Griekwastad-moorde: Hier is die uitspraak

Die beskuldigde in die hof saam met sy prokureur tydens 'n vorige verskyning. Foto: Lani Fouché / Central Media Group

Die beskuldigde in die hof saam met sy prokureur tydens ‘n vorige verskyning. Foto: Lani Fouché / DCentral Media Group

Die video volg onderaan die berig.

Regterpresident Frans Kgomo het Donderdag sy uitspraak gelewer in die verhoor teen ʼn 17-jarige seun wat van die Steenkamp-gesin se moorde in Griekwastad beskuldig is.

Deon Steenkamp (44), sy vrou Christelle (43) en dogter Marthella (14) is op 6 April 2012 op die plaas Naauwhoek in Griekwastad doodgeskiet.

Kgomo het die seun skuldig bevind op al vyf aanklagte teen hom, insluitend die aanklag dat hy Marthella verkrag het en die aanklag van dwarsboming van die gereg nadat hy gepoog het om een van die plaaswerkers as die skuldige aan te wys. -SAPA

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Griekwastad-moorde: “Die domste plaasaanvaller in Suid-Afrika”
Griekwastad-moorde: Uitspraak vandag verwag
Griekwastad-moorde: Staat sê seun is skuldig
Griekwastad-moorde: Verkragting en moorde hou nie verband nie
Griekwastad-verhoor hervat
Griekwastad-moorde: Seun se aansoek misluk
Griekwastad-moorde: Verhoor hervat
Griekwastad-moordverhoor: Regter beslis oor uitstel
Griekwastad-moorde: Verhoor hervat vandag
Griekwastad-moorde: Tiener pos regspan
Staat: ‘Griekwastad-moorde was beplan’
Griekwastad-moorde: Dié vonnis as hy skuldig is
Griekwastad-moorde: Slotbetoë vandag verwag
Huisgenoot tereggewys oor Griekwastad-tiener
Griekwastad-moorde: Verhoor onverwags uitgestel
Video: Griekwastad-moorde: Verkragting was dalk die motief
Griekwastad-moorde, verkragting aan mekaar verbind; saak uitgestel
Griekwastad-moorde: Seun se getuienis “onmoontlik”
Griekwastad-moorde: Verdagte het glo niks gehoor
Video: Moeilike vrae aan Griekwastad-verdagte
Griekwastad-moorde: Verdagte se kruisverhoor hervat
Griekwastad-verdagte getuig
Griekwastad-moorde: Verdagte begin getuig
Griekwastad-moorde: Staat sluit saak af
Griekwastad-moorde: “Tiener se verklaring klop nie”
Griekwastad-moorde: Marthella se bloedspoor vertel gru-verhaal
Griekwastad-moorde: Raaisel oor onbekende vingerafdruk dalk opgelos
Griekwastad-moorde: Elke slagoffer met twee vuurwapens geskiet
Griekwastad-moorde: DNS-monsters onder loep
Griekwastad-moorde: DNS-kenner se getuienis vandag verwag
Griekwastad-moorde: Geen kruitneerslag; hof hoor oor Marthella
Griekwastad-moorde: Steenkamps is verskeie kere geskiet
Griekwastad-moorde: Dokter praat oor beweerde verkragting
Griekwastad-moorde: Media mág hoor oor Marthella
Griekwastad-moorde: Hof mag dalk nie hoor oor Marthella se nadoodse ondersoek
Griekwastad-moorde: Inligting op seun se selfoon uitgevee
Griekwastad-moorde: T-hemp dalk tydens rugbywedstryd uitgerek
Forensiese kenner praat oor bewyse op T-hemp
Griekwastad-moorde: Verhoor duur voort
Griekwastad-moorde: Plaasarbeiders getuig
Griekwastad-moorde: “Tiener was histeries”
Griekwastad-moorde: Saak hervat vandag
Griekwastad-moorde: Polisie ontken bewerings deur AWB-vrou
Griekwastad-moorde: Saak gaan voort ondanks “belydenis”
AWB-lid beweer betrokkenheid by Griekwastad-moorde en ander plaasaanvalle
Griekwastad-moorde: Saak wéér uitgestel
Griekwastad-moorde: Saak weer uitgestel
Griekwastad-moorde: Verhoor hervat vandag
Griekwastad-moorde: Seun erf R23 miljoen
Griekwastad-verhoor uitgestel
Griekwastad-moordtoneel glo “ongewoon”
Griekwastad-moord: Jeugdige het glo sielkundige gesien
Griekwastad-inwoners herleef trauma
Griekwastad: Kameras het glo nie gewerk nie
Boer vertel van Griekwastad-moord
Griekwastad-moorde: Hof besoek moordtoneel
Griekwastad: Vingerafdruk ‘n raaisel
Griekwastad: Bewysstukke reg hanteer
Foto’s van Griekwastad-slagoffers in hof gewys 
Griekwastad-moorde: Seun pleit onskuldig
Griekwastad-moorde: Verhoor begin vandag
Griekwastad-moorde: Verdagte ook van verkragting verdink
Griekwastad-moorde: Uitspraak oor appèlaansoek
Griekwastad-moorde: Seun hoor oor borg
Griekwastad-moorde: Seun hoor amper oor borg
Griekwastad-moorde: Seun dalk weer agter tralies
Griekwastad-moorde: Staat appelleer vandag
Griekwastad-moorde: Verhoordatum bekend
Griekwastad-moorde: Seun se voog en skool skik buite hof
Skool moet Griekwastad-moordverdagte terugvat maan voog
Griekwastad-moorde: Staat appelleer teen borguitspraak
Griekwastad-moorde: G’n skool vir verdagte
Griekwastad-moorde: Verdagte kry borg
Griekwastad-moorde: Meisie nie seksueel aangerand
Griekwastad-moorde: Koelbloedig en vooraf beplan
Forensiese toetse lei glo tot inhegtenisname
Griekwastad-moorde: Familielid vas
Griekwastad-moorde: Polisie ondersoek selfmoordpakt
Ouers wil Don glo nie by skool hê 
Griekwastad-moorde: Seun is bewus van gerugte
Tiener glo verdink van Griekwastad-moorde
Foto’s: Drie van Steenkamp-gesin roerend gegroet
Griekwastad-moorde: Seun kry glo regshulp
Griekwastad-moorde: Polisie wag op uitslae van forensiese toetse
Sussie sterf in sy arms
Drie van gesin op plaas doodgeskiet

