Koos Botha van Randburg skryf:
Suid-Afrika het radikale hervorming van sy ekonomies-politieke beleid nodig en nie radikale hervorming van die verspreiding van welvaart nie.
Gee vir ʼn mens ʼn vis en jy voed hom vir een dag, maar leer hom om self ʼn vis te vang en hy sal vir homself kan sorg, is die beginsel wat nog op nasionale vlak van deurslaggewende belang is.
Die beginsels die vrymarkekonomieë is noodsaaklik as ons ekonomiese groei pleks van stagnasie wil hê. Mense en politieke partye wat meen dat hulle bloot sonder sweet ʼn groter sny van die ekonomiese koek kan kry, moet herbesin.
Die ekonomiese beginsels en wette verg dat enige herverdeling van rykdom sonder verdienste uiteindelik die skip sal laat sink.
‘n Waarheid soos ‘n koei, kort en klaar…. maar ons moet aanvaar dat die rubberbootkonsep na kammaland sekere mense se denkwyses oorheers… En as die gras aan die oorkant groener is gaan Afrika nie sy energie en breinkrag mors op sulke onbenullighede soos werk nie, terwyl ander dit vir jou kant en klaar gedoen het nie… More? More sal mos vir homself sorg en indien nie sal ons aanwas en die ellende ophoop… en wag en wag want iewers is daar altyd iemand wat val vir ‘n goeie storie… daai grote wat weggekom het… aai tog… en dan tree planB weer flink in werking… Sien… maklik…
Afrika, ‘n baie groot kontinent, en daar gaan niks aan nie. Wat ek se is dat al gee die wereld vir hulle al die grond in Suid Afrika, gaan nog steeds niks gebeur nie. Hulle is te pasief of te beplan vir more. Verder is hulle kultuur hulle ondergang. Met ‘n gewone salaris en tien kinders sal jy altyd arm bly. Meeste van hulle armoede is selfgemaak. As hulle nie saamstem nie dan brand hulle eenvoudig af. Het nog nooit geleer om probleme op ‘n beskaafde manier op te los nie. Indien hulle,hulle kultuur nie verander nie is hulle,hulle eie ondergang.