Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes en briewe vir 2020

Hierdie debatskrywes en briewe is in 2020 die meeste gelees op Maroela Media.

  1. Te wit vir my land?

Sê saam nee vir die rasmalligheid!

Dirk Hermann.

  1. Ons sal self

In Afrika is ʼn wit stam. Hulle noem hulself Afrikaners. Hulle hou van grond, is bietjie rof, dink baardolie is mode en dra vellies vir kerk en werk.

  1. Vergewe die intellektuele, want hulle weet nie wat hulle doen nie

Dit is nie maklik om sout-van-die-aarde-mense vir ’n lang tyd met ’n politieke leuen ’n rat voor die oë te draai nie.

Du Preez de Villiers. (Foto: Verskaf.)

  1. Cyril, ons is nie kinders nie!

Nie net die toepassing nie, maar ook die wettigheid van baie van die inperkingsregulasies word nou ook uit hoë gestoeltes bevraagteken: Gee ons die redes, en wees redelik!

Pres. Cyril Ramaphosa. (Foto: Elmond Jiyane,/GCIS)

  1. Dawie Roodt: Die goeie en slegte van die R500-miljard-stimuluspakket

President Ramaphosa het ’n klaarblyklike enorme ekonomiese stimuluspakket van R500 miljard aangekondig – gelykstaande aan ongeveer 10% van ons krimpende ekonomie. Ek wil graag my eerste indrukke van hierdie rampgedrewe aalmoes met die lesers deel.

dawie-roodt-begrotingsrede-2018

Die ekonoom Dawie Roodt. (Argieffoto: Reint Dykema/AfriSake)

  1. SA’ners se China-uitlatings maak haar skaam

Op 9 Februarie 2019, net minder as ‘n jaar terug, het ek die besluit geneem om my vlerke in die onbekende in te sprei en China toe te kom.

Anja Piketh

  1. Afrikaners se stukkende harte

“Oos, wes, tuis bes.” Hierdie bekende spreekwoord verwoord die tydlose versugting van die mensdom na ’n blye tuiskoms ná ’n tyd in die vreemde.

  1. ‘Inperkings was ’n fout’

Dit was duidelik ’n fout, gebaseer op verkeerde persepsies en swak data. Dit is tyd dat skole heropen en mense teruggaan werk toe. Die ekonomiese skade wat aangerig is, is reeds verbysterend.

Helen Zille. (Foto: Tracey Adams/African News Agency)

  1. Was die Boereprofeet dalk reg?

“Die treine sal teen die hoogtes staan. In hierdie tyd sien ek in Johannesburg ‘n baie groter staking as wat daar in 1922 was. Party mense sal nog vuurmaakhout hê om kos mee gaar te maak, terwyl andere maar koue pap moet eet.” – Siener van Rensburg.

Siener van Rensburg

  1. Ons bid vir julle

“Ek wil vandag hierdie met julle deel. Dit was vir my ʼn belewenis wat ek nog nooit ervaar het nie.”

Ds Henk Calitz (Foto: Verskaf)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.