Mimi Coertse

Volle naam: Mimi Coertse

Beroep/Veld: Opera-sangeres (sopraan)

Plek van Geboorte: Durban

Aantal jare ervaring: 23 (1955 – 1978)

Prestasies: Begin haar opera loopbaan in 1955; Spandeer nagenoeg 22 jaar by die Weense Staatsopera; Uitgebreide repertoire van vertonings in die Weense Staatsopera en andersins; Na haar terugkeer na Suid – Afrika beywer sy haarself vir die ontwikkeling van Suid–Afrikaanse musikante.

Google Hits: 143 000

Biografie:
Wêreldberoemde Suid–Afrikaanse sopraan. Mimi Coertse maak haar internasionale debuut as sopraan in 1955. In 1956 word sy deel van die Weense Staatsopera. Tydens haar nagenoeg 22 jaar as deel daarvan tree sy op saam met talle bekende sangers in verskeie internasionale operahuise. Sedert haar terugkeer na Suid-Afrika in 1973 beywer sy haarself vir die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse musikante. Sy is ʼn lewende ikoon in die wêreld van opera.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Hermannus Bouwer ·

Een van die groote Divas in Suid Afrikaanse musiek…

Martha Wandrag ·

Nooit ooit sal enige iemand in Suid Afrika of elders kan haar vervang nie. Sy was en is oral. In ons huise theaters en is dan nog self n mamma!!
Al die Presedente en wie ookal word van tyd tot tyd vervang, Sy is en sal altyd die beste bly!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.