Cosatu kap Victor Matfield oor kopskerm

Victor Matfield. Foto: www.veooz.com

Victor Matfield. Foto: www.veooz.com

Cosatu het weer ‘n beroep gedoen vir transformasie in rugby en het ook van die geleentheid gebruik gemaak om die Springbok-slot Victor Matfield te kap oor sy kamoefleer-kopskerm.

Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse sekretaris van Cosatu, sê die kopskerm wat Matfield Saterdag in die Springbokke se toets teen Skotland gedra het, herinner aan dié van die polisie se onluste-afdeling tydens apartheid.

Hy sê Matfield het nie begrip vir die uitwerking wat dit op swart Suid-Afrikaners se gevoelens kan hê nie. Ehrenreich sê Matfield moet eerder ‘n kopskerm dra wat die nuwe Suid-Afrika weerspieël.

Ehrenreich het ook sy ontevredenheid uitgespreek oor die slakkepas van transformasie in Suid-Afrikaanse rugby. Hy het ‘n beroep gedoen op die minister van sport om daadwerklik in te gryp. “Die span op die veld is steeds oorverteenwoordig deur wit spelers, hoewel daar baie fantastiese swart spelers in die span is.”

Volgens Ehrenreich word swart spelers in die laaste vyf minute van die wedstryd op die veld gestuur. “Dit is omdat die afrigter bang is die swart spelers sal die wit spelers oorskadu as hulle meer tyd kry om te speel.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

100 Kommentare

Marinda ·

Ek is nie ‘n rassis nie maar waar is die kwota spelers in sokker? Regtig get a life. Daar is geen politieke party verbind aan gekamofleerde klere nie, mag mens nou nie eers meer aantrek wat jy wil sonder dat hulle een of ander rasistiese neighing daaragter sien.

Chris ·

Mense onthou net die volgende. Rasbewustheid is vir elke volk onontbeerlik. ‘N Volk wat nie rasbewus is nie , gaan roekeloos met sy eie toekoms te werk. Sonder rasbewustheid word gee volkswaardes of beskawing- standaarde gehandhaaf nie. Ek is nie ‘n rassis nie , maar wel baie rasbewus. Daarvoor vra ek niemand on verskoning nie.

Elize ·

Ja Ehrenrich, dit sal net jy wees wat met alles fout vind.Jy is seker ook kwaad ,vir jou voorgeslagte,waarvandaan jy kom.Want hulle was sekerlik ook wit gewees.

Hoekom, praat en gaan jy nie gal af,oor die sokker nie.Wat heeltemal swart is.Wit het in jou brein gaan vassteek.Jy kom voor soos n ouvrou,met n nat broek,moun oor alles.

Goggatjie ·

Stem saam hulle wil so graag iets sê maar hulle weet nie wat nie. Hulle is die grootste rasiste want dis al waaraan hulle kan dink, klink soos ‘n plaat wat vashak. More oormore gaan hulle moun as ons met wit onderbroeke speel. REGTIG!!

Joubert Marx ·

Dis pateties. Die kopskerm pas maar net by die trui wat hy dra as hy vir die Bulle speel.

Brahm ·

Behoede tog dat Tony hom in n peleton van die nuwe SAW sal vasloop, dit sal n senuwee ineenstorting tot gevolg he,wonder of die bruin kleur van die ou ‘browns’ hom ook so traumatiseer. Die kopstuk van Victor is heel waarskynlik sy Bulle uitrusting………. ou gesanik Ehrenreich is maar wat hy is.

AmY ·

Leker lag ek nou. Die man is die kluts totaal en al kwyt. Ek dink hy moet sy varkies wat hy verloor het begin soek. Sodra almal veilig op hok is, gesels ons weer.

Kurt Darren, sien jy nou hoekom ons so ‘kwaad was vir jou?’.:

Dis nie omdat jy by die inhuldiging gesing het nie, maar omdat die mense met die mag nog steeds alles in swart en wit sien.

Marlene Oosthuizen ·

Nou het ek alles gehoor! Ehrenreich het seker nog nooit in sy lewe rugby ook gespeel nie maar het sy mond vol daaroor – net soos al die ander. Wat het Victor se kopskerm nou met die prys van eiers te doen. Plaas hy hom eerder bepaal by plaasmoorde en die swartes wat daarvoor verantwoordelik is oor die kole haal. Rugby en kamoefleer pette het nog nooit enigiemand se dood veroorsaak nie. Ehrenreich jou pateet!

