Vermiste 4-jarige dood gevind

Jasmin Pretorius

Jasmin Pretorius

JONGSTE: Inwoners het intussen blomme voor die woonstelblok geplaas waaruit sy verdwyn het. Klik hier om foto’s te sien. Die vierjarige Jasmin Pretorius is Saterdagaand dood aangetref nadat sy die oggend uit Suenet-woonstelle in Brakpan verdwyn het.

“Ek kan bevestig dat sy dood aangetref is,” het kol. Pailane, woordvoerder van die polisie, Sondag aan Maroela Media gesê. “ʼn Familielid is in verband met haar dood in hegtenis geneem.”

Pailane wou nie dadelik enige verdere inligting bekend maak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

46 Kommentare

sonja erasmus ·

My innige simpatie met die ouers en familie. Mag die man nooooit weer sonlig aanskou nie. Dit is tyd dat die politieke partye nou hulle tyd en aandag op kindermoorde moet toespits. Daar moet geeeeeen borg vir sulke mense gegee word nie. Me Zille gaan jy teenwoordig wees by hierdie hofsaak, soos met die Anene saak?? Dit is die politieke leiers se plig om nou standpunt in te neem en die howe verplig om gewetenloos te wees met kindermoordenaars. Hulle moet kry wat hulle verdien.

schalk hoon ·

Irassionele mens wat sulke dade pleeg . Geen normale mens sal eers aan so iets dink nie . Verwyder hom permanent uit die samelewing as hy skuldig is .

Alta Potgieter ·

dit is so verskriklik hartseer…….so klein nog…….ek vestaan n Oom het haar vermoor…..Dat ons vandag nie eers meer familie lede kan vertrou by ons kinders nie. My hart gaan uit na die ouers en ouer suster en ander familielede…..die familie gaan baie ondersteuning en vertroosting nodig he…Hulle sal ook moet verwerk dat n familielid die trauma veroorsaak het…..RIV klein engelkind…..

Lanie Vrey ·

Dis so ontstellend en hartseer hoop di skurk jy kan hom ni n skurk noem ni boet vir wat hy gedoen het. Mag hy slaaplose nagte he oor wat hy aan daai klein meisie gedoen het….ek het ni di woorde vr so n persoon ni doodstaf moet terug kom. My simpatie aan di ouers en naaste familie behalwe di vark wat dit gedoen het

Anneke Barnard ·

Mense het ‘n verpligting teenoor kinders. Wanneer ‘n kind in iemand se toesig is moet jy verantwoordelikheid neem vir die kind se welsyn. 100%.

Te veel moet ons hoor dat kinders deur naastes verkag, ontvoer en vermoor word.

Is mense meer geneig om anderpad te kyk as vreemde gedrag deur ‘n familielid openbaar word?

Raak bewus van wat om jou aangaan. Moet nie net aanvaar jou kind gaan veilig wees as hy of sy by familie gaan kuier nie. Moet nie net aanvaar dat ‘n familielid se oordadige aandag aan jou kind net onskuldig is nie.

Wees dan liewer oorbeskermend en bietjie paranoid maar weet dan ten minste jou kind is veilig en beskermd.

william ·

Die wreedheid en dierlikheid van die mens ken geen grense nie. Waarom altyd die kinders wat hulleself nie kan verdedig nie.? Hierdie honde moet permanent van die aarde af verwyder word.

Delene Pienaar ·

Mag daai sielsiek moordenaar, pedofiel en verkragter baie vinnig uit die samelewing VERWYDER word, en VROT in die tronk!!! SIELSIEK GEMORS!!!!!

jessica ·

Dan wil hulle nog steeds nie die doodstraf terugbring nie? Hoeveel van ons onskuldige kindertjies moet nog sterf, doodgemaak word, onnodig? Want die bl@@@@s weet hulle kan net tronk toe gaan en oor n paar jaar weer uitkom op “goeie gedrag”!!!!! En wat van Jasmin? Sy gaan nooit grootword nie, nooit weet wat dit is om verlief te wees, te trou, ha eie lewetjie te leef nie!!! Mag jy verrot in die he’ll!!!!! Jy is nie n mens nie, jou monster!!!!!!

marney le Grange ·

Laat hul die vark vir die wereld gee hy sal nooit weer die kans he om. Te doen wat hy gedoen het nie My innige simpatie en meegevoel aan al die naasbestaandes Maar spesifiek AAN die mamma en pappa van Jasmine mag God vir jul berusting en vertroosting gee en ook antwoorde waar nodig RUS SAG ENgelkind Jasmine Pretorius

elna de beer ·

Ons as volwassenes in die samelewing is verantwoordelik vir kinders. Ons kinders ,die bure se kinders, vreemde kinders, straat kinders, alle kinders. Hulle kanni vir hulself sorg ni. Maar wat doen ‘ons’? Ons verkrag, verhonger en vermoor hulle! Genade, ons samelewing is SIEK!!

