Onteieningswet deur kabinet goedgekeur

Lees ook:
“Onteieningswet ’n aanval op eiendomsreg”

Foto: Kopano Tlape, GCIS

Foto: Kopano Tlape, GCIS

Die kabinet het die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onteiening goedgekeur en dit sal nou in die parlement ter tafel gelê word.

Jeff Radebe, minister in die presidensie, het Donderdag die aankondig gemaak. Die doel van die wysigingswetsontwerp is om die bestaande wet van 1975 te vervang en “die oorkoepelende wetgewing wat die onteiening van eiendom reguleer te belyn met die waardes en bepalings van die Grondwet”.

Die regering het in 2008 ʼn vroeër weergawe van die wetsontwerp probeer deurvoer, maar die plan is in die wiele gery nadat die grondwetlikheid daarvan bevraagteken is.

Die huidige weergawe van die wetsontwerp erken die jurisdiksie van die howe in die vasstelling van die vergoeding verskuldig vir onteiende eiendom.

Kritici sê hoewel dit ‘n verbetering is, sal hierdie verandering in die praktyk net tot voordeel strek van burgers wat potensiële uitgerekte litigasie kan bekostig.

Daar is ook kommer, aangesien die wetgewing die minister van openbare werke se mag om bates te onteien, uitbrei na alle staatsinstellings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

50 Kommentare

Robbie ·

Ek dink die tyd het nou aangebreek dat ons wittes en ons besighede almal ophhou belasting betaal. Ons kan nie aanhou om aan n organisasie geld te betaal wat net daarop uit is om ons uit te moor en van alles te beroof nie. Dit is presies wat nou met ons gebeur die wat dit nie kan of wil insien nie moet blind wees.

G Eloff ·

(International standard version)Exodus 3:22 Each woman is to ask her neighbor or any foreign woman in her house for articles of gold and for clothing, and use them to clothe your sons and daughters. You will plunder the Egyptians.”

Rigters 6:11″ …………., terwyl sy seun Gídeon juis koring uitslaan in die parskuip om dit te beveilig teen die Midianiete. ”

Mag jy weet hoe en wanneer .

Maleagi_ ” 3:8 Mag ‘n mens God beroof? Want julle beroof My, en julle sê: Waarin het ons U beroof? In die tiendes en die offergawe. 3:9 Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie! 3:10 Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sê die HERE van die leërskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle ‘n oorvloedige seën sal uitstort nie. 3:11 Ek sal ook die sprinkaan vir julle afweer, sodat hy die opbrings van julle grond nie sal verwoes nie; ook die wynstok op die land sal vir julle nie onvrugbaar wees nie, sê die HERE van die leërskare. 3:12 En al die nasies sal julle gelukkig prys, omdat julle die land van welbehae sal wees, sê die HERE van die leërskare. 3:13 Vermetel is julle woorde teen My, sê die HERE. Maar julle vra: Wat het ons onder mekaar teen U gespreek? 3:14 Julle het gesê: Dit is tevergeefs om God te dien, en wat baat dit ons om sy verordening te onderhou en in rouklere voor die aangesig van die HERE van die leërskare te wandel? 3:15 En nou prys ons die vermeteles gelukkig; nie alleen word die wat goddeloosheid bedrywe, gebou nie, maar hulle versoek God en raak vry! 3:16 Toe het die wat die HERE vrees, met mekaar gespreek; en die HERE het dit opgemerk en gehoor, en daar is ‘n gedenkboek voor sy aangesig geskrywe vir die wat die HERE vrees en sy Naam eer. 3:17 En hulle sal My tot ‘n eiendom wees, sê die HERE van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde hê soos ‘n man medelyde het met sy seun wat hom dien. 3:18 Dan sal julle weer die onderskeid sien tussen die regverdige en die goddelose, tussen die wat God dien en die wat Hom nie dien nie.

Al ge- Handelinge 2:38 ? 2:38 ” En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.”

Dave ·

Holrug geryde storie Robbie, en wanneer julle gevra word hoe werknemers voorkom dat belasting van hul besoldiging afgetrek word, bly julle tjoepstil en sprak geen word meer. So bietjie dink voor gepraat word kan meer sinvolle gesprekke teweeg bring.

Elfie ·

Kommunisme is niks – hierdie is wat ons voor moet bang wees! Hulle gaan VAT wat hul wil hê, dit opneuk soos hul reeds doen (diere laat vrek van honger en dors, landerye vergaan) en so sal ons naderhand geen voedsel meer produseer want die nuwe “boere” sal net rondlê voor die huise…

abri jacobs ·

Wie gaan baklei? Die blankes van die land is so slap en het geen rugged nie en omdat hulle nog nie regtig beinvolved is nie sien hulle niks verkeerd nie.

Jacques ·

Baie geskok oor die wet wat goed gekeur is. Beteken dit dan babies dat as jy meer as een residensiele eiendom het kan hulle dit van jou af wegvat? Baie van ons het ekstra geld in eiendom bele om eendag vir ons aftrede goed voorbereid te wees. As dit wel die geval is dat hulle dat kan doen gaan dit n gat slag wees vir die residensiele mark asook buitelandse investering.

kt ·

Nee wat Jacques, jy kan vir eers maar ontspan. Hierdie stel tande sal eers die boere se plase afbyt, dan gate byt in die mynbousektor. Teen daai tyd is jou eiendom in elkgeval soveel werd soos n huis in Harare!

