Vermiste Benoni-tiener opgespoor

Bianca Roos van Benoni .

Bianca Roos van Benoni .

Bianca Roos, ʼn 16-jarige meisie van Benoni, wat sedert Maandagaand vermis was nadat sy omstreeks 19:00 haar ouerhuis verlaat het, is Dinsdagmiddag opgespoor.

Elmarie Pretorius, van die People Search and Rescue Unit (PSARU), ʼn maatskappy wat hom beywer om vermiste persone op te spoor, het aan Maroela Media gesê sy is veilig. “Ek is saam met haar by die polisiestasie om ʼn verklaring af te lê,” het Pretorius gesê. Pretorius kon nie verder oor die voorval uitbrei nie en het gesê ʼn polisieondersoek teen ʼn derde party is onderweg. Roos gaan weer later in die sorg van haar ouers geplaas word.

Lees ook:
Benoni-tiener word vermis

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

33 Kommentare

Trippie ·

Ek weet nie waarom sy die huis verlaat het, en dan nog daardie tyd van die aand, haar ouers moes deur hel gaan van bekommernis oor haar veiligheid.

Toe ek haar ouderdom was, en selfs NA skool, was dit ontoelaatbaar om uit te gaan. Moeder het altyd gese, leer eers klaar, trou gaan nooit uit die mode. DIT SAL EK NOOIT VERGEET.

ms evil ·

Net om almal in te lig net soos ek het julle almal wat niks verkeert kan doen die engiltjies van die lewe probleme het so het ek so gaan se wat jul wil maar Don’t Judge a Book by Its Cover en gaan sit mooi stil en dink trug niemand is perfek nie almal het hul foutte net soos ek het. Dit help nie jul praat oor goed wat jul niks van weet nie. Niemand ken my probleme nie en niemand gan ook nie. So ek glo jul ouers het jul ook gese moet nie iets se van iemand as jy nie die stoorie ken nie. Kyk wie is nou die engiltjies. Baie dankie aan die mense wat n hart het en nie jugde nie vardeur dit baie. Baie dankie aan die wat my gekry het en vir my gesoen het. Ek sal nie dankie se vir die mense wat gan jugde nie!!!! Baie dankie aan die mense wat by my gesit het by die dam. Sal veraltyd dank baar bly aan jul klomp. lots of love Bianca Roos.

ms evil ·

Oooo net om jul ook te se ek het nie saam my keril gegaan nie ek is dom ma nie so dom nie. Ek is single en beter af single. Ek was aleen as dit is wat jul ook wou geweet het. Ek gan nie my hele lewe oor intenet uit spray nie so kry n lewe en asb los myne uit!!!!

Dries ·

Eeerstens kort jy ‘n ordentlike pak slae en tweedens dink ek jy moet maar so bietjie langer in die skool bly, want jy het baie duidelik nog baie om te leer, veral wat spelling aanbetref !!
Maar nou ja, die naam wat jy hier gebruik sê baie oor jou persoonlikheid !!

PURE BOER ·

Eerstend wil ek net se ek is bly dat jy veilig is.
Tweedens is dit ook nie van die beste dinge om te doen vir simpatie nie.
Gaan op jou knie en dank die Vader vir wat jy het, da is baie kinders daar buite wat nie naastenby het wat jy het nie. Wees dankbaar en respekteer jou ouers. Die wereld da buite is gevaarlik, veral vir n jong dame. My kind sal dit nooit doen nie, want ek maak my kind groot soos wat ek groot gemaak is. Die regering kan my niks maak nie.

Trippie ·

Vir ‘n dogter van jou ouderdom, en jy hang rond op ‘n webtuiste wat bedoel is vir volwassenes, in aggenome die tyd waarop jou inskrywings gemaak is, kort jy verseker ‘n ordentlike pakslae. (Stem saam met jou Dries en Pure Boer).

Naal de Koker ·

As mens na jou spelling kyk, is leer en/of skool vir seker nie een van jou prioriteite nie – ruk jouself reg en maak iets van jouself terwyl jy kan, of jy gaan later bitter spyt wees!!! en die slegte ding van “spyt” is, dit kom altyd te laat….! ( en ek oordeel nie – hierdie is net ‘n bietjie goeie raad)

Sylvia ·

Genade, sekere mense op die forum moet eers leer spel voor hulle kommentaar lewer asseblief.

ekke ·

Bianca ek is ook ‘n mamma van ‘n seun wat dit meer as een keer gedoen het en kan aan jou nie die gevoel van bekommernid beskryf nie. Die wakker le en wag vir ‘n oproep, goed of sleg maak mens van mens se kop af. Elke minuut van wag voel soos ure wat verbygaan. Nee ek sal jou nie judge nie, maar my simpatie is by jou ouers, want geen probleem is so groot om nie dit met hulle te kan bespreek en ‘n oplossing te vind nie. Soms is die probleem wat julle in julle koppies skep groter as die werklike probleem as julle daaroor wil praat. Onthou ons as ouers was ook 16, soms gedink ons probleme is ook so groot soos die einde van die wereld, maar ons het daar deur gekom. Baie sterkte vir die paadjie voorentoe.