Justi ·

Dit is skokkend. Het nie woorde om te beskryf hoeveel woede en haatgedagtes daar deur my binneste gaan nie.
Mag daardie persoon se hande afvrot en dan die res van hom.
Sterkte aan die familie van die pragtige dogterjie. Mag julle vertroosting vind deur die genade van God.
As daar iets is wat ek kan doen kontak my asb op my e-pos. Dit is [email protected].

Lindi Smit ·

Vir silke mense moet ons vergeet van die doodstraf vir eers hulle moet gemartel word. Hulle moet die selfde vrees, angs en paniek as daai kind beleef so veel keer dat hulle op die einde hulle eie lewe neem. Ek was self n slag offer. God was my genadig en het alles oor my pad gebring om dinge vir my makliker te maak om dit te verwerk. En na ek alles verwerk het het ek besluit om die oom op te spoor en te konfronteer, raai wat ek het uit gevind hy is dood en het vreeslik gelui aan prostaat kanker. Mense weet dat God wil nie hê dat een man se sonde ander sondiger moet maak nie maar God slaap beslis nie.

Vlekkie ·

Gee hulle vir die ouers van die dogtertjie, soos township justice, ek glo hulle sal weet hoe om so wreedaard te vergeld

Louisa Burger ·

Genade onse wêreld het darem in erge euwels verander! Sodom & Gomora lyk soos ‘n sondagskoolpiekniek in vergelyking met die huidige goddeloosheid!

Sanet ·

My hart gaan uit na hierdie ouers, ek kan myself net indink hoe hulle nou moet voel, waarna toe is ons land besig om te gaan, dat ons kinders glad nie eers meer veilig is nie. Ons kan nie eers ons eie familie meer vertrou nie.

christelle ·

My hart pyn vir haar ouers ! as ek dink ek sit met my kleinkind van 5 jr oud as sy iets moet oorkom keer ek die wereld om so onskuldig is hul gisiggies engele van God hoe kan n mens dit oor jou hart kry om hul dood temaak !!!!! Die pes moet stadig gemartel word tot hy vrek is want dood is n te mooi woord vir so n stuk dier van n mens !!!1

Magde Scheepers ·

Sy manlike dele moet stukkie vir stukkie afgesny word met die skerpste lemmetjie ooit. Elke dag!!! STUKKIE VIR STUKKIE. Die tronk is nie ‘n straf vir so ‘n MONSTER nie. Hy moet voel hoe daardie kleine liggaampie moes voel. Ai my hart gaan uit na hierdie familie. BAIE JAMMER !!!

Susan Lombaard ·

Ons het kommentaar wat die name van moontlike betrokke familielede noem, uitgevee. Volgens wet mag hierdie name eers genoem word wanneer ‘n beskuldigde gepleit het, en kan ons (as eienaar van hierdie blad) aanspreeklik gehou word sou ‘n leser ‘n naam noem van iemand wat uiteindelik nie skuldig bevind word nie. Ons onderneem egter om op hoogte te bly met enige vordering en om amptelike inligting dadelik te publiseer. – Susan Lombaard, Bestuurder: Maroela Media

Eugene Briel ·

Ons inige sympatie an die ouers en familie van die jong Jasmine, ‘n blom wat besig was om te ontplooi.
Die man wat haar vermoor het, hoort nie in die tronk nie maar moet ‘n tou om die nek kry en van die aardbol af verwyder word saam met die ander kinder verkragters en moordenaars. As daar een ding wat in die land van ons dringend moet verander, is dit die konstituusie wat die “Doods Vonnis” verbied. Hulle moet nie in die tronk (waar hulle drie maaltye, vry medies en ‘n dak oor hulle koppe het, op ons die belasting betaaler se onkoste) sit nie maar so vinnig moontlik verwyder word. Bring asseblief die Doods Vonnis terug.

Hester ·

Ons innige simpatie met Jasmin se ouers en grootouers. Ons harte en gebede gaan aan God om hul in Sy hand te hou. Rus in vrede Jasmin. Niemand sal jou ooit weer by Jesus se voete kan seer maak nie.

gerda ·

Mag daai man verrot in di tronk mag hy so erg verkrag en aangerand word mag hy dieselfde pyn deurgaan wat daai klein engeltjie deur gegaan het. Rus in vrede klein engeltjie niemand kan jou meer leed aandoen ni. Ons innnige simpatie vir die ouers en naasbestaandes