G Eloff ·

Jacques .Al gedink aan , sit van jou naaste in jou ” meer as een residensiele eiendom” . ooof dit word gevat .Ekstra geld ? daar is dan mense wat honger ly ! Maar natuurlik , jy het daarvoor gewerk ens ens .Mat 19:21 ” Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My.” Omdat ons nie die Handelinge 2:44 plan wil volg nie ,moet ons nou die Zuma een volg . Maar jy het daarvoor gewerk ? Handelinge 2:44 ” En almal wat gelowig geword het, was bymekaar, en het alles gemeenskaplik besit. 2:45 En hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop en die opbrings onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het.”

2;44 dit wat jy het .

Tik tak tik tak

Soekie ·

Hoe kan hul dit toelaat. Weet hul dan nie dat as die witmense hul besighede verloor da nog meer mense sonder werk ga sit nie. Dis nie Zimbabwe die nie.

Johnny ·

As die tyd kom staan ek saam. Om elke dag so blindelings beroof te word teer ons uit en dit kannie so aangaan nie.

dlia ·

Hoe is dit moontlik dat die manne in ons land wat eindelik sê het doodstil bly. Is hier nog manne in Suid Afrika? Wat gaan gebeur ek lees elke dag vir di afgelope 12jaar al “ons moet bymekaar staan ons moet iets doen!”

Wanneer gaan daardie dag aanbreek dat jul bereid gaan wees om iets te doen? Wil jul wag totdat jul kinders en kleinkinders uitgemoor word? Ons probeer so hard om julke bymekaar te maak vir Red October Day om di regering te laat verstaan ons dat ons ernstig is maar feitlik niemand daag op!!

G Eloff ·

dlia Daar is dan nie tyd om nog onkundig te wees nie ne ? Jesaja_5:13 ” Daarom gaan my volk in ballingskap weens gebrek aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors”. “die manne in ons land wat eindelik n se het ” het n vliegtuig , n Maybach n Villa ens . Waar pas jy dan nou in ? Hy is “connected” .en voel vir jou n veer .”Red October Day ” ? Gaan doen bietjie navorsing oor die’ dag , die geestelike impak EN waarom die geleentheid nou op die dag sou wees , Lees sommer oor “April fools day” ook , . Geestelike agtergrond ens .,kyk of jy nog sal deelneem aan n optog met n spesifieke roete ens .

John Smith ·

An Open Letter to the President of South Africa:

Dear Mr. President of South Africa. (Yes I say Mr.President because I do not care who you are or were….I am basically addressing all the presidents from 1994 till now ).

Lets get something straight from the beginning.
You are working for ME.
Why?
Because I pay your SALARY. (That is how it works in a Western society where OUR tax money pays YOUR salary).

And remember one thing, you were elected by people of which 90% do not even pay taxes. So the majority of people that pay your salary, do not even want you in that position, but we are paying you your salary.

So in return I (and ALL tax payers) expect some things from you. (like any employer would expect from his employees).

Or lets start off with things I do NOT expect from you:
I do NOT expect from you to give me a free house or car. I shall work for those things myself and pay for it myself….. and if you would supply us with proper and safe PUBLIC transport (as any government should), I shall use public transport.

What I expect from you is to PROTECT me and my family, because YOU are in charge of the SAPS and the SADF. It does not matter if I am White, Black, Coloured or Yellow, or stay in a mansion or a tin shack.

I want to be able to walk around in my neighbourhood and feel SAFE, like I did 20 years ago.
I do not want to erect 10 feet high electric fences around my house, like you have done (at Nkandla and all the other president’s houses) , because I can not afford it. (not like you who ‘stole’ money from SA citizens to secure your home).
ANY South African citizen’s safety is just as important as yours.

I also expect from you to protect our country’s borders and stop illegal immigrants to enter our country and kill, torture and rob South African citizens.

You have failed this country which you are in charge of.

NONE of your citizens are safe.
Women get raped just about every 5 seconds in SA. (Rape capital of the World)
Never have there been so many farm murders.
Never have there been so many murders in SA.
Our State hospitals are a nightmare.
Our school system is the biggest joke in the world.
Our once powerful Defence Force is now a joke.
The Police Force is corrupt and can not be trusted.

You have failed Mr.President. In the REAL world you would have been voted out by the board of directors.

Why are you hanging onto your position? Why don’t you give somebody else a chance? Things could not get worse.

You are NOT capable of protecting your citizens!

You have NO vision or plan to change things.

You are waisting time.

This is what I would have done 20 years ago if I had to be in charge:

Firstly I would have upgraded the housing in our townships.(where the majority of South Africans live).
NOBODY should stay in a TIN SHACK (it is too hot during Summer and it leaks and is too cold during Winter.) !

Now I know we all can not have big houses with huge gardens (like Nkandla) , but we ALL have the following BASIC needs:
1) A waterproof and windproof structure made out of bricks and mortar.
2) A shower.
3) A toilet.
4) A wash basin for washing the dishes and a stove for cooking.
5) A basin for washing our clothes.
6) Clean, running water…. with a water heater.
7) A bed… double plus bunk beds for the kids.
In other words we are basically talking about a bachelor flat…7mx5m max….. I stayed in such flat for a couple of years when I started out in life.