AmY ·

Seker saam die kêrel (dalk ‘n ouer man?) weggeloop. Sy is nog baie jonk en maklik beinvloed word. Net dankbaar sy is veilig.

Riaan ·

As ek so na jou spelling kyk wil dit vir my voorkom asof skoolgaan nie regtig iets is wat jy belangrik ag nie. En jou skuilnaam sê ook baie meer van jouself as wat jy besef.

Persoonlik dink ek jy is ‘n los lappie, met ‘n blink toekoms in die vervaardiging van porno films, want van verder studeer gaan daar nie sprake van wees nie

liela ·

Jy is n slegte persoon om vir n 16 jaarige te se sy gaan net goed wees vir porno films jy laaik seker sulke jong kinders nhe ek is ook 16 ek weet waar deer sy gaan jy kan jou bek hou want jy weet niks plas gaan versyp jy jou self in die dam jy weet nie die pyn wat sy voel elke dag van haar lewe nie nee dit is mos beeter om in almal se boekies in te klim gaan jy trug skool toe want jy dink jys god daar is net een en hy in die hemel

Eksenet ·

Ek dink jy moet ook bietjie meer aandag aan jou skoolwerk, veral jou spelling gee, voor jy hier kom kommentaar lewe ou sussie. Kry ook sommer respek vir grootmense, want ek dink jou houding stink en net ‘n ordentlike pak slae sal jou hopelik laat wakker word en laat regkom. Die meerderheid van van vandag se tieners het nie respek vir grootmense nie, dis hoekom hulle doen wat hulle wel doen.

Werner Gouws ·

Elke mens verdien ‘n tweede kans in die lewe, en ja jy is baie reg. Dit is nie vir enige iemand om jou te oordeel nie. Slegs ons Skepper mag oordeel. Ons weet ook nie watse seer jy het en deurgaan nie, en het geen idee wat in jou ouerhuis aan die gang is nie.

Ek self kom gladnie uit wonderlike omstandighede uit nie en daarom wil ek vir jou hierdie stukkie raad gee! Kyk op hou jou oe op dit wat werklik belangrik is die res is net ‘n gejaak na wind. Oor ‘n paar jaar van nou af kyk jy terug na vandag en gaan jy vir jouself se, “Ek wens ek het dit anders gedoen”. Gedane sake is gedane sake dit wat verby is is verby. Los die verlede agter jou sny dit af en begin skoon! Gaan na ‘n nuwe skool en ontmoed nuwe maats as dit nodig is. Gaan praat met ‘n vertroueling om jou uit jou omstandigehede te verwyder as dit nodig is. Die besluite wat jy nou maak beinvloed die res van jou lewe!

Jy kan suksesvol wees! Jy kan bo jou omstandigede uitstuig, maar ongelukkig is jy, hoe jonk ookal, die enigste een wat dit kan doen. Ek het toe ek jonk was die woorde gehoor ” die bed wat jy opmaak is die bed waarin jy self moet slaap”. Daardie woorde sal verewig in my kop vas steek!

Doen wat jy moet doen, ruk jouself reg en maak iets besonders van jou lewe! Niks gaan in jou skoot val nie en jy moet werk vir wat jy wil he! Ongelukkig vorseer die lewe sommige van ons vroeg groot en wees maar verseke jy is nie aleen in daai bootjie nie.

Ek is nie die tipe wat preek nie en dis ook nie wat ek nou wil doen nie, maar weet verseker Jesus is lief vir jou!

Theo ·

Werner, ek dink jy het pragtig geantwoord sonder enige veroordeling van die persoon. Jy gee ook goeie raad! Dit is so jammer dat so baie mense so vinnig iemand wil veroordeel en dink dat alles reggeslaan kan word! Hierdie kind het liefde, aanvaarding en aanmoediging nodig.

Angel ·

Dogtertjie jy kort een ordentlike pakslae, weet jy wat jy jou ouers laat deur gaan het. En duidelik kort jy bietjie lesse in spelling. Dis baie swak! Geen probleem is te groot om weg te loop nie. Wat het jy gedink? Dink eerder jy het simpatie gesoek.