Elizabeth ·

Ek dag eers dis ‘n April grappie toe onthou ek dis Julie! Hoe – HOE op aarde laat ‘n kamoefleerkopskerm enigiemand aan die polisie-onluste se afdeling in apartheidsjare dink? Heng, ek maak sowaar net nie die konneksie tussen boskamoefleerkleure en die polisie en apartheid en rugby en…en..en nie maar nou ja, elke eendjie op sy eie dam ne! Ek sien gedurig jong mense (swartes ingesluit!) wat kamoefleerbaadjies, hemde, pette of broeke dra wat ‘n mode item geword het en dis dan nou niks! Ek dog ons het nou almal aanbeweeg? Ek meen EK haat nie steeds Engelssprekende landgenote agv die Boere-oorlog met al sy gruwels soos konsentrasiekampe, plase wat afgebrand is ens ens nie, so vee daardie “chip” van jou skouers af en raak positief ou beesblaas! Het die man dalk nou nie genoeg werk om hom besig te hou nie of hoe dink Maroelalesers?

CarelOlivier ·

Die antwoord op hoe dit hom aan aan apartheid laat dink laat my dink aan die storie van ‘n ou wat by ‘n sielkundige gesit en dan word die een prientjie na die ander vir hom gewys en elke keer word hy gevra ann wat laat die prentjie hom dink? Maak nie saak hoe abstrak of visueel die prentjie was nie hy het elke keer geantwoord dit laat hom aan borste dink. Die sielkundige vra toe vir hom hoe is dit moontlik ek het vir jou 5 verskillende prentjies gewys en elke keer is dit dieselfde antwoord ….Borste???
Op die antwoord hy…… “maar Dok alles laat my aan borste dink,”
Die antwoord is duidelik dieselfde probleem waarmee Cosatu sit alles laat hulle aan apartheid dink maak nie saak wat gedoen word nie totdat die wit uitgedruk word sal ons altyd in die sperfuur wees. ‘n Maklike oplossing om jou eie tekortkominge weg te steek en die lad net in die gornd in te boor. Miskien moet ons nuwe volkslied wees “we on a road to nowhere” van Talking Heads

Paul ·

Daardie sielkundige grappie se “punchline” is eintlik: “Maar dokter, dis jy wat aanhou om vir my sulke prentjies van borste te wys!”

Rita Herbst ·

Ai ai ai, wat is volgende. Dat tot Victor se kopskerm noual ‘n probleem is. So ook seker dan die bloubulle se kamoefleer drag. Hahahahaha. Da is nie pille vir hierdie soort siekte nie. Die swart spelers wat wel goed is, speel. As daar nie meer in die bokspan is nie, beteken dit daar is nie meer wat goed kan speel nie. Hoekom gaan hulle nie so te kere oor die hoeveelheid wit spelers in sokker nie. Want hulle wil die rygby en die sokker swart hê. Ek sien ek kyk een van die dae ook nie eers mee rugby nie. Ai so hartseer dat die politiek altyd orals moet inmeng.

Wicus ·

Tony Ehrenreich se huis is seker swart geverf, omdat die huise in die buurt almal wit geverf is

Melissa ·

Regtig waar??? GET OVER IT!! Hulle soek nonsens om oor te moan.

Hanno ·

“Ehrenreich sê Matfield moet eerder ‘n kopskerm dra wat die nuwe Suid-Afrika weerspieël.” – dus ‘n swart en pienk kopskerm?

Bloedspoor ·

Om die nuwe Suid-Afrika te weerspieël, dan sal dit defnitief ‘n bloedrooi een moet wees met al die moorde op blankes.

Buxie ·

As dit gaan rooi wees sal hy seker n gesiene kwota speler wees want dan ondersteun hy EFF! Whahahaha. Ai ons land gaan nou agteruit. Wat sou ul se as een van die swart spelers n camo pet gedra het.

Dries Heyneke ·

So die hele NAsionale weermag moet hulle kleredrag verander..Eierkop het weereens sy onvermoe en rassisitiese uitkyk weerspieel

Paul ·

Die kamoefleerpatroon op daardie kopskerm stem nie ooreen met enige van die kamoefleerpatrone wat ooit deur enige deel van die ou Suid-Afrikaanse weermag of polisie gedra is tydens apartheid nie.

Dit stem, ironies genoeg, die meeste ooreen met die uniforms wat deur MK gedra is, asook met die kamoefleerdrag wat tans deur die Suid-Afrikaanse weermag gedra word (wat vir die eerste keer in die vroeë 1990s gebruik is, nadat dit van 1991 tot 1993 deur die WNNR ontwikkel is).

Met ander woorde, indien die kopskerm enigiets simboliseer (wat nie eers waar is nie!), simboliseer dit of MK of die nuwe Suid-Afrikaanse weermag.