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

21 Kommentare

Liezl Louw Landman ·

Nou is hy sy miljoene kwyt, maar daar is tog nog ‘n manier om sy hande daarop te kry … Ek is geen boedel-deskundige nie, maar wat ek van die intestate erfreg verstaan sal die Oupas en Oumas nou erf en as hulle dit weer op hulle beurt aan hom bemaak, geld die beginsel van “de bloedige hand erft niet” nie. Ironies genoeg is die gesag vir dit ook ‘n Steenkamp-saak in Ex-parte Steenkamp & Steenkamp 1952 (1) SA 744 (T). Of is dit tyd vir nuwe regspraak in hierdie opsig?

Geen Regskenner ·

Nie heeltemal so eenvoudig nie, indien die vermoorde ouerpaar se ouers aan beide kante steeds in lewe is, erf hul elk ‘n kwart van die boedel, natuurlik as die ouerpaar binne gemeenskap van goedere getroud was. Daarna sal/kan die erfgename se kinders erf, indien enige. Indien bv. slegs een grootouer in lewe is, kan die grootouer, bv. Don se ouma aan moederskant, wel haar erfporsie aan Don bemaak wat hy dan wanneer hy uit die tronk stap, in ontvangs kan neem.

Soos ek se, ek is geen regskenner nie, dalk is hier iemand wat wel self regsagtergrond het.

Regskenner ·

Daar rus geen beletsel waarvolgens enige erfgename wat intestaat sou erf, weer daarna die besk. as enigste erfgenaam en begunstigde – testamenter toewys nie.
In die onderhawige geval stop summier- en outomatiese welgevalle die besk. Direkte erfopvolging as enigste “oorlewende” is hom ontneem vanwee die beginsel van bloedbevlekte handjies.
Erfgename kan met hierdie “meevaller” maak wat hul wil. ( 1/4’te van grootouers of 1/8’stes van ooms of tannies is irrelevant. ) Slaag die jongeheer om nie lewend aan sy opsluiting te ontkom nie, verander dit logieserwys die wyse van erfopvolging.

PS.
Doen aan die hand dat jy die nasciturus-fiksie eers onder die knie kry.

HETTIE ·

Hy verdien elke sekonde wat hy agter tralies gaan wees en nog meer. Hoe siek is die kind in sy kop.

