Die 23-jarige man wat aangekla is van die moord en seksuele aanranding op ‘n ma van twee is skuldig bevind – skaars drie dae nadat sy verhoor begin het.
Carmen van der Westhuizen is op 7 Februarie in haar huis in Welkom met ‘n graaf aangerand en met ‘n mes gesteek.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees ook:
Video: Welkom-moord: “Een van die grusaamste moorde wat ek nog gesien het”
Video: Welkom-moordslagoffer se man getuig
Ma van Welkom wreed vermoor