Tony, ai ou Tony… kan darem lekker bog praat!

des ·

Regtig waar, te min swart spelers hulle kan nie eens sokker behoorlik speel nou wil hulle rugby speel dat ons land eers soos n klomp clowns lyk

Sarie van Niekerk ·

Ek wil ook vreeslik graag weet waar is transformasie in sokker? As daar ‘n paar goeie wit spelers is, kan hulle dalk ‘n slag weer begin wen. Hoekom kerm die ANC dan nie oor die pikswart sokkerspan nie

HEVW ·

Erenreich, dit wat jy spreek en selfs dit nodig ag dat mense dit moet hoor is vergvorderde simptoom
van n ernstige kwaal nl sielsiekte. Jy is vrot van binne man.

pop ·

Dis nie die kamoefleer kleur op die kopskerm wat swart mense ontstel nie, dis die feit dat hy wit is. hulle is hatig op ons witmense, uit en gedaan. En hulle sal nie rus voor n ieder en elke witte hier weg is nie, dan eers sal die aanmerkings en foutvindery stop.

Sarie van Niekerk ·

Maak hy dan beswaar teen die kamofleerkleurige truie waarmee die Bulls weg wedstryde speel? Ai tog hierdie ou Tony kan dit maar net eenvoudig nie verdra om nie elke dag in die koerante te wees nie, dit is al waaroor hierdie nou weer gaan. Daar is te lanklaas iets oor hom geskryf in die koerante en op TV hy is tog te bang hy raak ‘n patetiese, vergete person wie se naam oor ‘n paar jaar nie eers meer onthou gaan word nie. Kom tog by Tony. Het jy niks beters om te doen nie?

Marelize Bestbier ·

Ag nee regtig!!! Dit raak nou belaglik!!! Waar de joos is die vryheid van menswees en demokrasie!!!???? Maggies, ek kan goeie Latyn, Frans en Grieks praat, maar liewer nie!!! Alles wat hulle doen en se is aanvaarbaar, reg, wet ens., maar ons word ingeperk!! Apartheid omgedraai!!!!! Kan mens nou nie eens op die sportveld ‘n eie keuse maak soos wat Victor gedoen het nie!!!??? Dit grens aan absurdheid!!!
Gaan ons alledaagse kleredrag ook in gedrang kom en bepaal word deur hulle om asseblief tog nie die arme mense se gevoelens seer te maak nie!!??? Genade tog – hoeveel van hulle het ekself nie net al gesien wat die tipe kleredrag dra nie!!!!
Jammer, maar dis idioties van Cosatu!! Het niks beter om te doen nie!!!???

Conrad ·

As die Bulle met hulle kamoefleer drag speel, is dit ok, maar ooo weee, as die springbokke dit dra is dit n problem. Is daar nie swart spelers in die Bulle span nie?

Marietjie ·

Ag liewe hemel Tony Ehrenreich, bepaal jou tog by dinge wat regtig saak maak en hou op om alles in Wit / Swart en apartheid te sien. Dalk moet jy ‘n kopskerm kry, want dit lyk my jy val gereeld op jou kop met die uitlatings wat jy maak. Ek dink sy geliefkoosde liedjie moet “Painted Black” wees van die Rolling Stones: “I see a red door and I want it painted black. No colors anymore, I want them to turn black”.

Allen Ridley ·

Shame, die ou kry nie baie aandag nie. Snaaks hoe niemand kla oor transformasie in waterpolo en dies meer. Se maar net.

Anso ten Have ·

Foeitog, die stem moet tog ook gehoor word. My ma het altyd gese dat jy eerder jou opinie vir jouself moet hou alvorens jy jou naam vergat. Tony-skatlam, leer dan maar bietjie uit die wysheid van die grysheid en dink voor jy praat.

Theresa ·

Hel julle het tyd vir &^#$@. Kyk liewers wat julle kan doen om die land te red……….

Arno Nel ·

Ek wens sekere ‘mense’ in Suid-Afrika wil net begin wakker skrik, alles gaan nie oor apartheid/rassisme nie. As jy goed genoeg is sal jy gekies word om die land se spanne te verteenwoordig.

Hierdie ‘mense’ wil alles oorneem wat afstam vanaf die wit wolk, maar hulle het GLAD NIE die nodige kennis of potensiaal om hierdie land en aktiwiteite te bestuur nie.

Skrik wakker, julle ‘mense’ gaan die land finaal in die afgrond in bestuur!!

