Jasmin Pretorius se oupa het ‘n emosionele huldeblyk aan die vermoorde vierjarige gelewer. Hy sê haar dood gaan die stryd teen kindermishandeling en verkragting versterk. Jasmin is drie dae na Kersfees, na bewering deur haar 23-jarige oom, verkrag en verwurg. Die gemeenskap is woedend na dié moord.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.