Elize G ·

Wat my die meeste die vieste in maak, is dat daar ernstige gevalle is waar soekgeselskappe ingespan moet word om mense te soek wat regtig in die moeilikheid is. Nou is daar soveel tyd verspeel met die klein merrie wat so half skouers optrek oor die hele gedoente. Traak my nie agtige houding – jy behoort jou te skaam. Almal van ons het probleme, maar almal het ook monde om te praat – wegloop is slapgat – aandag soek – gaan sien julle plaaslike predikant, of praat met ‘n onderwyser. Of is jy een van die gevalle waar almal verkeerd is en net jy is reg ?

Eben ·

Ek stem saam jou Elize ….. jy moes ook soos die ander geskrywe het die klein merrie moet loop aandag gee aan haar spelling. Liewe aarde as ek so sleg gespel het het ek ook loop sit langs die dam.

So van dam geskrywe, wat loop sy soek solaat by n dam? Ek glo nie die kind het eers n verhouding met n onderwyser nog minder met n plaaslike predikant. Haar ouers is duidelik nie daar vir haar!

Aan Bianca, luister nou mooi na die oom ….. kry jou lewe reg dit lê voor jou. Ons almal was reeds daar waar jy nou is, lees van die kommetaar en sit mooi en dink wat elkeen geskrywe het en maak die beste van alles. Komaan op 16jr kan dit seker nie so swaar in die lewe gaan nie? Staan op en gaan groot en wys om jou jy kan! Sterkte

liela ·

Tannie is bja vinnag om te praat blas behep jy jou slef met jou eie lewe sy kon net nie meer nie ek het dit ook al gedoen en dit is nie n mooi ding nie ek weet maar dit gee jou nie n rede om so leelik met haar te wees nie dink voor jy doen asb hou op haar meer af breek as wat sy al kla is asb niemand verstaan haar nie en julle judge net god sal sy way he met mense soos julle

bianca ·

Liela, net een vraag: watse taal praat jy regtig? Want genugtig jy kan nie een sin bymekaar sit nie wat nog te se van spel. My raad aan jou Is om ook liefs nie te probeer redeneer met grootmense.

Sê ook maar net. ·

Bianca almal was bekommerd oor jou. Moet asb. nie weer so-iets doen nie. Ja ek kan nie oordeel nie want weet nie wat presies is jou situasie nie, maar ek glo daar is ander en beter maniere vir jou om jou probleme te kan hanteer.

ms evil ·

dankie aan aal die raad. ja my spelling is swak en my nick name is nie so engiltjies soos jul dit wil he nie. baie dankie aan die ooms en tannies (ekke,eben, amy, werner gouws, theo en se ook maar net) dis die tieppe mensies waar na ek sal op kyk en gan raad vra en aan die res van jul ooms en tannies ek wil net se dankie vir die raad. Ek sal altyd dank baar wees aan die 6 mensies wat verstaan. JA ek was uit my plek uit gestraand en nou die aand. Ek besef wat ek gedoen het dis ook hoekom ek hier in die grood mense goed se is om jammer te se en te se ek sal dit nie weer doen nie. Ek het gesien wat dit aan almal doen en dit is nie reg nie. Ek wil rerig waar net baie, baie dankie se aan jul 7 mensies. Ek sal jul nie vergeet nie. Ek hoop ook net dat al die tieners soos ek gesien het dat dit nie snaaks is om weg te loop nie. Dit kos die ouers baie geld om na jul te gaan soekdit sit baie stress op al die mense daar buite en glo net al voel dit nie of iemand om gee nie kyk net hier mense wat my nie ken nie gee om oor my en so sal hul om gee oor jul tieners ook. Die Here het baie goeie mense in lewe gegee. Als raak swaar, niks maak me sin nieoel of niemand meer om gee nie voel of jy niks werd is nie maar kyk net hier ja daar is mense daar buite wat nie verstaan hoekom nie en sal preek en goed maar moet nie laat dit jul af skrik nie dt beteken net hul gee om hul het gestress maar diep bine wil hul nie he iets moet met jou gebeer nie. Hul is ook lief vir jou en gee om al ken jul jou nie weet net hul gee om. Ek sal nie daardie mense jugde nie want dis nie my plig nie. Hoop net die strooi wat ek aan gejaag het maak die tieners se oe oop. Dit is nie lekker om te stress en te warrie nie. Weer eens al is dit nie n mooi msg nie wil ek net dankie se vir almal van jul wat warrie en om gee en vir al die raad. nee ek gan nie o film maak nie. Die Here het nie my hier gesit om sulke goed te doen nie. Ek sal nie my temple beskaadig nie. lots of love Bianca Roos (hug)

