Verkiesingsuitslae: Só lyk Limpopo nou

LimpopoDie stemtellery in Limpopo is 100% afgehandel en die ANC het meeste van die stemme gekry terwyl die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) die nuwe amptelike opposisie in die provinsie is.

Die ANC het persentasiegewys effens minder steun in die provinsie gekry.

ANC LIM

Die EFF het as amptelike opposisie by Cope oorgeneem.

EFF LIM

Die DA het sy derde plek in die provinsie behou maar aansienlik beter gedoen.

DA LIM

Cope was na die verkiesing in 2009 die amptelike opposisie in Limpopo nadat die party 112 325 of 7,35% van die stemme op hom verenig het.

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.