Plaasmoord: Man en vrou dood aangetref

plaasdamʼn Man en ʼn vrou is dood aangetref op hul plaas in Lephalale (Ellisras), Limpopo.

“Die liggame van ʼn egpaar is Vrydag op hul plaas Merebank naby Lephalale opgespoor,” het brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die polisie in Limpopo, gesê. “Die 69-jarige man en 66-jarige vrou se liggame is aangetref nadat die familielede hulle nie in die hande kon kry nie.”

Mulaudzi het gesê ʼn nadoodse ondersoek sal binnekort uitgevoer word om die oorsaak van dood te bepaal.

Die motief vir die moorde is nog nie bekend nie. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

alet ·

Hoeveel van ons mense gaan nog op so n wyse sterf voor hierdie moorde gaan op hou die regering sal moet besin of die blanke mense ook maar moet in klim en dood maak alles wat in hulle pad kom maar die klomp lafaards bekruip die blankes in die nag want hulle kan nie gesien word nie ons simpatieseer met al die wat agter bly wees verseke hulle sal gaan rekenskap voor God gaan doen daar sal nie n regering wees om hulle te beskerm Lafaards gemors

Ria Maritz ·

Jy is reg Alet. Die regering voel minder as NIKS vir die lewe van ‘n blanke nie en die blankes se opvoeding laat ons nie toe om net links en regs in te klim en af te maai nie.

Plaasmoorde is verseker aan die toeneem, maar dit word steeds deur die regering gesien as normale misdaad – DIS SIEK !

Grassie ·

Ek glo nie dit word werklik deur die regering gesien as gewone misdaad nie. Selfs hulle is nie so onnosel nie. Hulle weet wat dit werklik is maar ontken dit want dit pas hulle grondbeleid. Ek weet nie eers meer wat om te sê van so `n wandaad nie, want alles wat daaroor gesê kan word is al herhaaldelik gesê sonder enige resultate. Oor die woede in `n mens se hart kan ek ook niks sê nie want Maroela sal dit nie kan plaas nie.

Ria Maritz ·

Verstaan jou frustrasie 100% – dit voel werklik of mens se hande afgekap is en ons moet maar kort-kort die tong PROBEER in toom hou, dis moeilik !

Slim Daan ·

Op TRAAG is u gebede van PUTCO-busse wat oor kranse mot stort immers volop. Moenie dat u christelike geveinsdheid u weerhou om dieselfde hier op Maroela te doen nie ?

Ekize ·

Waneer is genoeg, genoeg!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!????????????

Johan ·

Die regering sal niks doen om plaasmoorde hok te slaan nie want hulle maak geld daaruit.
Boedel belasting moet betaal word. Met die boedelveiling is BTW betaalbaar. Die persoon wat die grond koop moet outomaties weer vee of grond werktuie aanskaf om die grond te benut tot sy voordeel en betaal daarop weer belasting. Al die mense wat die begrafnis bywoon gebruik brandstof om daar te kom en weereens is daar die belasting heffing op elke liter brandstof wat ook gehef word. So kan mens aanhou en sien hoeveel geld die staat genereer uit ieder en elke moord.

Mickey ·

Haat !!! Een woordjie wat onmoontlik alles kan beskryf hoe ons ware blanke suid Afrikaners voel,maar dit sal die groot hoeveelheid volksveraaiers nie vestaan nie hulle is te verblind deur hul wellus saam met die antichris

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.