I would have built rows and rows, as far as the eye can see, of these “pigeon holes’ ….. maybe two levels….young, fit people could stay on the 1 st floor and older people on the ground floor….it is easy to build these simple structures….. easy to supply water and sewerage…. and better than ANY TIN SHACK!
And it is more secure.

You (all the presidents) had 20 years to do this….. it could have been finished by now, and it would have created many jobs.
The work force could have been a voluntary work force…. or it could have been a compulsory force, like the old two-year military service we HAD to do (to protect this beautiful country of ours) …. workers would not have been paid a lot, but free food and housing would have been provided, like during our two year military service…. this would have been better than NO job….and they would have learnt a skill.

How many years are you still going to ignore the BASIC needs of the MAJORITY of people in SA?

Regards

Your BOSS

Jo ·

John ek glo dit wat jy gesê het is wat die meerderheid van hierdie land dink en voel. dankie.

Gert ·

Eers lag almal daarvoor, dan frons hulle daaroor en dan begin hulle glo! Dit is min of meer die paadjie VOLKSTAAT toe. Die enigste oplossing is beplanning – op hierdie laat stadium is dit egter bitter moeilik om eiendom te verkoop, pensioenfondse te beredder, langtermynbeleggings te gelde te maak en so meer. Die enigste “raad” wat ek het is verskans wat jy het in komoditeite soos goud -‘n kwart Krugerrandjie kos nou ongeveer R3800 – koop hom en sit hom weg van die “grid” af! Wat hulle nie van weet nie kan hulle nie vat nie. (En sit maar ‘n paar rand in ander edel metale of ‘tupperware’ – dit is duur maar die moeite werd.) Ongelukkig wou mense nie die swart wolke sien saampak nie en het maar soomloos met hulle lewens aangegaan. As jy werklik wil probeer aan die ergste gevolge van die steel van jou eiendom – want dit is wat dit is – te ontkom, kry ‘n kundige persoon om jou raad te gee hoe om jou eiendom tot ‘n mate te verskans. Groete en sterkte aan al die gekweldes en moet jou nie bekommer oor die dag van more nie – GOD IS STEEDS IN BEHEER!

Marius Henn ·

Tipies ‘n kommunistiese regering. Plase is 4 na 500 jaar in besit van boere wat baie hard geswoeg het, en nou kan alles van hulle weggevat word vir ‘n appel en ‘n ui. Wat het geword van die ANC se demokrasie? Ons kan net wonder.

Erik Snyman ·

Hulle gooi net meer olie op die vuur wat besig is om die land af te brand. Ons was een van die beste lanbou lande is die wereld. Ons het uitgevoer en nou… Nou Voer hulle on eie mielies in teen n hoer koste. Die nuwe wette wat hulle so implimeteer gaan ons gouer in n Zimbabwe verander as wat ons mag dink. N ekonoom het voorspel die nuwe immigrasie wet gaan ons biljoene kos. Afrikaners kan nie saam staan nie. Hulle het nog teveel om te verloor. Die oomblik wat hulle niks het om te verloor nie gaan hulle wil iets doen… Dan is dit moontlik te laat. Die jeug moet maar ander lande gaan soek wat hulle wil he… Hier sien ek nie n toekoms nie.

alet ·

Hoeveel huise het ou Jeff met sy groot bek verseker weet ons dat hy nie tyd het vir blankes.Hoeveel van sy mense het huise dan doen hulle aansoek vir die bouvallige HOP huise kry die dat verhuur hulle dit uit aan uit landers vra net waar en ek se