liela ·

Julle almal kan gaan doppies blaas in die hell saam die duiwel julle weet nie halfte wat daai meisie deer is nie julle almal dink julle is god catch a wake up and smell the toast burning julle ken nie halfte van haar pyn nie en julle stel ook nie belang om te weet nie en as julle van spel will praat gaan versyp jou self in die dam man ek is dik vir almal wat op haar trap soos wat julle will los haar uit oo ja en jy wat se sy gaan net goed wees vir porno films jy sal dit seeker laaik nhe jou pervert gaan soek iemand jou ouderdom om aan te vroetel nie n 16 jaarige meisie nie sies julle almal kan gaan speel op die trein spoor man los haar uit julle ken haar nie soo **** ja ek is ook 16 ek weet presies waar deer dy gaan ek is die selfde voor jy judge dink eers woede borrel in my LOS HAAR UIT

bianca ·

Liela, daar is soveel wat ek graag vir jou wil se maar ek gaan nie my tyd mors (dis te veel om te tik) wat ek wel gaan se is dat jou kop raas! Kry vir jou n kalmeer pilletjie want om te dink oor n paar jAar is jy n grootmens – dit maak my bang! Kry sommer n voorbehoed pilletjie ook

liela ·

Mense ek het nie geweet god het julle op aarde gesit om te oordeel nie sover ek weet is dit goed se werk ek is bja lief vir my kind en julle sal haar nie verder vertrap nie wat sy gedoen het is verby ons almal het gestres,gesoek en gedink waar sy kan wees en nou kom mense soos julle en kom trap op haar waar sy veilag by haar mamma+pappa is niemand van ons weet wat die rede was nie maar een ding is my meisiekind is gelukig selfstandig en het mooi naar haar self gekyk so hou op oordeel en los my kind asb uit .en jy wat praat van porno ja be kyk wys net wat se stofasie jy is hou op trap en oordeel francis + sollie ons was al die pad saam julle en het gebid vir my kind ge veiligheid moenie julle aan mense steur nie want hulle het nie veel van n lewe nie dis hoekom hulle so klomp snert kwyt raak

Eksenet ·

Liela, dit lyk of jy ‘n paar ekstra Wiskunde klasse ook nodig het, want op jou eerste kommentaar het jy gese jy is ook 16, maar nou se jy Bianca is jou kind…………??????????

liela ·

Aan al die mense wat vir bianca goeie raad gegee het ek is bja dankbaar daar is mense soos julle om n mens reg te help in die lewe julle verstaan en gee om wat sy gedoen het was nie reg nie ek het dit ook gedoen en my ma altwee op 16 julle verstaan nie tieners nie ons word gekraak deer die geringste ding dit is nie van aandag soek nie dit is ons will net almal lat verstaan hulle moet nie ons af breek en sleg se die hele tyd nie ons will ook net iemand he wat verstaan maat almal se mos tieners is dom dit is hoekom ons doen wat ons doen …… (Bianca) sussa ek verstaan ek is lief vir jou en ek sal jou nooi judge nie want ek weet hoe dit is ons almal gaan daar deer en as jy voel niemand sal verstaan nie ek verstaan jy kan eenige tyd met my praat I love you (hug) mwa vir almal en dankie

Angel ·

Volgende keer bly ek liewer stil as n tiener nukke het om weg te loop. Liela verstaan nie mooi nie (want jou spelling is maar ook nie so lekker nie) een oomblik is jy 16 dan is jy haar ma? Wie is jy nou eintlik. Ek het baklei want ek kan net dink wat in enige NORMALE ouer se kop aan gaan as jou kind weg is nie. My dogter is ook 15 ook n tiener en glo my sy het al baie dinge deur gemaak in haar kort lewe enm sy het beslis nie weg geloop nie. Maar sy was volwasse genoeg om haar probleem vas te vat en werk gemaak daarvan. As jy dan God (wat jy so vrylik noem en in klein letters skryf) ken hoekom het jy nie met jou probleme na Hom toe gegaan nie? Nee wat dink daar is fout met jul as gesin. Gaan sien iemand wat julle kan help want hierdie storie kon baie lelik uit gedraai het. Ons is dankbaar Bianca is veilig.

JAVR ·

Nee wat Verstom, dis toe nou nie net die vriendin nie, maar ma en laaste suster ook! Lyk my, as dit die suster is, is dit ‘n familiesiekte!

Ook10er ·

Julle is so kommon! En julle tree nie soos tieners op nie. Julle tree selfs ergers as kleuters op! Hoe kan julle sommer net wegloop en jou arme ouers so deur hel laat gaan? Nee man!!! Mens hardloop nie weg van jou probleme af nie! Mens het baie meer opsies om jou probleme op te los as om weg te loop! Nee wat! Dit is tyd dat julle moet GROOT word in die lewe!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.