Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes en briewe vir 2017

Hierdie debatskrywes en briewe is in 2017 die meeste gelees op Maroela Media.

  1. Só is fopnuus gebruik om die Swart Maandag-veldtog te kaap

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Lees meer.

Foto: ANA

  1. Spur-baas moet ter wille van konsessiehouers bedank

Onder die Zuma-regering het dit in Suid-Afrika skynbaar mode geword dat leiers geen verantwoordelikheid vir hul eie foute aanvaar nie en die skuld vir hul mislukkings eerder op almal anders se skouers probeer pak. Lees meer.

kallie kriel

Kallie Kriel. Argieffoto.

  1. Ek is moeg vir rasboelies

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, skryf vir Tumi Morake van Jacaranda FM. Lees meer.

Tumi Morake. Foto: Facebook

  1. ‘Spur-mense het gepraat, nie ek nie– Dirk Hermann reageer

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond Solidariteit, het in ʼn ope brief gereageer op die ope brief wat Pierre van Tonder, uitvoerende hoof van Spur, aan Hermann gerig het. Lees meer.

Dr. Dirk Hermann. Foto: Reint Dykema

  1. ‘Ek is nie meer lid van dié boekklub

Daarom sê ek nou: Nee dankie, kykNET en Louis Pretorius! Ek stel nie meer belang nie! Lees meer.

Boekklub 1

Die Boekklub (Foto: YouTube-skermskoot)

  1. Spur-hoof se ope brief aan Solidariteit

Pierre van Tonder, uitvoerende hoof van Spur, het ʼn ope brief aan dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond Solidariteit, geskryf in reaksie op ʼn ope brief wat Hermann vroeër aan Mark Farrelly, hoofbedryfsbeampte van Spur, gerig het. Lees meer.

Pierre van Tonder, uitvoerende hoof van Spur. Foto: http://www.spurcorporation.com

  1. Ma deel hartseer ná kind (2) se dood

In die vroeë oggendure van 25 Januarie is Zoey Beckmann, die tweejarige dogtertjie van Edward en Jo-Ann Beckmann, in ʼn hospitaal in Kimberley oorlede. Lees meer.

Zoey Beckmann. Foto: Facebook

  1. ‘Ek het my aptyt om by Spur te eet verloor

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond Solidariteit, het hierdie ope brief aan Mark Farrelly, hoofbedryfsbeampte van Spur, geskryf na Farrelly oop kaarte gespeel het oor die impak van die boikot teen dié restaurantgroep. Lees meer.

Argieffoto

  1. Die aand van die bloed

Mariandra het hierdie aangrypende brief na aanleiding van daardie tragiese aand geskryf en dit word met haar vergunning op Maroela Media gepubliseer. Lees meer.

Mariandra Heunis saam met Mieke, Mischa, Majandré en AJ. Foto: Verskaf

  1. Oom Angus-saamtrek: Hou op murmureer soos ’n knorrige Israeliet!

Ek hou die afgelope paar dae die gesprekke op sosiale media oor oom Angus Buchan se beplande gebedsaamtrek op 22 April dop, en ek hoor geluide wat my bekommerd maak. Lees meer.

Angus Buchan

Angus Buchan (Argieffoto)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.