Carel ·

So dit is ok as hulle hul hoedjies dra met die kommunistiese ster wat ons hele SA besig is om oor te vat, dit is ok as hulle ons uit die land wil jaag en plase wil vat. Ek stem saam hoe gouer hulle AL die witmense op ‘n knop jaag hoe gouer sal ons saam staan en hoe gouer sal ons weer regeer. So asseblief vat alles breek als af en jaag ons sommer op een dag land uit ek wil sien hoe gebeur dit sonder oorlog. Of julle dit wil weet of nie een of ander tyd sal die horlosie nie meer tik nie dan SAL hier meer bloed loop as nog ooit in SA

Edward ·

As jy wil swart sien in sport, gaan kyk ons slegte sokker span. Julle is belaglik oor transformasie en is lagwekkend dat die minister(die een wat aangestel is om rugby te verteenwoordig en nie rasse verskille nie) homself laat beiinvloed deur sommige swart persone wat nie kan kyk in die toekoms nie. Word groot. As ek n swart kleurige persoon was, sou ek myself geskaam het dat my mense vel kleur afgedwing word…. in plaas van respek word

Llewellyn ·

Hoeveel wêreld bekers het Bafana al gewen? Ek los dit daar…

estelle ·

alles in die land gaan oor die swart suid afrikaners se gevoelens! het hulle so iets? mamma poeier hulle boudtjies en asseblief tog net nie wit poeier nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Fanus Hansen ·

Ek stem saam oor die kopskerm; as Victor camo’s wou dra, kon hy by die weermag aangesluit het, maar nou konsekwentheid Mr Ehrenreich: volgende keer as die ANC maatjies in camo’s is, dan verwag ons presies dieselfe reaksie van u.
Oor te min swart spelers; bepaal die getal, maak dit wetgewing, dwing dit af; kyk of die span/ne dit maak; kyk sommer ook of ek ooit weer kom kyk….

Doep Lambert ·

Werlikwaar,,,,,,,, daai kamoeflering lyk baie ver van die eertydse kamoeflering.Ek assoseer daai kamoeflering eerder met ‘n europese toeris in Afrika.

PrikkelPrinses ·

Die land sal nooit in sy lewe regkom as almal so sensitief is nie. Dit is eintlik hartseer, want indien daar ‘n ander party aan bewind gaan kom gaan die nuwe regering weer alles in sy mag doen om dinge van die vorige (ons nou se huidige) regering ‘reg te stel’ en ‘overcompensate vir dit wat verkeerd aan hulle gedoen is’.

Party rasse glo daarin om te leef/streef na die voorouers se slegte herinneringe (grudges), ander wil trek as dit moeilik raak, en tussen in wil sommiges dit met geweld regmaak. Op hierdie stadium speel almal die game van ‘kom ons kyk wie s’n is die grootste’ en ‘omdat ek dink myne is groter as joune, kan ek vir jou se wat moet gebeur’

Van Babel se tyd af is daar nie meer vrede tussen nasies nie, en daar is bittermin wat dit kan regmaak/verander.

pieter ·

Dit gaan oor wie die beste is,dit gaan nie oor kleur nie, of jy nou swart, wit of maak nie saak wat se kleur nie, as jy die beste is hoor jy in die span, Ehreunreich moet bykom.

BoelieBrandBesteIndieLand ·

“Ehrenreich sê Matfield moet eerder ‘n kopskerm dra wat die nuwe Suid-Afrika weerspieël.”

So moet Matfield nou ‘n miskoek vir ‘n kopskerm begin dra?

Tertia ·

Ek sal so graag ou Tony se antwoord op al hierdie kommentare hoor, maar ek twyfel of hy dit lees. Wil iemand van Maroela nie ons ‘n guns doen en dit vir hom wys dat sy oë kan oopgaan.

chris ·

maak hom spierwit ! vir di res van tyd sal ons weet wa oor dit gaan ;)

Gerrit ·

Tony bepaal Jou by vakbondwese. Jy het geen benul van sport. Jammer dat Jy net negatiewe sien in alles wat sogenaamde wit mense doen. Jy is eenogig en ‘n rassis en ‘n jabroer. Arme plaas arbeiders wag nou nog dat Jy en Jou trawante die beloftes wat Julle aan hulle gemaak het moet nakom. Sies!

DRR ·

hulle wil die rugby oor nee so dat dit soos soker u groot gemors word wil nie eenege its moet suksesfol wees nie. dit is net snaaks dat die swart mense nou nog praat van aparheid as hull werk gegee wort omdat hulle swart is gaan kyk waar hulle werk en daar is geen hulp nie hel mense word waker.

Shantell ·

Dit is hartseer dat hulle die rugbyspelers al ewig kruisig oor transformasie. Wat gaan hulle doen oor die sokkerspan wat 4 jaar terug die wêreldbeker aangebied het en nie eers 4 jaar later kon kwalifiseer daarvoor nie. Netbal en rugby en atletiek is altyd in die spervuur. Kyk asb ‘n slag na die sokkerspan. Ek vra wanneer begin transformasie daar?

Ben Grobler ·

En wat van al die klomp wat met kamoefleer uniforms by elke begrafenis en regering partytie paradeer van die ANC. Dit herhinner ons aan die klomp bomplanters. Dit wys net hoe breindood is die ou.