Peter Murray ·

Dit laat my dink aan die grappie van die dominee wat die teenwoordiges uittrap oor die afwesiges se afwesigheid.
Diegene wat in die kerk is, het nie nodig om uitgetrap te word nie, want hulle is dan in die kerk. Maar, diegene wat nie in die kerk is nie, hulle moet by hul huise en by die viswaters uitgetrap word.
Die meeste volksgenote wat teregwysings nodig het, lees nooit koerant, luister nooit radionuus, luister nooit televisienuus, en woon nooit openbare vergaderings by nie.
Dit is slegs dié wat reeds goed ingelig is, wat gewaarsku word. Ons moet ‘n metode vind om diesulkes (die oningeligtes) in te lig.
Ek wil ‘n dringende beroep op die “ingeligtes” doen (daardie klein Gideonsbende onder ons volk), om 3 baie belangrike dinge te doen: 1. Berei jouself voor; 2. Berei jou familie en vriende voor; 4. en berei ander – mede-volksgenote – voor om te trek.
Of jy nou “net oor die grens” moet trek, en of jy 1 500 km ver moet trek, maak nie saak nie. Maak soos ‘n swerm heuningbye wat trek. Vir ‘n by is die belangrikste een die swerm se koningin. Die hele swerm kom bymekaar (uit heinde en verre) en koek saam om hul koningin. Dan trek die hele swerm na waar hulle eendag wil gaan bly.
Ongelukkig is daar nog onduidelikheid oor waarheen die volk moet trek, maar, laat ons nou nie staan en tyd mors omdat ons nog onseker oor ons bestemming is nie. Daar is tans 3 groot groepe volkstaatondersteuners: Twee wil min-of-meer in die ou Boererepublieke gaan woon, en die derde groep wil in die WESTE (Wes- en Noord-Kaap) gaan bly.
Dit wil vir my voorkom of die twee ou hoofstede (PRETORIA en BLOEMFONTEIN) by die meeste volksgenote gewilde keuses is. As dié twee stede se aandele by jou ook hoog is, kies dan een en trek daarheen! En as jy liewer op die platteland wil woon, trek dan na Kleinfontein of Potchefstroom of Richardsbaai.
Onthou net; hoe digter volksgenote op mekaar woon, en hoe minder volksvreemdes tussen ons woon, hoe veiliger, vryer en voorspoediger sal ons wees.
* Maar, as u liewer BAIE ver weg van die swartes wil weg trek, trek dan na die Weskus. Die dorpie HONDEKLIPBAAI is sowat 1 900 km van Beitbrug; 1 800 km van Durban; 1 400 km van Johannesburg; en 600 km van Kaapstad. Oorweeg dit sterk om daarheen te verhuis! Hondeklipbaai is nog nie met ‘n teerpad verbind nie, en lê ongeveer 80 km van die naaste teerverbinding. As alternatief kan u op Kamieskroon, Garies, Nuwerus, Lutzville, Strandfontein, Doringbaai of Lambertsbaai gaan woon. Hierdie dorpies maak deel uit van die Noordweskaapse Volkstaat, met Hopetown, Orania en Vanderkloof as die groeipunte aan die volkstaat se oosgrens. U het ‘n keuse van tussen 50 en 60 dorpies en gehuggies in die Noordweskaap om van te kies. *Hondeklipbaai is ons verste uithoek, en *Hopetown en *Orania is die twee dorpe naaste aan Gauteng en die Vrystaat.
* Spaar u geldjies, maak u 4×4 se tenk vol brandstof, en gaan kyk hoe dit aan die Weskus lyk. U sal nie spyt wees nie. Die naaste stad aan Hopetown is Kimberley (120 km); en die naaste stad aan Hondeklipbaai is Kaapstad (600 km).

Leon ·

Sommige mense sal saamstaan as dinge begin erg raak, maar wat ek al self beleef het toe ek in nood was in ‘n motorongeluk… WIT mense het net vir my gestaan en kyk, ek het gesmeek om hulp maar niks gekry nie, na ‘n lang ruk het ‘n jong man (wit) my kom help terwyl ander net gestaar of verby gery het.
Ek het my vertroue verloor in ons mense, ek twyfel sterk of ons regtig kan saamstaan want het dit nog nooit gesien nie, die meeste hardloop weg of wil niks te doen he met die situasie nie. Ek weet nie wat moet regtig gebeur voor ons sal saamstaan nie, maar dit sal heel moontlik baie drasties moet wees!

En om nou nog te probeer om met die Regering te praat, of selfs lokale munisipaleteit, enige staatsdiens, is so goed jy praat met die muur!!!!!! Ons SAL altyd aan die kortste tou trek!

Peter Murray ·

Moenie talm nie, my volk, moenie langer u tyd verspeel nie. Onthou, tyd is geld. Van nou af sal die ANC die een wet na die ander verander. Hulle kyk net watter wette ons die seerste gaan maak, en dan verander hulle dit. Ons volk se omstandighede kan vergelyk word met dié van die Israeliete in Egipte. Elke keer as daar ‘n nuwe plaag is, verslap hulle die wette effens, maar wanneer dit weer té goed met die volk gaan, draai hulle die skroewe verder aan.
Word onafhanklik my volk, maak u self vry van die juk van swart afhanklikheid. Word selfwerksaam, sodat u gereed kan word vir selfbeskikking. Die swartes lag vir ons as ons so hopeloos, hulpeloos, en afhanklik van swart arbeid is; maar eendag sal hulle nie meer lag nie. Hulle sal huil as hulle agterkom dat hulle nie sonder ons kan klaarkom nie.
Word onafhanklik in u eie land, my volk, trek weg uit Egipte (F W de Klerk se Nuwe Suid-Afrika) en gaan vestig u in die Land Kanaan (die westelike gedeelte van Suid-Afrika). Moenie na die “vleispotte van Egipte” (Gauteng se ryk goudmyne en werksgeleenthede) terug verlang nie. Trek weg na die Land Kanaan. U sal waarskynlik “eers 40 jaar in die woestyn” moet rond swerf, maar dit sal die moeite werd wees. Hoe gouer u trek, hoe gouer sal die swaarkry verby wees.
* U vra waarheen moet u trek? Wel, Suid van die Oranjerivier (die grens tussen Kaapland en Namibië), en Noord van die Bergrivier (daar naby Saldanhabaai aan die Weskus).
Of anders gestel; weerskante van die Olifantsrivier, daar by Vredendal, Clanwilliam en die Sederberge se wêreld, dit is waar die volk se toekoms lê. Maak die Olifantsriviermond jou middelpunt, en beweeg daarvandaan in die 3 windrigtings (NOORD, OOS en SUID). As jy dit doen, en 100% ‘n beleid van selfwerksaamheid toepas, sal jy nie ‘n fout maak nie!!!
* Die beoogde gebied is ongeveer 120 000vk/km. U besetting – fisies en ekonomies – sal die uiteindelike grootte van die gebied bepaal. As daar té min belangstelling van die volk gaan wees, sal die grootte dalk kleiner as 10 000 vk/km wees, maar as 500 000 volksgenote daarheen trek, kan die gebied se grootte dalk na méér as 120 000vk/km groei.
* Die groeipuntdorpe is Orania, Hopetown, Prieska, Douglas en Vanderkloof aan die Oranjerivier (asook ‘n kiboets by Strydenburg); en die hele kusgebied aan die Atlantiese Oseaan (tussen Elandsbaai en Hondeklipbaai). As u nie verder onder die ANC-regering wil ly nie, gryp dan die kans aan en trek na een van genoemde dorpe of distrikte. Dis nou of nooit.

