Meeste gelees: Die Groot Debat

Beeld se voorblad op 21 Februarie 2014 oor studente-aangeleenthede by die NWU se Potchefstroomkapmus

Beeld se voorblad op 21 Februarie 2014 oor studente-aangeleenthede by die NWU se Potchefstroomkapmus

Hiermee die gewildste artikels wat in 2014 op Die Groot Debat verskyn het. Klik hier om alles te sien wat interessant was in 2014.

1. Ope brief : Jaco Oelofse se EFF(ense) denke

Man, ek is lief vir filosofie, is geensins homofobies nie en maak werk daarvan om my geskiedenis te ken. En as daar geen konsensuele geskiedenis bestaan nie, is daar geen rede om ander s’n bo myne te kies nie. Laasgenoemde is die verskil tussen die liberale denker en die behoudende een.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/ope-brief-jaco-oelofse-se-effense-denke/

2. Basson se argumente rondom Steve se Stem tas mis

Hopelik is my brief die laaste rakende die onbenullige geteem rondom die sing van Die Stem deur duisende Afrikaners by vanjaar se Innibos.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/briewe/basson-se-argumente-rondom-steve-se-stem-tas-mis-2/

3. Wit studente ontwikkel ’n weersin weens dubbele standaarde

Rasseverhoudings in Suid-Afrika het ʼn nuwe laagtepunt bereik na ’n reeks voorvalle by universiteite regoor die land.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/wit-studente-ontwikkel-n-weersin-weens-dubbele-standaarde/

4. Die redes agter die veldtog teen Pukke

Die Beeld-redakteur se mediaverhoor en skuldigbevinding van die Puk het ’n voorspelbare ketting van gebeure ontketen.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/die-redes-agter-die-veldtog-teen-pukke/

5. “Afrikaners, I see you and I value you”

In dié brief aan Maroela Media vertel Annie Erickson, ʼn Amerikaner wat die afgelope sewe jaar in Suid-Afrika woon, hoe Afrikaanssprekendes in die afgelope sewe jaar haar met nuwe oë na die situasie in Suid-Afrika laat kyk het.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/briewe/afrikaners-see-value/

6. Theuns Eloff se ope brief aan Blade Nzimande

Agbare minister Nzimande, ek was verbaas om van u aanvalle op die NWU, die Raad van die NWU, die bestuur van die Potchefstroomkampus en die vorige visekanselier, te lees.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/theuns-eloff-se-ope-brief-aan-blade-nzimande-2/

7. Dr. Pieter Mulder oor Beeld, Bobby en minderheidsregte

Volgens die redakteur van Beeld, Adriaan Basson, was een van die laagtepunte van die verkiesing my “aanval” op Bobby van Jaarsveld.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/dr-pieter-mulder-oor-beeld-bobby-en-minderheidsregte/

8. Die Kleinfontein waaroor jy nie in die koerante lees nie

Selfbeskikking vir Afrikaners? Kleinfontein is daar, doen dit en verdien ná 21 jaar, die gratis spreekwoordelike T-hemp.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/die-kleinfontein-waaroor-jy-nie-die-koerante-lees-nie-2/

9. Die naalde is nie lank genoeg om by ons harte uit te kom nie!

As mens gaan kyk na die werklike integrasie tussen studente van ras, na die hartsake en omgee vir mekaar sonder om noodwendig blind na getalle te staar, is ‘n suksesverhaal besig om homself op die NWU-Potchefstroomkampus af te speel.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/die-naalde-nie-lank-genoeg-om-ons-harte-uit-te-kom-nie/

10. Generaal Phiyega kom kuier asseblief op ons plaas

Geagte genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof. Ek het oorweeg om ’n ope brief aan u te skryf, maar daarteen besluit omdat ek deesdae ook genoeg daarvan gehad het. Ek gaan sommer met die deur in die huis val en ’n ope uitnodiging aan u rig, skryf Alet Rademeyer.

Lees: https://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/generaal-phiyega-kom-kuier-asseblief-op-ons-plaas/

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.