My trots my taal Afrikaans

afrikaans

Argieffoto.

Hierdie is ʼn toespraak van ʼn 10-jarige wat Maroela Media as ʼn lesersbrief publiseer:

Dit is ʼn lekker taal om te praat.

Ek is lief vir Afrikaans want ek verstaan myself.

Die taal bring mense bymekaar dit laat lag ʼn mens.

As ek droom, droom ek in Afrikaans. Ek speel in Afrikaans. Ek is nie Afrikaans om gat te kruip, of om aan enigiets te behoort nie. Ek weet dit en die Here weet dit, my laaste woorde sal in Afrikaans wees.

My taal.

Tasrique Patrick (10) ʼn gr. 4-leerling aan Laerskool Buhrmannsdrif in Noordwes

Stuur vir ons jou brief, met ’n maksimum van 500 woorde, na , dan oorweeg ons dit vir publikasie.
Hierdie rubriek is ’n lesersbrief wat op Maroela Media se webwerf gepubliseer is. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. -Red

Deel van: Só sê die lesers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Piet Pompies ·

Trots Afrikaans, baie mooi toespraak, hy val lekker op die tong.

Pieter ·

Lekker om die jonges so passievol oor ons taal te hoor. C.J. Langenhoven het gese^ “Om jou een eie taal tot nut te gebruik, is ‘n groter kuns as om sewe vreemdes by te leer”.
Praat die taal my maat!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.