Hierdie debatskrywes en briewe is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media.
- Discovery: Wit mense is as vredeoffers vir die regerende elite aangebied en hulle is woedend
Ek sien u het gereageer op my ope brief. Opsommenderwys sê u dat Discovery, in u eie woorde, moet optree op ʼn manier wat ooreenstem met die maatskaplike en wetsvereistes wat op die groep van toepassing is. Lees meer.
- Redakteursbrief: “Mislukte” kaping – dis nie toevallig nie
As dit nie vir groot genade was nie, het haar drie blondekopseuntjies nie Sondag saam met hulle ma Moedersdag gevier nie. Lees meer.
- Ek het die bal geword
My naam is nie Steve nie. Of Marius nie. Of Ernst nie. Gelukkig darem ook nie Max nie. Of Roelf nie. Of FW nie. Lees meer.
- ’n Brief van ’n boer se vrou
Ek het vir ’n lang tyd vreeslik met myself geworstel oor of ek hierdie brief moet skryf of nie… Of ek dalk gaan krap waar dit nie jeuk nie, of slegte terugvoer of kritiek gaan kry. Lees meer.
- Oor die seer en swaarkry weerskante van die N1
Dag-in en dag-uit lê sy moedeloos en sonder ʼn greintjie hoop aan weerskante van die besige N1 uitgestrek. Lees meer.
- Chris Chameleon: Engele met sterte
Die verkeerslig word groen en met die wegtrek voel ek spoeg teen my arm en nek spat. My beminde kry ook ʼn paar spatsels… Lees meer.
- Wit mense het grond wettig bekom
Wit mense het grond wettig bekom. Hiér is die feite: Lees meer.
- Ek pak my redes in ʼn tas…
Sy sê jammer dat sy wil emigreer, en dat mense dit die maklike pad noem. En ek verstaan haar hart. ʼn Boere-oom, ʼn vriend van my pa, sê daardie selfde woorde vir ons. Lees meer.
- Ope brief: ‘Discovery maak my siek’
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het in ʼn ope brief aan Gore die bank se planne om wittes uit sy aandeelskema te sluit, as abnormaal en onaanvaarbaar beskryf. Lees meer.
- MiWay-baas klap Afrikaners en toe klap hulle terug
Die uitvoerende hoof van MiWay, René Otto, het ’n twiet – nadat hy die boek The Lost Boys of Bird Island gelees het, uitgestuur wat Afrikaners en sosiale media gebruikers behoorlik ontstel het. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, reageer in ’n opebrief op Otto se twiet. Lees meer.