Hester ·

Hoekom skerm die staat vir die boewe met die verskoning van mense regte. Het slagoffers nie ook mense regte gehad nie. As die moordenaar kan kies hoe hy sy slagoffer gaan verniel en vermoor., laat die familie kies wat sy straf moet wees. Maak hom op n treinspoor vas. Hang hom aan n boom. Kastreer of kap hande af. Die moorde sal vinnig op n einde kom

marney le Grange ·

Laat hul daardie VARK vir. Die wereld gee hy sal nooi weer dink daaraan om te doen wat hy Gedoen het nie My innige simpatie en Mee gevoel aan die naasbetsaande Maar spesifiek. DiE Mammie en pappa van die Dogterjie Mag God jul dra en vir jul berusting gee en ook antwoorde waar nodig

Zo ·

AI mense. Dis my Pastoor se klein kind. En ja dit was haar Oom wat dit Aan haar gedun het. En hierdie wonderlike geseende vamielie het baie gebede nodig. En donasies vir die begrafnis. Mense kan Carmia skakel op. 084 400 4037. Help ons OM vir daardie onskildige kind n ordentlike begrafnes Te reel.

Mag God haar vamielie styf in sy arms hou.

annamarie ·

Dit breek my hart! Hoe is dit moontlik dat ‘n volwasse mens ‘n onskuldige kind kan verkrag en vermoor! Hy moet gestenig word! Die tronk sal vir hom net te maklik wees! Ek bid v die ouers, mag GOD hulle styf vas hou en rustigheid gee!

Wayne Henning ·

Mag Onse Hemelse Vader julle trooster deur hierdie mooilike en hartseer tyd wees “die Woord se dat die koningkryk van die Hemel aan hulle(kindertjies) behoor en ek glo dat sy nou by God se voete sit en Hy haar styf vashou ons bid groep in Krugersdorp se inige meegevoel is met die gesin en familie ons hou julle in ons gebede mag reg geskied

Delene Pienaar ·

Hierdie pragtige dingetjie het Vrydagaand 27 Desember in haar pa se woonstel gaan slaap! Saterdagoggend 28 Desember om 6 uur was sy nie meer in die woonstel nie – met ander woorde sy is in die loop van die nag uit haar bed gesteel!! Net soos die McCann meisietjie destyds in Portugal…..????!!!!

Barbara lewis ·

My innige meegevoel met die dogtertjie se ouers..Net God sal julle trane kan afdroog

justin ·

Die monster wat dit gedoen het moet vir die publiek gegee word sodat regte justice aan hom gedoen kan word die regeering beskerm die monsters en harteloose duiwels meer as wat ons agter kom my inegte simpatie aan die ouers hoop hul sal vrede kan vind hul is in my gebede

Louisa van Niekerk ·

Ek wil net aan die groot ouers en moeder se ,ons voel saam met jul en dat jul dit baie swaar vat.(dan wil ek se bring die doodstraf terug dan sal die verkragting en moord ook minder word)

ronel van niekerk ·

My hart gan uit vir jasmine se mamma dit kani lekr wees om so mooi pop te vrloor ni mar onthou war sy nou is IS sy in vuilige hande my ons hemelse pappa sy sal dar vir har pappa en mamma wag RIP jasmine almal dink an jou en di pyn wat jy deer gegan het en an di gemors wat har di leed an gedoen het mag jou gewete jou so hardloop dat jy in di malhuis sal beland en in di he’ll sal brand jy is gevaar vir almal se kinders

rosemarie ·

Hulle mut die dood straf trug daai mense ht nie gewete nie hoe kan hulle n 4jarege kind vekrag en vermoor hoe kan hulle dit oor hulle lewe kry

Sunanne ·

Mag hy tot in ewigheid brand indien hy skuldig bevind word. Die Here sal met so mens werk voorentoe as die geregtigheid nie sy regte gang loop nie. My innige simpatie en meegevoel vir die mooie blom se ouers. Julle is in my gebede. Sterkte.

Vanessa ·

Ag Here maak asseblief eerder net ‘n einde aan hierdie wrede wereld

Rochelle ·

n Paar mense se hy is dierlik, dis nie dierlik nie – diere verkrag nie kinders nie. Ek wens ons kon in ‘n beter wereld gebly het, waar jy ten minste jou familie kon vertrou. Ek dink township justice is meer van pas as wat doodstraf ooit sal wees.

Rene ·

Ons liewe Vader kyk af en Huil, want Ek le vanaand en dink dit is duidlik nie Sy bedoeling dat ons so Moët Lewe nie!!!! :-( want hoe vetrou jy enige iemand met jou kinders want Ek kan vanaand Erlik se my hart Gaan uit na Daai ouers, en Ek bid vir hulle en weet Liewe Jesus hou Haar styf vas vanaand!!!

