Zuma-skildery: Geen persone onder 16

Die omstrede Zuma-skildery, voor dit met wit en rooi verf besmeer is.

Die Film- en Publikasieraad het Vrydag die omstrede Zuma-skildery met  ‘n ouderdomsbeperking van 16 geklassifiseer.

Die raad het gesê kinders onder die ouderdom van 16 mag nie afbeeldings daarvan sien nie, omdat dit naaktheid bevat.

“Enige persoon of instansie wat afbeeldings of replikas van die betrokke kunswerk in die toekoms wil vertoon of publiseer, moet die nodige maatreëls neem om seker te maak dat toegang daartoe gereguleer word om te verhoed dat kinders onder 16 dit sien,” het die raad in ʼn verklaring gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.