Video: Lugvideo van Pinetown gru-ongeluk gepubliseer

BTbA1KyCEAApiFU

Die video volg onderaan die berig.

WAARSKUWING: Die video mag sensitiewe lesers ontstel. Die video volg onderaan die skakels in die berig.

ʼn Nuwe video van die onlangse gru-vragmotorongeluk in Pinetown, KwaZulu-Natal, is op YouTube gelaai wat die ongeluk uit die lug wys.

Maroela Media het onlangs berig 22 mense is dood en talle beseer nadat ʼn vragmotor in twee voertuie en vier volgelaaide minibustaxi’s ingeploeg het. Die video is Woensdag deur die gebruiker e1ace·op YouTube gelaai.

Lees ook:
Pinetown gru-ongeluk: Bestuurder van 22 moorde aangekla
Pinetown-trokongeluk: Bestuurder vandag in hof
Skokvideo: Pinetown gru-trokongeluk afgeneem
Pinetown gru-ongeluk: Amptelike dodetal bekend
Pinetown gru-ongeluk: Trokbestuurder in hegtenis geneem
27 sterf in gru-ongeluk

http://youtu.be/8KU_aHZ-sC0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Vlekkie ·

As ek dink hoeveel keer ek al amper doodgery is, of my motor van die pad af in die bosse moes inruk om nie deur ‘n trok doodgery te word nie, dan wil ek ook so voel. Hierdie man moet boet vir die feit dat hy geen gewete getoon het nie. Dis so hartseer dat hulle in trokke ry en net eenvoudig dink hulle sal nie die impak voel nie want hulle sit hoog. Hulle gee nie om nie. Wel, ek voel jammer vir hierdie jong man, maar ek voel meer jammer vir die wat dood is se families en die lewendes wat hierdie trauma moet oorleef. Dit sluit die emergency personeel en al die ooggetuies in. Hulle sal met die nagmerrie saamleef vir nog ‘n baie lang tyd.

LenM ·

Hoe gouer die regering vragtreine weer op die been kry hoe beter. Hopelik sal dit minder trokke op die pad beteken

Anton Bosch ·

Hoe weet jy hy het geen gewete getoon nie? “Remme fail…se gat!” het een van julle enige ondervinding van vragmotorbestuur? Dink julle werklik daardie bestuurder gaan nie ook vir die res van sy lewe nagmerries he oor daai paar oomblike nie? Sjoe mense…..

Vas Vat ·

Anton,

Ek sien jou punt,maar gegewe die getuies en die vragmotor bestuurder wil dit voorkom of hy hopeloos te vinnig gery het ???

LenM ·

Geen twyfel daaroor nie – teen daardie spoed sou werkende remme wynig gehelp het!

Phillip ·

Die verbruiker wat dit op YouTube gelaai het, het die vir een of ander rede afgehaal. Ons het ‘n ander skakel gevind wat die voorval wys.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.