Twee liggame van meisies in toilet gevind

Argieffoto

Argieffoto

Die liggame van twee meisies is Dinsdagoggend binne ʼn toilet aangetref.

Lt. Lungelo Dlamini, ʼn Gautengse polisiewoordvoerder, het gesê ʼn inwoner van Diepsloot, noord van Johannesburg, het die gru vonds vanoggend daar gemaak.

Dlamini het gesê die polisie is steeds op die toneel en inligting is skaars. Die ouderdom van die meisies en hoe hulle dood is, is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Fanie Schoeman ·

Kranksinniglik siek.Weet nie of daar n ander beter beskrywing bestaan vir die dade van sulke afgrysllikhede nie.Wat is die mening van psigiaters?Jene mens!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.