Louis Theron ·

haha na 3 internationale wedstryde wil jy nou eweskielik huil oor ‘n kop skerm?meneer dit help nie jy kryp gat by die regeerende nasie nie,jy gan nie ‘n beter job kry nie,jy gan manet op die ou end ‘n grooter poepol wees.

Babes ·

Ek dink verseker Victor Matfield le in die nagte wakker en dink hoe kan hy vir Cosatu en sy lede afpiss deur om n “verkeerde skrampet” te dra! Victor jy het baie tyd… !!! Ai Tony jy is darem super slim om twee en twee bymekaar te sit!!!! Ek dink Victor moet met die volgende game n geel groen en rooi pet dra… Dan gaan Tony seker se Victor moet getoets word vir doping…. Hahahhaha! Dudu Apartheid is al lank al verby! Leef vandag en sien uit na more en hou op dwaal in die verlede!

Zelda ·

Wel dan moet hulle baie vinnig in die dorpe en winkel in vaar en al die kamo klere verwyder. Selfs die wat die kinders dra. Want dan laat dit hulle ook dink aan daai tyd.
En Jp Pieterson het elk geval die hele wedstryd gespeel as ek dit nie mis het nie. Snaaks dat n kop skerm so groot invloed het op hulle. Wonder of hulle nie bedryg voel nie.

Hein ·

Mooi COSATU…. Dis hoekom al ons goeie spelers oorsee gaan. Goeie besluit FRANCOIS STEYN!!!

Johan ·

Maak die hele span swart met die beste 15 manne vir n jaar en kyk wat maak hul,dan sal SA Rugby bankrot wees,want wie wil nou gaan kyk as hul verloor,hul kan nie dink nie,lol

Frik Lotz ·

Dit raak nou regtigwaar belaglik. Die ou het heeltemal uit die bus geval. Dis lagwekkend!

alta fourie ·

BELAGLIK! Baie dinge staan my ook nie aan in die nuwe SA nie MAAR ek sanik nie aanmekaar daaroor nie! Word groot mnr!!!!! Die feit dat Victor as outehuis kandidaat uitgemaak word staan my ook nie aan nie! Hy sou nie gekies word as hy dit nie verdien nie! So asb laat ons ons bepaal by die kwessie van die Kopskerm en nie die draer daarvan.

Johann ·

Tony se argument kan baie maklik in die kiem gesmoor word. Sou mens mooi na die kleure en patroon van die kamoeflering op Victor se kopskerm kyk, lyk dit presies dieselfde as die kleure en patroon van die nuwe Suid-Afrikaanse Weermag (SANW) se drag. Sou Tony moeite doen om fotos van die Onluste eenheid na te vors sal hy sien dit is beslis nie dieselfde kamoeflering nie. As hy dus ‘n probleem met die spesifieke kamoeflering het, sal hy die drag van die SANW ook moet verander! Laat mens wonder of Tony werklik ooit die Onluste eenheid in lewende lywe gesien het?

Tony Kankowski ·

Ehrenreich,jy is n poephol.Waar al die ander vorentoe wil beweeg,klou jy vas aan die verlede en probeer jy op die manier stemme werf want op jou eie besef jy,jy is n verlore siel.Ek is 100% agter die nie gekleurde spelers wat daar is want hulle verdien om daar te wees en ek staan bank vas agter hulle.Maar druk n ou in net omdat hy n ander kleur is en om poepholle soos jy gelukkig te hou,daarmee het ek n probleem.Jy moet vir jou n ordentlike werk kry dat jy minder tyd het om sulke strond uit te dink.Op jy beteken jy niks,jy het die massa nodig om iets te wees.Ek kry jou bitter jammer!Of dalk nie!

Greg ·

Oh my word…. this is freaken rediculous. Its actually funny…. what the hec is wrong with these people. Its just a hat!
This is starting to get too much now… its been 20 years now, isn’t it time to get over the whole race issue. Yes, it happened, and people suffered that much I know and understand.its very sad what black people had to go through. But what did mandela fight for freedom for all races and unity and equality. So its time to move forward to a brighter future.

If a person is not a good enough player then they should not play irrespective of their skin colour. If a person wants to wear a camouflage hat let them. We should stop reading too much into stuff…

Victor probably just thought that the hat looked prettt cool when he bought it… or maybe it was very comfortable to wear… or maybe it a present from his girl or something…
aaaaiiiii as a black person I get so irritated when I hear stuff like that.

Phirlin May ·

Excuse the english. I am south african(coloured) and tired of all this transformation in rugby, the players should be chosen on merit. Why is there no quota system in soccer the sport with the worst results. There are hardly and white or coloured players in the national team. Politicians must fight corruption not intervene in matters they know nothing of.

calvin ·

Julle staar julle blind teen shit.
Eff mag in oorpak parlement bespot maar Victor is nou vir julle n teer punt.
Ek jag in kamo.
My bakkie is kamo.
Raai wat die hide waar ek die diere dop hou is kamo.
Is ek nou n rasis of wat.

p steyn ·

Springbokke met wit spelers wen wereldbeker. Sokker met swart spelers – hoe presteer julle? Gevolgtrekking ….

