Vier verskyn in hof oor gru-moord in Oranjeville

Vivien Ponté. Foto: Verskaf.

Vier mans sal na verwagting Vrydag in die Heilbron-landdroshof verskyn in verband met die moord op Vivien Ponté (57) wat Sondagaand wreed in haar huis in Oranjeville in die Vrystaat vermoor is.

Konst. Peter Kareli, ʼn polisiewoordvoerder, het vroeër vandeesweek aan Maroela Media gesê die verdagtes is in hul huise in die Metsimaholo-township buite die dorp in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n wenk van die gemeenskap ontvang het. Gesteelde goedere van Ponté is in hul besit gevind. Die verdagtes is tussen 23 en 27 jaar oud.

Ponté was ‘n apteker wat in Johannesburg in ‘n mediese laboratorium werksaam was. Sy was ongetroud en het geen kinders gehad nie.

Lees ook:
Vier vas vir wrede Oranjeville-moord
“Wreedste moord in Oranjeville ooit”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Trippie ·

Eerstens moet ek my dank uitspreek teenoor die gemeenskap wat die wenk deurgegee het aan die SAPD.

“Sy was by uitreikingswerk betrokke en onder andere mense van die omgewing geleer hoe om seep te maak”.

Indien dit nie-blankes was waarby sy betrokke was, sê ek WEEREENS, moet hulle nie eers ‘n stukkie ys in die winter gee nie – JAAG WEG, gee NIKS vir hulle nie, mens gaan hulle nooit opgevoed kry nie !

Flash ·

So dit was haar sonde? Sy was goed vir swart mense? Het hulle probeer ophef.. die dank daarvoor ‘n ontsettend wreedaardige dood aan die hand van die skuim van die aarde? Is dit tyd dat ons wraak aanvalle op hulle begin, hulle mense ook in hulle huise aanvsal, verkrag, ongelooflik martel, vermoor en verbrand? Nee, want ons is mense, nie onmense of barbare nie! Al wil ons kan ons nie, want boosheid is nie in ons gene nie.
Kom ons vertrou die Here om wraak te neem. Hulle van die aangesig van die aarde te verdelg. Elke booswig, moordenaar, korrupte leuenaar en opstoker.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.