Broers herskep kinderfoto’s vir ma

Drie volwasse broers het besluit om foto’s van hul kinderdae te herskep en vir hulle ma ʼn spesiale kalender daarvan te maak.

Matt MacMillan en sy twee broers het die kalender vir hul ma vir Kersfees gegee. Matt het die foto’s op imgur gelaai. imgur is ʼn webwerf waar prente en foto’s gedeel word.

h4i5q-01-DXeUppE zuujj-10-TpgggFb z7zjm-08-0EVoO0w wla2l-13-WguLPHi ks41t-07-CtkmDM8 kp8g0-06-hmvL6LO j402h-11-yHTohhV hdv22-04-ogl8zFm b3dw9-12-U1Na8Kb 1lj3u-03-p7x1Uxu 0m36m-05-Hv69X0u

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

15 Kommentare

elize ·

Absoluut fantastiese geskenk aan hul ma. Sy was seker uit haar vel van blyheid!

michelle ·

Ek dink dis ‘n wonderlike idee en so spesiaal op ‘n humoristiese manier!

renette ·

Nou so lekker gelag, kan sien die broers het hope pret gehad!!

renette ·

Nou so lekker gelag, kan sien die broers het hope pret gehad!!

Nadine ·

Puik idee, glo dit was en sal altyd kosbare herinneringe he vir die 3 mans en hul ma.

Kokkie Geyer ·

Dis so so spesiaal. Baie baie pragtig!! As jul elk n tweeling was het ek die ander helftes vir my gevat!!!

Hannelie Horn ·

Baie oorspronklik! Ek dink die ma het sommer heimwee gekry. Oulik gedoen julle.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.