Verkiesingsuitslae: Só lyk Vrystaat nou

VrystaatDie stemtellery in die Vrystaat is 100% afgehandel met die ANC wat se steun effens afgeneem het en die DA wat die nuwe amptelike opposisie in die provinsie is.

Die ANC se steun het effens afgeneem.

ANC Vry

Die DA se steun in die provinsie het aansienlik verbeter en die party het Cope as die amptelike opposisie in die Vrystaat onttroon.

DA Vry

Die EFF is derde in die provinsie.

EFF Vry

Cope was na die verkiesing in 2009 die amptelike opposisie in die Vrystaat nadat die party 120 018 of 11,61% van die stemme gekry het.

Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk Wes-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk KwaZulu-Natal nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Limpopo nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.