Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes en briewe vir 2019

Hierdie debatskrywes en briewe is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media.

  1. Dawie Roodt: ‘Onnoselheid en kripvretery eindig altyd dieselfde’

Die verstommende vlakke wat korrupsie en plundering in ons land bereik het, is sonder twyfel die rede hoekom die meeste Suid-Afrikaners tans so desperaat voel. Lees meer.

dawie-roodt-begrotingsrede-2018

Dawie Roodt. (Argieffoto: Reint Dykema/AfriSake)

  1. ‘Afrikaans het my na God gebring’

Lebo Ndlovu, ’n matrikulant aan die Hoërskool Middelburg, het hierdie brief geskryf. Lees meer.

  1. Ope brief aan Ramaphosa: ‘U poog om Afrikaners se geskiedenis te kriminaliseer’

Meneer die president: Vryheidsvegters wat kinders doodmaak, is nie vryheidsvegters nie. Lees meer.

Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Siya Duda

  1. Brief: Hoor hoe raas die stilte…

Ek is bevrees dat daar ‘n groot keerpunt gekom het met die Ghoema-toekennings vroeër vanjaar, skryf Audrey Bierman in ‘n ope brief aan die land se Afrikaanse kunstenaars. Lees meer.

Die Ghoema-trofeë

  1. Schweizer-juffrou: ‘Ek is Elana Barkhuizen’

“Ek is ’n mamma. Ek is ’n vrou. Ek is ’n juffrou. Mense wat my ken noem my ’n goeie onderwyser.” Lees meer.

  1. My ondervinding met Unisa

Graag wil ek my Unisa-ondervinding met julle deel. Dit is ’n baie persoonlike en baie hartseer verhaal vir my, want my drome om ’n graad te ontvang, lê nou in skerwe. Lees meer.

Die Unisa-kampus in Sunnyside. (Foto: Izelle Jacobs/Unisa)

  1. Ope brief: ’n Reuse-rooikaart vir Totalsports

Eben Etzebeth is jul winkel verbied. Sy kartonweergawe is verwyder. Hy speel sy hart uit vir Suid-Afrika, maar Totalsports verbied hom. Lees meer.

(Foto: Totalsports/Twitter)

  1. Oudhoofseun se ope brief aan Grantleigh

Die skool is in omstredenheid gedompel nadat kunswerke van ʼn leerder waarin “sataniese” beelde uitgebeeld word, by dié Christelike spogskool uitgestal is. Lees meer.

Sinjon Moffett. Foto: Verskaf

  1. ‘Die land’ is weg

Baie mense in die Afrikaanse gemeenskap is kwaad. Ons is kwaad omdat “Die land” weg is. Lees meer.

  1. ʼn Brief aan die juffrou by Laerskool Schweizer-Reneke

Aan Elana Barkhuizen. My liewe vriendin… Lees meer.

Elana Barkhuizen. Foto: Verskaf

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.