G Eloff ·

Insiggewend Peter . Nou waar kom jy nou aan dit alles ? Net,een ding,julle moet dalk nie adverteer nie kerel .Openbaring_18:4 ” En ek het ‘n ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie “Babylon staan maar nog net-net ,as ons uitkom , val sy(International standard version) Daniel 11:33 ” Insightful people will impart understanding to many, though they’ll fall by sword, by fire, by captivity, and as war booty for a while. “. Daniel11:34 En terwyl hulle struikel, sal hulle met ‘n klein hulp ondersteun word; dan sal baie uit listigheid by hulle aansluit “. 11:35 En van die verstandiges sal sommige struikel, om onder hulle loutering en reiniging en suiwering aan te bring tot die tyd van die einde—want dit sal nog duur tot op die vasgestelde tyd. 11:36 En die koning sal doen net wat hy wil en homself verhef en hom groot hou bo enige god, en teen die God van die gode sal hy wonderbaarlike dinge spreek; en hy sal voorspoedig wees, totdat die grimmigheid ten einde is; want wat vas besluit is, sal uitgevoer word. “n Volk wat geestelik voorberei is . Bereid om te Handelinge 2;44

Mat 7:15 Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is. Mat 7:16 Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. “

Suzette ·

En daar gaan begin ons weer in die Kaap. John Smit jou brief is skitterend, maar dink jy die regte persoon/e gaan dit te siene kry, en indien wel, gaan hy/hulle omgee? Dink nie so nie.

piesang ·

Die blanke minderheid betaal die regering belasting om ons van alles te beroof. Wanneer gaan ons begin saam staan.

G Eloff ·

Die wat kniel trek nie aandag soos die wat “saam staan” nie Daar is al n paar , maar nie veel nie .Sefanja_3:12″ En Ek sal tussen jou in laat oorbly ‘n ellendige en geringe volk wat by die Naam van die HERE skuiling soek. “

gustav ·

My vraag is. As hul iets van jou vat bv jou plaas vat hulle jou skuld ook. Want baie boere het plaas skuld

Robert ·

Die vorige voorstel was dat 50% van die plaas gevat sal word en aan die werkers gegee sal word. Daar sal vergoeding vir 50% van die plaas wees, maar dit sal in ‘n regeringstrust vir die werkers gehou word. M.a.w., die skuld sal wettiglik op jou naam bly en jy sal daai skuld moet afwerk en sodoende geforseer word om ‘n slaaf vir die bank en die ANC regering te wees, en jou erfgename ook. Dit is geheel, ekonomiese verarming. Myns insiens, kry watse geld jy nog kan en gaan maak ‘n bestaan as ‘n vryman of vrou.

Petrus Booyjens ·

Baie goeie en reguit brief. Dankie en ek hoop 1 van hulle lees dit, maar dit sal soos water van n eend se rug afloop,hulle het mos klaar hul stemme gekry so waarvoor sal hulle nou omgee oor ons omstandegede (20 jaar)

Robert ·

Di waar ja, meeste mense kerm maar net op die rekenaar, voel dan beter en kyk bietjie TV, en dan gaan slaap hulle weer lekker, en so aan…dis mense wat gewoond geraak het aan gemaksug wat so optree. Ek staan nou die dag in Montague en lees die skrif aan die muur, die muur van ‘n mini replika van die Voortrekker monument, ‘n muur wat ‘n gelofte vir alle Afrikaanse nageslagte aan ‘n lewendige God gemaak het, en ek besef dat die hele probleem reg daar voor my begin, by die verbreking van ‘n belofte aan God. As julle iets wil verander aan die Afrikaner en julle kinders se kinders se kinders se lot, begin dan by een ding en gaan toon berou oor die verbreking van ‘n gelofte aan God, en begin al die kinders leer oor daardie gelofte en wat dit beteken, en dan op 16 Desember, ongeag van watter sterflike mensie wat se, hou die belofte weereens vir ‘n verandering en van daardie dag af vorentoe, Integriteit begin by die plek waar mens jou woord hou, veral aan ‘n jaloerse God. Dis mos nie onderhandelbaar nie, is dit? Sodanige geestelike daad is ook ‘n vorm van oorlogvoering en dit is beskikbaar vir enige ouderdom, enige geslag, ongeag mense se ekonomiese posisie of stand. Dis iets wat almal wel saam kan doen en verplig is om te doen, want daar was dan plegtig belowe. Sonder die politiek, of sonde met die politiek? Ja ek weet, ek praat hier prontuit hoofsaaklik met myself en met agting met diegene wat hier so baie omgee. Die antwoord is nie myne nie, net die boodskap om te onthou en nou daadwerklik op te tree.

