Video: Kapers gefnuik

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Die gebruiker Deon Vereb het ʼn video van ʼn kapingspoging op Facebook gelaai.

Verdagtes in ʼn Mercedes-sportnutsvoertuig wou glo ʼn vrou, ook in ʼn Mercedes-sportnutsvoertuig, kaap. Sy het egter agteruit gery en kon van hulle vlug. Volgens Vereb het die verdagte op haar gevuur terwyl sy weggery het, en haar kantspieëltjie getref. Hy sê hulle het ʼn 9mm-patroondoppie in die straat opgetel.

Klik hier vir meer inligting.

Lees ook:
Vinnige reaksie red ma van kaping

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ria Maritz ·

Die vrou verdien ‘n medalje ! Flink gedink – en dankbaar sy is ongedeerd, wat ‘n nare ervaring.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.