Dewani land in SA

Die media wag buite die lughawe in Kaapstad. Foto: @Jacanews / Twitter

Die media wag in Kaapstad. Foto: @Jacanews / Twitter

Die Britse sakeman en wittebrood-moordverdagte, Shrien Dewani, het omstreeks 09:00 in Kaapstad geland nadat hy aan die land uitgelewer is.

“Lede van die Suid-Afrikaanse polisie het Dewani by die lughawe ontvang. Hy het saam met ʼn mediese dokter, ʼn verpleegster en ʼn beampte van Interpol hier aangekom,” het die departement van justisie in ʼn verklaring gesê.

Intussen is die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad afgesper om vir Dewani se aankoms by die hof voor te berei. Verskeie internasionale en nasionale mediahuise het by die hof opgedaag. Dewani gaan by die hof amptelik vir die moord van sy vrou, Anni, aangekla word.

Lees ook:
Dewani vandag in SA
Dewani gaan uitgelewer word
Dewani verloor weer appél teen uitlewering
SA gee onderneming oor Dewani
Shrien Dewani kan uitgelewer word
Shrien Dewani: Uitspraak voorbehou
Shrien Dewani moet uitgelewer word
Nog bewerings van gayseks teen Shrien Dewani
Shrien Dewani mag aan SA uitgelewer word
Anni Dewani se dood glo ʼn ‘ongeluk’
Anni Dewani se dood glo ʼn ‘ongeluk’
Dewani in hospitaal opgeneem
Anni Dewani se moordenaar gevonnis
Mngeni skuldig bevind aan moord op Anni Dewani
Dewani psigiaters glo sakevennote
Dewani se familie woedend oor T-hemde
Dewani-moord: twee verdagtes in die hof
‘Dewani-moordverdagte kan nie verhoor word’
Dewani word nie nou uitgelewer nie
Dewani hoor vandag oor uitlewering
Moontlike ooggetuies in Dewani-moord
‘Nuwe’ onthullings oor Dewani-moord
Dewani teken appèl aan teen uitleweringsbevel na SA
Brittanje teken Dewani-uitleweringsbevel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.