Kort na berfietsryer Burry Stander se afsterwe, is ʼn meningspeiling gedoen waar dit blyk dat baie fietsryers nie die nodige veiligheidsmaatreëls tref wanneer hulle openbare paaie gebruik nie. Klik hier om meer te lees.
61% van die deelnemers het aangedui dat hulle nie altyd valhelms dra nie, terwyl 64% aangedui het hulle nie altyd veilig voel op die paaie nie.
eNuus het met ʼn paar fietsryers gaan gesels en dié insetsel vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kykNET, DStv-kanaal 111 te sien.