Die Top 10 Nou Pra’ Jy-rubrieke in 2016

Foto: Bennie van Zyl (word met vergunning op Maroela Media gepubliseer)

Foto: Bennie van Zyl (word met vergunning op Maroela Media gepubliseer)

Hiermee die gewildste artikels wat in 2016 op Maroela Media se meningsvormersplatform, Nou Pra’ Jy, verskyn het.

1. Werkers hul werk kwyt; hoenders na hul dood bemagtig
“Hulle het die hoenders aan die pote vasgehou en hul koppe is met ʼn mes afgesny”

2. Is pers nou swart by die US?

Met die vinnige optrede van die Universiteit van Stellenbosch (US) het hulle ’n paar voetfoute gemaak.

3. Kleuterskoolhoof se ope brief

Rassisme… Ons hoor dit daagliks, lees daarvan orals, maar die laaste twee dae het dit my gedagtes oorheers en my persoonlik geraak.

4. 365 dae na die dood van ʼn kind

365 dae gelede moes ons afskeid neem van ons blommekind. Drie honderd vyf en sestig dae. Sonder haar liefde, haar omgee, haar passie en aansteeklike lag.

5. Aan die boer, vergewe ons…

My hart bloei vir die boer wat sy haelgeweer moet laai en die besluit neem om sy beeste te skiet.

6. Wie is nou eintlik verward?

Ek oorweeg al ʼn geruime tyd of ek op hierdie wyse op jou verbitterde en roekelose dreigemente teenoor die ‘wit’ burgers van Suid-Afrika moet reageer.

7. Begrafnis van die boer

Dit is met leedwese dat ek vandag moet aankondig my hoop en visie vir Suid Afrika het gisteraand om 7-uur met die uitsending van die nuusbulletin op TV gesterf.

8. Vrou vermoor: Huldeblyk aan ’n uitgelewerde

“Laurika verdien dat haar storie gehoor word, al is dit ná haar dood.”

9. Moenie jou stem op die DA mors nie, sê dié leser

Na aanleiding van ʼn onlangse SMS van die DA dat ek my stem mors deur vir ʼn kleiner party te stem, het ek besluit om ook my mening te lug.

10. ‘Ons vir jou, Suid-Afrika’

Snags, wanneer die boer se deur toegaan en die naggeluide se orkes begin speel, dans die dood vrolik saam op die bittersoet simfonie van tragedie.

Lees alle soortgelyke stories oor die Terugblik op 2016 op Maroela Media.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.