38 Swazi-meisies sterf in ongeluk

Swazi-meisies tydens die Umhlanga-rietdans. Foto: Wikimedia

Swazi-meisies tydens die Umhlanga-rietdans. Foto: Wikimedia

Minstens 38 jong Swazi-meisies is dood en 20 kritiek beseer nadat hulle in ʼn ongeluk betrokke was.

Volgens berigte is die meisies Vrydagaand met ʼn vragmotor vervoer om riete te gaan sny vir die Umhlanga-rietdans in Swaziland. Die vragmotor het glo teen ʼn motor gebots op die Mbabane-Manzini-hoofweg.

Eyewitness News berig dat die polisie en plaaslike media glo verbied is om oor die voorval te berig of inligting te verskaf. Lucky Lukhele van die Swaziland Solidarity Network het aan Eyewitness News gesê die dodetal gaan na verwagting styg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

CHRISTA ·

Vervoer 58 meisies soos ‘n klomp skape op ‘n trok? MAGTAG!! Wanneer gaan hierdie mense besef jong meisies/vroue is nie net “goedere” nie? Daarom het hulle GEEN respek vir die vroulike geslag nie en dis kamma “women’s month”!!!

Riekie ·

Ja Christa ek stem 100% saam jou. Hierdie is so n barbaarse aangeleentheid

Peet Schabort ·

Christa en Riekie, ek stem saam met julle. Tog moet julle onthou dat die eerste vervoermiddel in Afrika was ‘n . . . .

Manie ·

Rietdans deur n klomp kaalbors jong meisies vir n klomp ou mans behoort in hierdie dae van verkragting van vroue en seksuele aanranding verbied te word. As dit n kulturele ding is moet dit gestop word want kultuur het niks te doen met meisies wat hulle so moet verneder vir n klomp belustige ou mans . STOP die rietdanse

Fanie ·

Kan jy glo né! Maar die toordokters sny dit af vir “mutie”. Dis nou die borste ens né.
En ek dag dan dit is onwettig om mense agterop ‘n oop bakkie/trok te vervoer!

Poppie ·

Ongelukkig is dit nie onwettig nie. Net spesifieke vereistes… al 4 kante moet toe wees en n sekere hoogte

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.