Jenny Naude ·

Dis hartseer dat alles wat sleg is daardie mooi land wurg. Jammer om te sê, daar is geen toekoms meer vir ons mense daar nie.

G Eloff ·

Auwa Jenny ! Openbaring 2:26 En aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek mag oor die nasies gee, 2:27 en hy sal hulle regeer met ‘n ysterstaf; soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ek ook van my Vader ontvang het.

Openbaring 2:28 En Ek sal hom die môrester gee

Bright and shiny!.

Wouter ·

Adam en Eva het in Eden gevier.

Wanneer het die paartjie wit, of swart, of geel geword?

Wit is tans bleikbaar die velkleur wat Gods-goedkeuring weg dra.

Waantoe?

Leon ·

Die blankes in die land is in groot moeilikhed;
Alles wat nou gebeur het hulle al jare terug beplan,voor die sogenaamde onerhandelinge en nuwe grondwet. Die ontwapening en wegval van kommandos was ook deel van die plan. Ons is in die minderhed en word gemanipuleer/geboelie deur n minderwaardige meerderheid.
Ons is destyds maar ook ge “brainwash” om te veg vir volk en vaderland……wat n “joke”
Ons howe word nie getransformeer nie maar, wel kader ontplooing. Nou kan hulle howe toe gaan, kyk maar wat het gebeur met die onlangse SAP saak.
Ek glo ook nie Zuma is meer so bekommerd oor sy sogenaamde klankbande nie…….vyf jaar later sit wie op die bank?
Ons blankes gaan geteiken bly. Hulle gaan vat al is dit net oor n langer tyd.
Dankie vir organisasies soos Solidariteit, julle verdien n veer in die hoed!

Renier ·

Ons almal het altyd baie om te se as ons rerig bekommerd is oor die 50% van ons plase raak ontslae van die nie blanke werker op jou plaas ons kan rerig sonder hulle klaar kom.Ons kla oor plaas moorde maar die inligting kom van ons eie werkers af as ons nie hulle het nie het jy dan n rede om op jou hoede te wees want dan weet jy as jy een sien hy hoort nie daar nie.Ek ken baie boere Miljoeners Boere Met Tot 15 wilds plase wat miljoene vir n dier betaal.Hoekom kry hulle nie n paar blanke mans en vroue en betaal hulle n goeie selarris nie dan sukkel hul nie so met die ander volk nie,maar nee ons kyk net na ons self ons stel liewers 4 nie blankes aan sukkel met hulle en dan vermoor hy jou ook nog.Dis tyd dat ons nie meer na ons eie belang moet kyk nie maar na ons volk sin.Maar wie is ek om raad te gee ek is nie eers n Boer nie.Kyk ek is Blank in my are vloei boere bloed wil graag my eie plaas he maar sonder hulp en as ons nie nou begin saam staan nie sal dit seker nooit gebeur nie.Ons kan blameer net wie ons wil maar alle besluite is nog elke dag aan ons te dank.So ons moet ophou kla en die gevolge dra van ons besluite.

es ·

Het iemand gedink om 50% van die plaas aftestaan is die begin van die einde vir ons boere asook enige vertroue aan Buitelandse beleggers. Soos hulle sal plak op enige lee grond of onder brue en daagliks vermeerder gaan dit ook op die plase gebeur. 50% gaan later te min wees en die boere word sistematies afgestoot van die plase, sonder enige vergoeding. Dit gaan nie net vir huidige werknemers wees nie, maar vir hulle families en kinders, ens. Die “Grand” word vermeerde sowel as “Ongeskikheidspensioen” en geen boer sal of kan hulle van die grond af kry nie. Jy sal geen uitsettingsbevel kan bekom nie, behalwe om nog ‘n stuk grond aftestaan om plaasmoorde afteweer. Ek glo nie Piet Croukamp het ooit daaraan gedink, want hy bly nie op ‘n plaas en het geen benul wat aangaan nie.

Demokrasie kan nie net van eenkant kom nie. Wat van Nkantla? Indien dit oor eiendomsregte gaan, is almal se eiendomme ingedrang. 50% van Nkantla moet ook aan blankes gegee word, (of is dit omdat daar geen blankes werksaam is nie). Hy moet sodoende die skuld betaal, net soos die boere hulle skulde moet betaal.

Die koning wat wil aanspraak maak op KZN se gronde sowel as die ou Bop. Dit moet ook verdeel word. Ek glo nie daar is ordentlike huiswerk gedoen nie. Minister Nkwinti dink dis die boere wat nie hulle bydrae wil lewer nie, maar eindelik is dit die amptnare wat nie hulle werk doen nie. Hy moet liewers na sy personeel in die departement gaan kyk alvorens hy besluite neem.

Daar is baie blankes wat werkloos is, wat sekerlik hulle voortande sal gee om werk te kry met gratis verblyf, en duidelik met meer integriteit en trots aan die dag sal bring.

