Frikkie du Preez vra weer parool

Frikkie du Preez (L) en Christoff Becker op die dag toe hulle op parool vrygelaat is Foto: TimesLive

Frikkie du Preez (L) en Christoff Becker op die dag toe hulle op parool vrygelaat is Foto: TimesLive

Frikkie du Preez, een van die sogenaamde Waterkloof vier, het ‘n dringende aansoek gebring om weer op parool vrygelaat te word, berig Beeld.

Du Preez se regsverteenwoordigers het Dinsdag die aansoek in die hooggeregshof in Pretoria gebring. Regter Eberhard Bertelsmann sal Donderdag uitspraak lewer.

Du Preez en Christoff Becker is op 16 Februarie weer in hegtenis geneem kort nadat hulle op parool vrygelaat is. Hulle parool is teruggetrek nadat ‘n video, wat glo wys hoe hulle partytjie hou in ‘n tronksel, aan die lig gekom het.

Becker het onlangs ‘n soortgelyke aansoek gebring. Die hof het egter gelas dat sy aansoek nie dringend is nie. – Sapa

Lees ook:
Christoff Becker se ma glo afgepers, Valke ondersoek
Hof verwerp Christoff Becker se aansoek
Christoff Becker vra parool
Christoff Becker gaan weer parool vra
Christoff Becker oorgeplaas weens “wangedrag”
Becker glo weer met selfoon betrap
Waterkloof-twee bak brood in die tronk
Waterkloof-twee glo afsonderlik aangehou
NVG sê oor Waterkloof-twee
Aanval op Derby-Lewis glo te doen met Waterkloof-2
Waterkloof-twee: Korrupte tronkbewaarders dalk binnekort aangekeer
Waterkloof-2 voor paroolraad
Waterkloof-2 moet nog sit
Waterkloof-bewaarders gewaarsku
Facebook aan die gons oor twee van Waterkloof-4 wat weer agter tralies sit
Twee van Waterkloof-4 sal 72 uur aangehou word
Twee van Waterkloof-4 weer agter tralies
Video’s: Twee van Waterkloof-4 hou glo partytjie in tronk
Video: Waterkloof-4 op parool vrygelaat
Waterkloof-4 vrygelaat

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

job jobson ·

Die 2 lyk soos kroeg uitsmyters,want i lewe is nikswerd in hul oeghe(oog) nie.Vergeet maar van jul aansoeke en sip maar in die selle.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.