Joannie ·

Moet sê het van die beign af geweet hy’s skuldig !
Hoe vermoor mens jou ouers en verkrag jou suster ?????
Dis siek siek siek!
Dis hartverskeurend om te moet dink waardeer sy ouers en sussie is toe hy hulle vermoor en verkrag het!
Nee wat ek niks simpatie met die knaap nie!!!
Rus in vrede Deon , Christelle en Martella.

Slim Daan ·

Met respek. Ek dink hy’t allermins sy ouers “waardeer”. [?]

Marcel ·

Ek het heel aan die begin toe die moorde net gepleeg was in n artikel gelees dat hy skeinbaar n aangenome seun was, weet iemand of dit wel so is of was dit maar net bespiegelinge.

jakes ·

Dankie adv.Cloete en hele span- sapd,forensies, almal. Jul verdien ‘n Bell’s vannaand. Klein Don verdien wat nou na sy kant kom- lae gemene moordenaar, verkragter en liegbek. RIP Deon,Christelle en Tilla- eer aan Regter Kgomo,n ware regsman.

Annatjie ·

Die tragies dat so ‘n jong kind se lewe so verwoes moet word. Wat was die motief?

Melani ·

Nou word een moordenaar uit die samelewing uit verwyder, hoop Oscar is volgende.
.

Peter Says ·

Melani, o se uurglas is vinnig besig om leeg te raak…sluit hulle saam toe.

annemarie ·

My mening oor sulke goed is, doodstraf , om in die tronk te gaan sit is nie meer n straf, die mense kry kos, bed, kan tot studeer , en as hul klaar die jare gesit het kom hul uit met n graad of 2 , en dan baie keer kom hul uit en pleeg weer moord, netom terug te gaan, Nee, doodstraf, moet terug kom.

Zanelda ·

Lol Melani, ek salute jou met daardie een. Oscar is ook een van daardie wat gedink het sy hele plan sal uitwerk. Ek se die mense beplan die tyd en plek so goed dat hulle lank werk aan hoe dit gaan gebeur, alibi en al, maar ag hulle is soos die regter se, die domste wat in SA kan wees. Hulle vergeet critical punte. SA se wette se mos jy mag slegs skiet as jou lewe in direkte gevaar is, waar en hoe was die Oscar mannetjie se lewe in gevaar, ag nee man, die arme “so called inbreker” was dan bang vir hom en haar self in die badkamer gaan toesluit sonder enige wapen wat sy kon gebruik om sy lewe in gevaar te stel. Maar weereens net soos oral in die wereld bewys is, sy geld sal hom uit die tronk hou, net soos die Don kind, hoop nie hy koop iemand om wat hom kan help om uit die tronk te bly. Ek hoop hy word daar mishandel en gemartel en verkrag dat hy kan uitvind waaroor die werklike lewe gaan sonder om met jou gat in die botter te val en nooit ooit weer te worry oor skool en werk vir jou eie geld. Hy wil met a smile of sy gesig agteroor sit en leef met bloed geld. Nee wat Don, stupid onosele “Inbreker” jy moes maar eerder jou skool klaar gemaak het jong. Wonder wat het jou voog met die hele plan te doen gehad, ek se nog daar is iewers a kinkel in die kabel wat hom aanbetref. Hy weet die “kindertjie” sal seker nie lank agter tralies sit dan kan hy mos ook in weelde leef. Ek se maar net, die voog is maar net te te vir my. Glad nie bang eens om vir die kind (Don jr) a wapen te gee, nee wat wake up hier is iets aan die kom

Marshall ·

Nee regtig dis iets gruwelik om jou ouers te vermoor en dan nog jou sissie ook te verkrag en dit vir wat?geld?of uit blote malligheid.jou lekker swem- en perdry-dae is vir eers verby.dis maar goed jy het jou so lekker geniet voor jou hofsaak boeta wnt ons se nou eers ‘tatta en koebaai’ aan jou,mag jy kry wat jou toekom!tata ma chance,tata ma millions!

venesa ·

Hi ek is geskok ek dink nie die kind het dit gedoen nie, maar hy weet wel wie dit gedoen het.Julle gaan nog sien die waarheid gaan uitkom.

Zazied ·

Kind se opvoeding lê by ouers my opinie ! Waar kom sy wreedaardigheid vandaan maar deesdae hoor ek dit lê by die skool waar hul die meeste tyd spandeer. Kan net bid en hom probeer berading gee.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.