Marton ·

Huil my ‘n rivier! Werklik , dit is belaglik dat sommige mense steeds blind gestaar word aan apartheid ! Net een punt wat so graag mis gekyk word as ons oor transformasie praat, Bafana Bafana, geen wit spelers wat eers op die bank sit nie, nie te min speel kans kry? VERDUIDELIK dit vir my en ons kan dan oor transformasie in Rugby praat!

Alex ·

Politici moet asseblief ophou om kwotas, met transformasie te verwar. Die verteenwoordiging van verskillende groepe in die nasionale span is slegs ‘n indikator van hoe ver transformasie gekom het (soos matriekuitslae ‘n meter is van die progressie in onderrig) – dit is nie transformasie in eie reg nie!!! Om spelers d.m.v. kwotas te kies i.p.v. op meriete en dit transformasie te noem is waansin en dien geen doel nie: dit is soos om ‘n hoër matriekslaagsyfer bekend te maak as wat werklik behaal is en dit vooruitgang te noem. Die enigste manier hoe werklik transformasie, m.a.w. gelyke geleenthede vir alle groepe, behaal sal word is as spelers behoorlik ontwikkel word en op meriete gekies word!! Soos gewoonlik het Tony weer die kat aan die stert beet.

Politicians need to stop confusing quotas with transformation. The representation of different groups in the national team is merely an INDICATOR of how far transformation has come (much like matric results are a meter for progression in education), and it is NOT the transformation itself!! Picking players with quotas as opposed to their merit and then calling it transformation will be like publishing a higher pass rate than was actually achieved in matric examinations and then calling it progress. It is only if players are developed properly on grassroots level and picked on merit that we will see positive change and equal oppurtunities for all – the cream will rise to the top!

Shannon ·

Cammo en wolfhonde ! Die goed van nagmerries !
Ek stem saam met COSATU, rugby word gesien as sport van die elite – die wie wyer om saam met die res van die trop in te val by sokker.

Die ironie in vandag se RSA word stil stil gemis .. al gaande weg sal Vic se Bulle meer en meer na hul tuisveld in SOWETO verskuif omdat die A.N.C. Loftus uit geboek het om hul skare toe te spreuk. Volgende keer as Vic met volle bors sing ‘n’Kosie sukkel in Afrika ..’ sal dit maar sonder die cammo moet wees. Wat `n tammeletjie het SARU nie nê ?! Die non-rassistiese minster van sport (wie se van nogal aanduidend is van sy politiek) dreig die ewe non-rassistiese bestuur met die dood indien Sibongile nie op die veld uitdraf nie.

Die bestuur besef egter dat die grafiek projeksie van inkomste hardnekkig vas klou aan `n ander grafiek – die van talent, vernuf. En soos wat SARU al meer kleur by bul poeding in roer, so sak die toeskouer tal wanneer die draai hekke al stadiger swaai en DSTV al minder aanvraag kry vir rugby. Sjoe ! wat nou gemaak ?

andre ·

Is daar so ding soos omgekeerde rassisme? Swart bemagtiging of tewel BEE is omgekeerde rassisme 20 jaar later doen die regering aan blankes wat voor 1994 se regering aan swart mense gedoen het!! Kani wag omtesien hoe gee di all blacks daai BEE span n pakslae ni!!

dawie ·

Ja en dan gaan dit met rugby soos met sokker .Die doel is om te wen en wat die man nie verstaan nie is dat op die oomblik word daar so reeds meer swakker swart spellers in spanne gesit net om n kwota te bereik Wens die ploliteik wil uit sport bly Ons gee nie om as die speller swart is en hy is so goed soos die man se nie want volgende week sal hy in die begin span wees. Ons wil wen nie goed lyk vir n paar ouens met n vinger in poletiek nie

Elvis Randall ·

Waar is die wit spelers in sokker,hy moet n lewe kry,cosato het niks anders om te done nie nou dink Ehrinreich n klom nonsens uit.

TRACY CERONIO ·

Cosatu get a life. Let Victor wear whatever he wants. You are offended by camouflage “material”. Tough. I am offended everyday when I see someone wearing an Anc t-shirt with Zumas face on it.

EMK ·

@Tracy Ceronio SHARP! Ek is ook gereeld “offended” as ek Zuma se gevreet op ‘n t-hemp sien. Dit maak my gevoelens ook vreeslik seer want dis my ou geldjies wat sy pondok help bou het…

frans ·

hahaha! dit gaan nie oor wit of swart is nie! die beste span is op die veld! en regtig, apartheid is nou al /0 jaar agter ons! die mense is so slim maar kan dit nie besef nie!!

