Video: Barry Roux kry sy eie liedjie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die radiostasie 94.7 het ‘n kletsrymliedjie vir adv. Barry Roux, prokureur vir Oscar Pistorius, saamgestel.

Roux het die afgelope paar dae bekendheid verwerf vir sy genadelose kruisondervraging van die staat se getuies in die atleet se moordverhoor.

Klik hier om die hooftrekke van die hofverrigtinge gratis op Maroela Media te volg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

iris seegers ·

Ek dink hy is onredelik! Probeer woorde in die getuie se mond te le, eintlik somer kortweg ONBESKoF. Sonder respek vir sy medemens!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.