Video: Beursies oop vir seuntjie met seldsame siekte

Dihan Meyburgh. Die video volg onderaan die berig.

Kykers het oorweldigend reageer op ‘n berig oor klein Dihan Meyburgh wat met ʼn seldsame immuunsiekte gediagnoseer is.

Danksy ruim skenkings kan dié tweejarige seuntjie nou aan die einde van September ‘n beenmurgoorplanting ondergaan.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Ivor ·

These public funds must be properly managed that the patient benefits maximum…
It’s a little bit quiet here with some emotions…
Is this over someone’s head?…I don’t think so…
Pending a reply…Tigress…

Trippie ·

WONDERLIKE NUUS !

Wys net nogmaals dat daar tog mense is met deernis in hul harte !

TIERKAT :
As ek dink aan al die liefde
wat so sonder skroom altyd om my is.
Hande wat deur dag en nag daar is om my te vang
en arms beskermend om my wat wreedheid uitwis …

Hoeveel te meer sal my hart nie juig vir mense se grootmoedigheid om die seuntjie en sy ouers finansieel te ondersteun ten einde die lewensnoodsaaklike operasie te kan ondergaan.

***

Naal de Koker ·

Trippie, hoop net nie die valke is ook een van die dae op hulle nie. Mense kan mos nie die son sien skyn oor ander nie, en in hierdie gevalle met kinders wat dodelik siek is boonop

Seg Net ·

IVOR ek weet nie waarop jy sinspeel nie, maar is jy nou teen die geld wat geskenk word? Waarom en wie sal nou die geld steel indien dit reg bestuur word? Van watse of wie se emosies praat jy en wat hang oor wie se kop. Praat sodat ons kan verstaan of is my INGELS so sleg dat ek nie kan verstaan wat jy seg nie.

Ivor ·

Can we start the weekend with that thought…Tigress?..
The tears are very near…Poetic…queen…

Ivor ·

Yes tears of joy indeed it was…because I passed a litter of cute hyena cubs…
The thought Tigress…Wys net nogmaals dat daar tog mense is met deernis in hul harte…

Trippie ·

Aaaaaugh … wens ek kon dit sien !

THOUGHT … ek het baie deernis met my Volk, my liefde vir ons bejaardes, gestremdes en kindertjies in soortgelyke posisies as klein Dihan.

MAAR …

Trippie ·

… maar dis waar dit stop. Ek het GEEN gevoel vir die nie-blanke bevolking nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.