Video: Nuwe Bell’s-advertensie laat kykers sprakeloos

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Die nuwe Bell’s-televisieadvertensie laat kykers met hoendervleis en ʼn traan het al selfs oor ʼn hardebaard se wang gebiggel oor dié aangrypende verhaal.

Die regisseur is Greg Gray van Velocity Films.
http://youtu.be/VteDp3IK-60

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

49 Kommentare

Johanette ·

Dit is wonderlik om iets positiefs te sien waarop almal kan trots wees!

reinette rautenbach ·

Ek is n librarian. Dit is soooo goed om n advertensie te sien waarin ek en my kollegas uitgebeeld word as mense wat n ekstra myl loop om waarde tot n leser se lewenskwaliteit by te voeg. Gewoonlik word ons net uitgebeeld as kwaai tannies wat se sjuuuuuuuut. En indien julle wonder, selfs ongeletterde mense besoek biblioteke. Ons het n afdeling spesiaal vir newly literates.

Paul Joubert ·

Haha. Reinet. Dis nou net hoe ons jul voorstel. Die aanmerking oor die ‘afdeling’ is great. Was onlangs in ‘n Biblioteek in Vereeniging. Ai. Dinge daar gaan maar agteruit! Keep up the good work.

Roald le Roux ·

Wel gedaan Craig…uitstekende kamera skote met ‘n aangrypende storielyn wat nie te vinnig is om te volg in die beskikbare tyd nie. Uitmuntende produksie!1

Hendrik du Plessis ·

Ai, dit is darem goed. Kyk ‘n mens kan op ‘n laat stadium leer lees.

Bryan ·

I can’t stand the taste of whisky, but I’ve just bought a bottle because of this and to support a positive message. I hope Bells will support literacy NGO’s

florence vermaak ·

…dis die slottoneel wat die CORE weergee – bou i nuwe SA !!!!! op hierdie beginsel ….

Willem ·

N produksie wat n mens laat hunker na so land waar dit moontlik is en die mensdom wat dit moontlik maak – awesome

Paul Joubert ·

Ek weet die sonskyn-stories haal nie die koerante nie! Maar dit is die Suid-Afrika waarvoor ek in 1994 gestem het. Een wat ‘n beter lewe aan ALMAL sal bring! Geluk Bell’s. Ek drink voorwaar ‘n “Rumpie” op jul advertensie vanaand!

marianne ·

Dit is n pragtige storie en bring waarlik n knop in my keel . Baie Geluk met die Advertensie!!

Natalie ·

I work in a beautiful library in Cape Town and I realise how fortunate I am to be literate and even more fortunate to be in such an amazing space where I have the power to change a life! Please like our page: Central Library, Cape Town.

Lize ·

Gee asseblief vir my ‘n voorbeeld van n mooier advertensie, Gwen? Dis so sad dat jy so iets moois kan kyk en dan net sê “meh”.. Maar aan die anderkant moes jy seker al awesome goed gesien het as hierdie mooie advertensie net “meh” is, of hoe? Gelukkige jy! …

Willem De Jager ·

Nice. Wat ‘n helder boodskap: Jy kán iemand wees… maar net in Engels. Al wat jy hoef te doen is om jou moedertaal en jou kulturele kenissisteme op te gee en jou by die Anglo-Amerikaanse wereldorde aan te sluit. Maar jy sal uitvind dat native English speakers = ‘the haves’. Al die ander = ‘the have nots’. Bell’s of te not.

Lize ·

Ag Willem, hou tog op on so suur te wees. Ek is 27 en passievol or my taal, maar ek hoop van harte dat my liefde vir my taal my tog nooit so ‘n eng siening van die lewe gee dat ek nie die mooi dinge in die lewe, maak nie saak van watter land of in watter taal, sal kan geniet nie!
Moet tog net nooit reis nie, hemele behoed jy mag dalk net iets moois in ‘n land ontdek waar hulle nie eers weet van die Afrikaanse taal nie!!!

