Verkiesingsuitslae: Só lyk KwaZulu-Natal nou

KwaZulu-NatalDie stemtellery in KwaZulu-Natal is 100% afgehandel met die ANC wat se steun effens verbeter het en die DA wat amptelik die nuwe opposisie in die provinsie is.

Die ANC het sy steun in dié provinsie effens verbeter.

ANC KZN

Die DA het die IVP as amptelike opposisie onttroon.

DA KZN

Die IVP het baie van sy steun in die provinsie verloor en moet nou met die derde plek tevrede wees.

IVP KZN

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk Limpopo nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.