Video: “Pukke moet transformeer” – Departement

Gwebinkundla Qonde. Foto: Phillip Bruwer

Gwebinkundla Qonde. Foto: Phillip Bruwer

Die video volg onderaan die berig.

Die departement van hoër onderwys sê die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus wil nie erken dat hy ‘n fascistiese kultuur het nie.

Dis nadat dit onlangs aan die lig gekom het dat eerstejaarstudente ‘n saluut uitvoer wat soos die Nazi-saluut lyk.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Eugenie ·

Sieg Heil!! Ieder en elk wil nou gal braak, my steun is steeds toegesê aan Puk-studente.

Grassie ·

Ek wonder of die Beeld nou trots is op die herrie wat hulle veroorsaak het ten koste van Afrikaanssprekende studente by Puk. Hulle het nou vir die vyande van ons volk `n vastrapplek gegee vir die transformasie van die die laaste oorwegend Afrikaanse universiteit in die land. `n Vyand in eie geledere is baie gevaarliker as die openlike vyand – ons volk het dit in die verlede op die harde manier geleer maar ek sien die tendens duur voort.

Grassie ·

Ek probeer maar weer. Ek wonder of die Beeld trots is op die herrie wat hulle veroorsaak het ten koste van die Afrikaanssprekende studente op Puk. Beeld het nou vir die vyand `n vastrapplek geskep in hul stryd om die laaste oorwegend Afrikaanse universiteit te transformeer. `n Vyand in eie geledere is baie gevaarliker as jou openlike vyand – dit het ons volk in die velede terdee geleer. Dit lyk of die tendens steeds voortduur.

mariaan ·

En so kry Adriaan Basson toe ook sy oomblik van glorie! Kom ons hou duime vas sy droom word verwesenlik dat een van die linkse koerante hom raaksien en hom ‘n pos aanbied.

Amanda ·

Daar is soveel ernstige kwessies in ons land, maar Adriaan Basson verkies om dit te ignoreer en liewer bohaai op te skop oor ‘n saluut wat niemand anders ooit gepla het nie, maar wat nou ewe skielik vir hom wat Adriaan Basson is, dieper betekenis het as net onskuldige studentepret. Toe hulle so skelm op die kampus rondgesluip het, moes hulle sommer terselfdertyd die studente se opinie daaroor gevra het. Hartseer dat hy ‘n Afrikaanse instansie op so laakbare manier wil vernietig.

Mario ·

Lyk my dit is maar Beeld se gewoonte. Het n soortgelyke situasie by Höerskool Ermelo veroorsaak.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.