Willem De Jager ·

Dankie vir die raad Lize maar dis nou bietjie laat. Ek het reeds op 3 kontinente gebly en ‘n hele paar lande en kulture geniet. Ek hou ook baie van die Engelse taal, van Engelse mense én mind you, van Bell’s. Cinematografies is hierdie ‘n gehalte ad. Ek het ook al buite die Anglosfeer beweeg waar “geletterdheid” en “English language proficiency” nie noodwendig dieselfde beteken soos in hierdie advertensie nie. Dis wel net in Suid Afrika waar ek dit teëkom dat mense uit hulle pad sal gaan om Engels ten koste van hulle moedertaal te verhef. Verskoon dat ek dit uitwys maar dis jy wat die woorde “suur” en “eng” hier ingesleep het.

Henry ·

Willem dit verbly ook my hart om te weet dat hy nou kan lees en miskien nou ook sy water en ligte rekening kan betaal , want om BELLs te kan drink moet jy defnitief geld hê…lol ps : Lize (27j) die lewe gaan jou nog hard slaan.

Miranda Horton ·

Ongelooflike positiewe, inspirerende en AWESOME video met ‘n boodskap en die mooiste musiek…My hart is so vol die trane het geloop!!! “It is all about LOVE, PEOPLE and music is all around us!”

Lynbo ·

So n positiewe boodskap en so aangrypend uitgebeeld MAAR dis so jammer dat drank as beloning uitgebeeld word in die laaste oomblik. Alkohol was en is steeds die oorsaak van duisende mense se armoede en ellende.

Tobie ·

Eintlik sal ‘n koue vars Outspan lemoensap met ys baie beter gewees het.

Selfs mense onder 18 sou dit kon drink.

Mariette ·

Fantasties!!!! Wonderlike fotografie en musiekkeuse en uitmuntend bymekaar gebring om ‘n positiewe, opbouende boodskap deur ‘n advertensie die wereld in te stuur. My emosies is diep geraak. Welgedaan aan almal wat aan hierdie advertensie gewerk het.

Lee-Ann Bell ·

LOVE THIS! Literally brought a tear to my eye! Well Done Bell’s!

Cecilia ·

Fantastic advert… never too late!!! Many need to take a page out of this and make something of their lives and not expect everything on a silver platter and for free. It ain’t happening!

Susan ·

Absolutely Awesomeness. If you do not win the best add for the year, ….globally,… they do not know what speaks to us, the consumer. I could even feel his wife’s first pride and then frustration with him.

Nuus_Leser ·

Ahh, WOW!! :-) Dit laat mens besef dit is nooit te laat om drome na te jaag nie!!

Robert ·

If you can dream it, you can do it! Puik! Dit is waarna Suid-Afrikaners smag – Positiewe kykstof.

Kathleen ·

Loved the ad – it’s never to late to learn a new skill and libraries support people in doing this. Pleased that some of the ad were filmed at our premises, Parow library

Henna ·

Regtig ‘n advertensie wat tot mens se gevoel spreek, baie goed gedoen.
Die “drank-as-beloning” is die 1ste aspek wat my pla – dit word natuurlik baie “sag” uitgebeeld in die advertensie.
My grootste probleem is egter die sogenaamde ABET opleiding wat in die advertensie gebruik word. Kan iemand dalk vir my sê waar mens die opleiding kan verkry? Ek het werklik kandidate wat ek uit my sak verdere opleiding laat loop omdat dit eintlik net glad nie bestaan nie.

Thea ·

Regtig ‘n besonderse advertensie. Jammer dat daar maar altyd die negatiewe mense moet wees. En! Mense wat altyd hoogdrawende Afrikaans (probeer) praat kan my tog so ‘n pyn gee! Liewe aarde, hou tog op met die holruggeryde storie van Afrikaans wat nie aandag kry nie, ens., ens.!

Gladoline Pepper ·

Dit is nou n puik,hartroerende, pragtige Ad..love it!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.