Jaco Grobler ·

Dis maar net weereens een van die wysigings wat gedoen word om meer en meer te vat van die wat wil werk. Ek sien dit so, as jy my en my mense in jou visier stel, raak ons net slimmer, beter en vinniger, terwyl jy en jou makkers stadiger, vetter en luier word.

Esther ·

G Eloff. Hoe veel van jou karre, kos, sitkamerstelle, selfone, beddens het jy al weggegee…. Dit wat jy verkondiging is komunities….

Esther ·

G Eloff. Hoe veel van jou karre, kos, sitkamerstelle, selfone, beddens het jy al weggegee…. Dit wat jy verkondiging is komunities….

Esther ·

Die kort en die lank is…..mens het net 3 breinselle nodig om te sien dat as die boere nie meer kan Mielies veskaf nie….daar nie pap gaan wees nie….. Ai toggle… ‘ Klein seuntjie sal dit kan uitwerk….

Maryna ·

Dit is baie duidelik dat blankes vandag ‘n hele paar probleme (of eerder uitdagings) in die gesig staar. Daar is ‘n motormaatskappy wat elke probleem (nee , uitdaging) wat oor hul pad kom, oplos met hierdie vreeslike oulike tegniek: Die “Hoekom?” tegniek. Basies gaan dit daaroor om ‘n probleem te vat en te vra: “Hoekom het hierdie probleem ontstaan?”. Wanneer die oorsaak gevind is en nog nie ‘n oplossing na vore bring nie, word die vraag herhaaldelik gevra tot daar wel ‘n oplossing ontdek word.

Die probleem is ons as blankes kyk na die GROOT uitdaging en raak vreeslik vinnig baie emosioneel – en dan later hopeloos, oor die saak. Die geheim om ons politiese struikelblokke te oorkom is om die uitdaging te kompartimenteer. Ons kyk nie na swartes as ‘n probleem nie en baie blankes maak daardie fout. Ons kyk na wraaksugtigheid, korrupsie, onregverdige behandeling, misbruik van mag… – alles wel-bekende menslike swakhede wat onder elke rassegroep kan voorkom.

Mens kan nie ‘n tandpyn genees, deur na ‘n kardioloog te gaan nie. ‘n Probleem moet eers geidentifiseer word en dit help nie mense maak van die storie ‘n rasse-probleem nie. Dit is ‘n sosio-ekonomiese en sosio-politiese probleem- punt!

Vandag raak ons kwaad daaroor, maar dink terug aan hoe het ons hierdie land in die eerste plek gekry. ‘n Groep Boere, het besef dat hul ‘n gemeenskaplike visie het en het saamgekom om ‘n gemeenskaplike doelwit te vorm. Die Voortrekkers het op ‘n vreedsame en sinvolle manier gerebuleer teen die heersende Britse magte en hul wette en het Noord getrek. Hierdie was die primere vormingsfase van die Afrikaner volk! Vir elke teenslag wat ons ondervind het , het ons eerstens in geloof volhard, daarna saamgestaan en sinvol beridineer oor die situasie en dan opgetree , in samesyn, vir ‘n goeie doel. Dit was ook waar ons vir die wereld gewys het watter uitermatige vernuftigheid in die Afrikanervolk steek. Orals waar ons gekom het, het ons begin bou aan ons toekoms. By bloedrivier het ons onself as volk vir God oorgegee en Hy het ons gespaar.

Hy beplan vir jou ‘n toekoms van voorspoed en nie teenspoed nie, ‘n toekoms, ‘n hoopvolle verwagting. Eer die regering van die dag en wees gehoorsaam aan die wette van die land , want God het hulle ook aangestel oor die land en het Sy eie doel daarmee gehad. Solank as wat die wette nie indringing maak op die wette wat deur God neergele is nie, moet ons dit respekteer.

Ek kan nie rerig wyse raad gee oor wat gedoen moet word nie, maar dit is duidelik dat dit nog nie tyd is vir geweld nie. Nou is die tyd om op te hou om selfsugtig te wees en mekaar te ondersteun, want ja, as ons ons land verloor en alles wat daarop was sit ons met presies dit waarmee ons voorouers gesit het: ‘n uitdaging, vernuf, hoop en hopelik teen dan al – die ondersteuning van jou volk. Tot dan is dit ‘n kwessie van geloof. Tiendes betaal. Indiepte gesprekke met God te he.

Dalk moet ons as blanke Afrikaners nog meer leer van nederigheid en beskeidenheid. Job het alles verloor totdat die Here hom ryklik geseen het. Josef was ‘n slaaf en ‘n gevangene vir 17 jaar voordat hy die tweede belangrikste pos in Egipte beklee het. Die Isrealiete het 40 jaar dlank deur die woestyn getrek, voordat hulle die land van melk en heuning kon binnegaan.

Dalk is ons reistog nog nie verby nie, maar dit is verseker eerder ‘n geleentheid vir samekoms as sameswering.

God seen jou.

