Hooggeregshof vir Jasmin Pretorius se saak

Jasmin Pretorius

Jasmin Pretorius

Die saak teen ʼn man wat daarvan beskuldig word dat hy Jasmin Pretorius, sy vierjarige broerskind in Brakpan verkrag en vermoor het, sal in die hooggeregshof aangehoor word, het EWN berig.

Jasmin se liggaam is in Desember 2013 onder ʼn bed in haar pa se huis aangetref nadat sy as vermis aangemeld is. Haar oom is later vir die moord in hegtenis geneem en hy het vroeër vlugtig in die Brakpanse landdroshof verskyn.

Pretorius se pa, Morné, en haar ma, Sasha-Lee Bam en haar ouers was Donderdagoggend in die hof. Verskeie motorfietsryers, vriende en inwoners van Brakpan het ook die hofverrigtinge bygewoon.

ʼn Hofdatum is nog nie bepaal nie.

Klik hier om meer te lees.

Lees ook:
Gemeenskap sê hulle sal steeds saak bywoon
Video: Emosionele huldeblyk ná Jasmin se moord
Jasmin-moord: Polisievoertuig bots buite hof
Jasmin-moord: Groot polisieteenwoordigheid by hof
Jasmin-moord: Oom weer in hof
Jasmin vandag veras
Jasmin-moord: Saak uitgestel
Jasmin-moord: Oom in hof
Video: Jasmin se ma te bang om gedenkdiens by te woon
Jasmin: Groep stap uit oor politiek
Jasmin Pretorius: Verdagte na plek van veiligheid geskuif
Video: Gemeenskap woedend oor Jasmin Pretorius
Beskuldigde in hof oor Jasmin se moord
Man in hof vir Jasmin Pretorius se moord
Jasmin Pretorius: Inwoners betuig meegevoel
Vermiste vierjarige dood gevind

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.