Dries ·

Dit spyt my om dit te moet erken. Maar ons sal tot in lengte van dae toe nog aangeval en veroordeel word. Vir enige belaglike ding wat een of ander on opgevoede, dwaas aan kan dink. Wat deur die sirkus leier in n posisie gesit is wat nie een van die twee al van gehoor het nie.

Tian ·

Die feit dat die huidige Weermag camo’s dra maak blykbaar nie saak nie..,

rika kotze ·

Ag siestog, die arme man, hoe kleinlik. Hy sal nou vir almal wys wie is baas. Ek dink tot sy makkers lag vir hom.

J. J. Tolkin. ·

Hulle hammer net op rugby, wat van sokker? Ons sal n baie better sokker span he as daar wittes ook in is, dan hoef ons nie in n wereld bekker op die kantlyn te sit nie…..

ESTELLE ·

@ GREG AND PHIRLIN – need more positive people like you! Phirlin our politicians are corrupt they don’t fight corruption! and they remind me of teenagers, always KNOWS better!!

Tronel Legassick ·

Cosatu jy weet wat julle will aanhou vasklou aan die apartheids jare want julle voel dis julle reg . Maar julle sal eeder I swart speeler in die span sit en suid-afrika se naam gaan gat maak en die wedstryd verloor inplaas daarvan om elkeen ‘n regverdige kans te gee en om die land se naam hoog te hou en. Actualy I game te kan wen. … En nie so heeltyd te hammer op aparheid en julle self jammer te kry nie .

Rudi ·

Ons kan die bokje span vir die “swart mense” gee maar dit sal dan die laaste keer wees dat ons ooit weer wereld klas rugby sal sien van suid afrika se kan af…niemand sal dan teen ons wil speel nie want daar gan niks wees om teen te speel nie…en die feit dat die “swart spelers” die wittes sal oorskadu is snert,hoeveel “swart spelers” het kontrakte gekry om oorse te gaan speel??

zahid ·

Tony…concentrate on what you are supposed to do….I casted my stones during the apartheid …. & we have achieved what we as youngsters fought for (to my dismay), as we are currently only moving backwards. With your comments, our entire defence force then needs to change their uniform…maybe our flag colors…Our Springbok team is performing at their best currently & we do not need your negativity to cause I’ll feelings within sports. Things take time & we as supporters do notice the phasing in of our people of color…let the Matfield ‘ s & other old players teach the new ones…& not follow the same process we have with our current economic situation where people are introduced & put in positions because of there color and not for what they are capable of. Yes I fought for liberation & was chased & beaten, not to mention thrown out of my home where I grew up. So concentrate on what you are paid to do. Check our soccer team ????? GO BOKKE GO !!!

Izak ·

Miskien moet cosato die weermag se klere ook verander want die soldate en die polisie vandag nog dra dit. Cosatu is die oorsaak van rassisme in die land, dit is ironies dat witmense die transformasie begin het in die land , so wake up cosatu en skep eerder werk vir al die mense sonder werk en hou op strond praat!!!

JDT ·

Volgens my is die Tony Ehrenreichou se kop biekie skeef vas gewerk, hoe kan dit a rasistiese koneksie he? Hoe?
mens soos jy moet ophou probeer oproer oor oor absolute stront asb man kry n lewe

S.P. Basson ·

Die geraas rondom Transformasie in rugby, die Taalkwessie by NWU asook Grondhervorming, is aktiewe pogings om blankes op die agtervoet te plaas en die publiek se aandag Weg van die Nkandla skandaal te verskuif

Dieter ·

Ek is Gatvol vir die stories wat gese word, hulle, julle ens is flippen Rassisties!! Dis hoekom Suid Afrika nou sit waar hulle sit!! Word Wakker en Dalk as jy nog Bevoegd is GROOT OOK.Die Springbokke kies die Beste span om die Wedstryd te wen!! Die soccer spelers wat amal 1 Ras is word flippen nooit gevra hoekom hulle so pateties is nie wen nie 1 game nie en verander weekliks afrigters!! Julle mors Die GELD van n Trotse Land!!!!
Ek wens Mr Victor Matfield bly dra sy kopskerm!! Dis geensins Rassisties nie!! Dis sy Provinsie se weg Wedstryd Kleure!!!!

Pieter ·

Dit het tyd geword dat hierdie ding Tony Ehrenreich nou sy “bek” toemaak want hy weet nie hoe om rugby te speel nie,ken glad nie die reels nie en weet nie wat rugby is nie,hy weet net hoe om te “tooi-too en werkgewers bankrot te maak die varknek

Wouter ·

Plek in die Springbok span moet verdien word nie gegee word gevra seer op jou kleurl nie. Die beste span moet speel ongeag kleur

Johann ·

Daar is ‘n eenvoudige oplossing. Kies ‘n volle nasionale span uit voorheen benadeeldes om teen internasionale spanne te speel. Wonder net wat se verskonings sal dan geopper word.