Hendrik ·

In watse moeilikheid sal ek kom as ek die Ou wat die onskuldige kindjie so wreed vermoor het, se Foto bekend maak aan die wereld sodat die werled kan sien hoe so siek gemeene persoon lyk. Ek is self van Brakpan af en het twee kinders waar een van n dogtertjie is, sulke skym hoort nie op die aarde nie……… sit met trane in my oe by die werk en te sien hoe mense saam staan teen sulke varke

AmY ·

Hy gaan in die tronk opeindig, en nes Sheldean Human se moordenaar daar doodgemaak word.

Jacques ·

Die probleem is ons samelewing en ons eie manier van wegkyk en maak of ons niks sien nie veroorsaak sulke gedrag! Ek en jy wat wel n verskil maak gee nie n duit om nie! Ons gooi n dowe oor en is net gefokus op ons eie lewe, myself! So ek dink voor ons klippe gooi kom ons begin ook dan minder praat en meer doen! Die konsep van God slaap nie geld vir elkeen van ons, verstaan my reg die is grusaam verby, maar miskien moet ons as mense ook gaan kyk na die oorsrpong van die optrede! Hoe is hy grootgemaak! Ouers gee nie meer om vir kinders nie en monsters word gebore uit daardie optrede! Die fout lê en begin in ons eie huise! Dis die resultaat van n verkeerde opvoeding, voorbeeld, afbreek, misbruik en wat nog alles! My hart gaan uit na die familie toe en ek weet God se genade is uitgestort oor die gesin!

Hester le Grange ·

Dit is so wreed die doodstraf is te goed vir die gemors. Hul is monsters. Sit hom n dag saam die mammas wat hul kinders net so wreed vermoor is. Hy sal bid hy was dood.

Anton ·

Daardie arme arme klyn dogtertjie, so onskuldig, so weerloos, so pragtig. ek is dood seker sy weet nie eers waar oor sulke dinge gaan nie, dan kom so klyn etter en doen dit aan haar! ! ! Hy moet vir die publiek gegee word. ons sal vir hom reg sien, waarheen gaan ons nasie. Ek en my vroukie verwag self ‘n baba, maar ek sal verseker nog ‘n HELE paar slaaploose nagte moet he, nie dat dit sal help nie. Is daar nog hoop vir ons? wat is de rede dat elke suid afrikaaner in frees moet leef? net om uit te vind dat dit ons geliefdes is wat teen ons sal draai. My inige simpatie met die ouers, neem julle biekie kwaalik omrede dit ‘n heilige persentjie van Liewe Jesus af was 4 jaar trug, Julle moes haar beter op gepas het, nou is dit te laat. Daar le nog ‘n donker pad voor, baie vrae, baie leegtes le nog voor, maar net ons se Vader gaan julle lyding kan gee. Liewe Jasmin: jy is nou by ons Papa, weg van die pyn en hardseer af. Hy sal jou van nou af beskerm. jou lewe op arde was so kort, daar was nog so baie wat jy moes beleef het, ai. Hy het ‘n doel met als.

magda ·

Hoe kan n mens die Here se handewerk vat en so vernietig? So n klein ou lyfie. Ek is self n ma van 4 kinders. En kan nie myself indink hoe dit moet voel om n kind so aan die dood af te staan nie. My gebede, my simpatie aan die ouers en die familie lede. Weet net dat waar God is is rus en vrede. En waar julle pragtige kind vanaand is, is waar rus en vrede is.
Aan die man wat dit aan haar gedoen het, jy het dalk haar lyfie verniel en seergemaak haar lewe geneem, maar jy kon nie haar siel vat nie. Jy sal eendag weet hoe dit voel om so seer te kry!!!! Miskien nie op aarde nie maar onthou jy moet ook eendag doodgaan.

Wouter Uitenweerde ·

Ons land moet weer ‘n land word waar wet en orde toegepas word. Ten eerste moet al die druglords uit ons land verban word. Wanneer iemand gevang word wat met drugs handel dryf gee hulle die doodstraf want dit is die groot oorsaak van al die ongodelike dinge wat in ons land plaasvind. Bring die doodstraf terug en 99% van alle krimenele aktiwiteite sal tot ‘n einde kom wanneer iemand steel kap sy hand af of wanneer iemand ‘n persoon verkrag laat hy/sy in die publiek tereggestel word. Soos die Bybel se ‘n oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tand. Kom mense laat ons ons Godsdienstige beginsels weer terug plaas in onsself en ons kinders maak nie saak hoe klein of hoe groot hulle is nie. Om respek te ontvang moet ons ander respekteer al gaan dit gepaart met moeite. Die skole moet ook dissiplinne begin afdwing by ons kinders want dit is waar die onderwysers veronderstel is om die leermeesters te wees in alles maar hulle hande is afgekap deur die wet en die kinders weet dit . Daarom is daar so baie drugs en verkragtings onder die jongmense.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.