Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes en briewe vir 2018

Hierdie debatskrywes en briewe is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media.

  1. Discovery: Wit mense is as vredeoffers vir die regerende elite aangebied en hulle is woedend

Ek sien u het gereageer op my ope brief. Opsommenderwys sê u dat Discovery, in u eie woorde, moet optree op ʼn manier wat ooreenstem met die maatskaplike en wetsvereistes wat op die groep van toepassing is. Lees meer.

adrian gore discovery

Adrian Gore die uitvoerende hoof van Discovery. (Argieffoto)

  1. Redakteursbrief: “Mislukte” kaping – dis nie toevallig nie

As dit nie vir groot genade was nie, het haar drie blondekopseuntjies nie Sondag saam met hulle ma Moedersdag gevier nie. Lees meer.

Susan Lombaard, uitvoerende hoof van Maroela Media Foto: Noeleen Foster

  1. Ek het die bal geword

My naam is nie Steve nie. Of Marius nie. Of Ernst nie. Gelukkig darem ook nie Max nie. Of Roelf nie. Of FW nie. Lees meer.

boer-boere-trekker-plaas-boerdery-landbou

Foto: Spencer Pugh/Unsplash.com

  1. ’n Brief van ’n boer se vrou

Ek het vir ’n lang tyd vreeslik met myself geworstel oor of ek hierdie brief moet skryf of nie… Of ek dalk gaan krap waar dit nie jeuk nie, of slegte terugvoer of kritiek gaan kry. Lees meer.

graankorrels-hand-boer-landbou

Foto:
Imagesthai.com/Pexels.com

  1. Oor die seer en swaarkry weerskante van die N1

Dag-in en dag-uit lê sy moedeloos en sonder ʼn greintjie hoop aan weerskante van die besige N1 uitgestrek. Lees meer.

Inwoners van East Lynne (Foto: Marlien van der Westhuizen)

  1. Chris Chameleon: Engele met sterte

Die verkeerslig word groen en met die wegtrek voel ek spoeg teen my arm en nek spat. My beminde kry ook ʼn paar spatsels… Lees meer.

Chris Chameleon (Foto: Facebook)

  1. Wit mense het grond wettig bekom

Wit mense het grond wettig bekom. Hiér is die feite: Lees meer.

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, tydens ʼn mediakonferensie in Pretoria (10 September 2018). Foto: Verskaf

  1. Ek pak my redes in ʼn tas…

Sy sê jammer dat sy wil emigreer, en dat mense dit die maklike pad noem. En ek verstaan haar hart. ʼn Boere-oom, ʼn vriend van my pa, sê daardie selfde woorde vir ons. Lees meer.

Emigreer

Foto: Ometz.ca

  1. Ope brief: ‘Discovery maak my siek’

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het in ʼn ope brief aan Gore die bank se planne om wittes uit sy aandeelskema te sluit, as abnormaal en onaanvaarbaar beskryf. Lees meer.

Dr. Dirk Hermann. Foto: Reint Dykema

  1. MiWay-baas klap Afrikaners en toe klap hulle terug

Die uitvoerende hoof van MiWay, René Otto, het ’n twiet – nadat hy die boek The Lost Boys of Bird Island gelees het, uitgestuur wat Afrikaners en sosiale media gebruikers behoorlik ontstel het. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, reageer in ’n opebrief op Otto se twiet. Lees meer.

René Otto, MiWay se uitvoerende hoof (Foto: MiWay)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.