PUK onder beleg

Ons is vir 33 jaar al intekenaars van Beeld. Vandag wens ek iemand soos Johann Rupert wil Beeld sluit en n nuwe Afrikaanse dagblad begin. Dit is verregaande dat iemand agv n persoonlike vendetta die laaste Afrikaanse hoer onderwys bastion kan vernietig. Ek voel in die wind geskop. Marlene Ferreira

Stuur vir ons jou brief, met ’n maksimum van 500 woorde, na , dan oorweeg ons dit vir publikasie.
Hierdie rubriek is ’n lesersbrief wat op Maroela Media se webwerf gepubliseer is. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. -Red

Deel van: Só sê die lesers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

John Vorster ·

Ek is Afrikaans en geniet my taal! Waarom is ek dan so versigtig om dit te ondersteun na al die subtiele pogings van Afrikaanse progamme op KYKnet aangebied word en, in Afrikaanse koerants verskyn, SO POLITIES KORREK? Neem vanaand die hoofartikel op ENUUS vanaand EN vergelyk dit met die nuus op die Engelse kanaal, Enca! Geen opinie op ENUUS nie MAAR, KYK WAT PROF DESAI SE VAN ZUMA EN SY ABSOLUTE ONEERLIKHEID TEENOOR SUID AFRIKA OP Enews?
Gee die werklike nuus – ons sal self oordeel! Die groot meerderheid ken die verskil tussen reg of verkeerd, ongeag van kleur! DIT GAAN VEROORSAAK DAT DIEGENE WAT AFRIKAANS LIEF HET, OORSKAKEL NA UITSLUITELIK OORSESE NUUS, SOOS BAIE VAN OND ALREEDS DOEN!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.