[Video]: Teaterbystandsfonds – Leandie du Randt raas met Kersvader omdat Kersgeskenke laat is

Leandie du Randt

Leandie du Randt.

Leandie du Randt, aktrise en splinternuwe mevrou Bouwer Bosch, het ʼn appeltjie met Kersvader te skil. Sy is, onder andere, bekend vir haar rol as Ivanka in Binnelanders.

Al jou gunsteling Suid-Afrikaanse bekendes gaan jou tussen 1 en 24 Desember hier op Maroela Media ‘n geseënde Kersfees kom toewens, ter ondersteuning van die Teaterbystandsfonds. Hou ons dop!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.