Manus Duminy ·

Don’t mind Tony Ehrenreich – a half-wit gave him a piece of his mind once and he held on to it. He has to say something to get some attention, because even Cosatu has now realized that he is as useless as rubber lips on a woodpecker and that the only job he is good at is spreading ignorance. He’s main problem is that he has diarrhea of the mouth, coupled by constipation of ideas. They really should let him go – they’re depriving a village somewhere of an idiot.

Frikkie ·

Genoeg is genoeg as Victor met n camo kopskerm wil speel laat hom speel.Die wat hulle laat terug dink aan die apartheid jare laat hulle sokker kyk.As hulle meer swart manne in die rugby span sit soek ons meer wit manne in die sokker.Los politiek uit sport uit dit maak my gatvol plaas probeer die politisie die sake in die land uit sorteer soos plaas moorde,korupsie,die ekonomie en nkantla.

Marius van Jaarsveld ·

Die COSATU woordvoerder is so dom hy het vergeet dis die Bulls se truie wat so lyk nommer 1 en nommer 2 die aparteits uniforms van soldate was bruin net bruin! Dis die nuwe SANDF, na 1994 wie kamofleer uniforms begin dra het! As jy die bobbejaan agter die berg wil gaan haal, sorg dat jy ten minste die regte berg het! My vraag aan hom: Wat is BEE anders as rassisme of kinders wie nie medies kan swot nie omdat hul wit is.

Annatjie ·

Dit is altyd net transformasie , wat hulle raaksien en altyd te veel wit maar hoekom kyk hulle nie na die sokker wat net swart is nie en niks beryk nie die springbokke beryk darem nog iets , maar nou ja ek wonder nou net wie us nou die grootste rassiste.

Johan Visser ·

Ek luister daagliks na nuus berigte oor moord, kindermishandeling, verkragtings, bende misdaad, kapings, terrorisme en en en. Hoe lekker moet jou regering betaalde lewe wees as die vel kleur van ‘n rugby speler en watter kopskerm hy dra jou grootste probleem in die dag is. Kry ‘n lewe. EN HOU OP DIE APARTHEID SCOOTER RY. DIS 20 JAAR LATER.

Pieter ·

Ehrenreich jy moet jou VAN verander dit bring slegte herinneringe van die NAZI`S en die gaskamers by my op???

jo05 ·

Dit maak my so kwaad!!!!!!! Eks glad nie n rasis nie. Ons almal is mense!! Maar raak nou goed gatvol vir die apartheid storie!!! Eks 22, so wat ek weet van apartheid het ek in skool geleer en dit was gruwelik wat die wit mense aan die ander kleuriges gedoen het! Maar hoekom voel ek die heeltyd ek wat wit is word nogsteeds gestraf vir iets wat my voor vaders gedoen het!!!! Iets waarmee ek niks te doen gehad nie!!!! Hoekom vergelyk die mense als teen apartheid???? Dis belaglik!!! Ja dit was verkeerd, maar dit het 20 jaar gelede gebeur!! GET OVER IT!!!!!!! Dis regtig baie hartseer dat ons land nie kan aanbeweeg nie!

Jaco ·

Tony, begin en soek iets behoorliks en begin presteer daarin. Dan ervaar jy ook n bietjie hoe irriterend dit is as almal by jou wil kom inmeng en saam met jou wil doen. Los die mense wat reeds op n gebied presteer uit man.

D.Koch ·

Dit gaan my verstand te bowe dat daar sekere mense soos Heidenric is wat steeds oor rassisme tekere gaan. Ek is n sportmal persoon en as die Springbok span se spelers almal swart was en hulle was die beste 15 manne sou hulle my en enige normale persoon se agting afgedwing het. Maar nou is hulle nie so gun die 15 ouens hul posisies. Dis verregaande die redenasies siek om van te praat. Rassisme sal nooit uitsterf nie want dan is daar nie iets om die skuld voor te gee nie. Hoe se hulle in engels? Small things (heidenrich) amaze small minds. Foeitog.

erich ·

Jah nee lat cosatu die enigste sport weg vat Wat eintlik iets beteken en vir SA n naam gee reg oor die wereld want as hul nie iets het nie will hul mos net se dat dit die arme goed herriner aan apartheid en hoe hul benadeel was,, en ek stem saam daar is goeie swart spelers maar nee Wat dit bly maar die wit suid afrikaner se sport,,ek meen hul is klaar besig om skool kinders te beinvloed deur die kwota sisteem ek.So jah hul moet ons net se as hul wil he ons rugby moet so sleg soos hul sokker wees

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.