Ettienne Swanepoel ·

Julle wou mos nie luister nie. Julle het die handjie vol wat julle probeer waarsku het, sleg gese en gevloek, net soos wat heelwaarskynlik nou met my gaan gebeur met die skrywe van hierdie brief. Bykans 87% van julle het n aandeel aan al die moorde, verkragtings en al die ander dinge in die “Utopia” genaamd die nuwe Suid – Afrika wat julle self bewerkstellig het. En nou huil julle oor die monster wat julle self geskep het. Nou wil julle praat van opstaan en veg? Wie gaan veg? Julle wat nogsteeds ruggraatloos is soos in ’91? Neewat. Ek is jammer. Ek het my vertroue in die Boerevolk verloor. Ons voorvaders draai in hul grafte om, as hul sien wat julle gedoen het met dit waarvoor hulle gesterf het sodat hul nageslag nie meer voor volksvreemde heersers hoef te buig nie. Raai wie jou in die rug gaan skiet en verraai soos al hoeveel kere vantevore in die nuwe Suid – Afrika gebeur het met die handjievol opregte Boere wat probeer opstaan het teen hierdie eie geskepte monster? Hul is deur mede afrikaners verraai. En nou wil jul mense he wat gaan opstaan? Net sodat julle hulle ook kan slegse en verraai?
Julle het ons land op n skinkbord weg gegee. Julle wou nie luister nie. Dit is dan waarvoor julle gestem het, en nou wil jul huil. Dit is te laat! Die haan het 3 keer gekraai. Jy het destyds JA gestem. Ons moet nou maar die prys betaal. Die Volk betaal nie eers meer ons Geloftes of heilig die Sabbat nie. Maar dan word daar heeldag boodskappe gestuur van ons moet net bid ens. Elohim het jou hande gegee om self ook iets te doen. Jy kan nie jou rug op Hom draai en dan verwag Hy moet jou bystaan wanneer jy Hom ewe skierlik nodig het nie. Julle vergeet dat Hy volkere wat nie wou hoor nie, uitgewis het. Begin by jouself en dan glo ek dat Elohim jou sal red.
Leer jou kinders die vrees vir Elohim en nie net dat Hy liefdevol is nie.
Ons moet begin deur ons van ons verkeerde wee te bekeer. Want Christenskap onder ons volk het net n mode geword. Word wakker. Ons is reeds in die laaste uur. Maak jou lamp vol olie en wees gereed.

Mag die Geloftevolk hul opreg verootmoedig en bekeer.
Mag ons weer onderskei tussen reg en verkeerd.
Mag ons Elohim weer vrees.
En mag Elohim dan met ons wees.

Boeregroete.

jan grobler ·

Jy praat so na my hart.Toe ons iets
wou doen toe wil hulle nie dis nou te
laat.wanneer 2olifante baklei word
die gras platgetrap ons is die gras

Celia Tjaden ·

In antwoord: Die bietjie wat nog oor is van ons Boerevolk, kan nog op ons kniee voor God ons verootmoedig NOU- en ons MOET n VASDAG uitroep. As ons dit nie doen nie gaan ons ons kinders en ons kleinkinders totaal uitgewis word uitgegee aan slawerny aan die heidene wie hierdie regering ingestem het. Verder, gaan bely VRYMESSELARY NOU – van ons boereleiers het hulle hieraan skuldig gemaak en ONS is onder n vloek! Ons kan nie almal teruggaan na ons stamlande nie- vrees God mense HY het die almag, nie die heidene nie. Maar God gaan NIE ingryp as ons nie ons gelofte aan Hom nakom nie! LUISTER- al is ons net n handjievol- dit maak nie saak nie. Dis nie ons wat nou die gewere moet opneem en gaan oorlog maak nie DIT IS TE LAAT die oormag is teveel en hulle is aan die bewind. Ons moet nie mekaar beskuldig nie maar vergewe en in eenstemmigheid nader tot God en BEROU want ons skuld HOM DIT. Hy kan ons more hieruit red Hy is almagtig! Aan WIE behoort ons? Aan die Lewende God van Israel! Ons is reeds by nr 6 genocide mense! As jy vandag op n plaas is, is jy op n gevaarliker plek as Sirie! As jy n boer is op n plaas in Suid Afrika- jou lewe en die van jou gesin is vandag in 100% doodsgevaar. Ons is in n helse oorlog . Kyk (google) PLAASMOORDE/FARMKILLINGS en sien die doodslyste asook, kyk na van die liggame- jy sal sien hoe hulle lewend tot die dood hulle genadiglik verlos het, gemartel is!Kleinkindertjies, boerekindertjies gemartel, dogters, vroue, oumas verkrag voor hul pappas en mans en seuns se oe! Bybels in hulle bloed deurweek op hul verminkte liggame! Mense, maak asseblief julle oe oop. Daar MOET n VASDAG in ons volk uitgeroep word. Verootmoediging- daar is ERFSONDES wat na ons toe terugkom – dis hoekom dit gebeur- en dit is NIE APARTHEID NIE- dit is ons GELOFTE wat ons vergeet het! Hoe leef ons? Eer ons die sabbat? Dien ons God soos Hy van ons vra? Keer terug na die Here en Hy wis hierdie hele vyand voor ons oe uit en maak ons vry! Ons God is almagtig en net Hy kan dit doen. Hy het nog nooit verander nie! (Ons het)
Heil die leser, amen.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.