‘n Geskiedenisles vir Zuma, deur prof. TT Cloete

Prof TT Cloete

Prof TT Cloete

Ek het nog nooit soveel leuens en teensprake uit een mond gehoor soos dié van pres. Jacob Zuma nie. Volgens Beeld van 25 Mei sou hy gesê het:  “Afrikane het in vrede met mekaar saamgeleef en pret gehad, maar toe kom ‘die ander’”.

Dan ken Zuma nie sy eie geskiedenis nie, en dit is ʼn skande vir iemand wat die president van ʼn land is. Dan het Zuma nog nie gehoor van Mfecane, Difaqane en Lifaqane nie, name vir onderlinge wreedheid uit die mond van Afrikane!

Die Brittannica gee die volgende beskrywing daarvan: “Mfecane (Zulu: “The Crushing”), Sotho Difaqane, series of Zulu and other Nguni wars and forced migrations of the second and third decades of the 19th century that changed the demographic, social, and political configuration of southern and central Africa and parts of eastern Africa. The Mfecane was set in motion by the rise of the Zulu military kingdom under Shaka (c. 1787-1828), who revolutionized Nguni warfare. The rise of Shaka’s kingdom, which took place during a time of drought and social unrest, was itself part of a wider process of state formation in south-eastern Africa, which probably resulted from intensified competition over trade at Delagoa Bay. The pattern of Mfecane, in which tribe was set against tribe over an ever-increasing radius, was highly successful in areas weakened by overpopulation and overgrazing. In South Africa itself Mfecane caused immense suffering and devastated large areas as refugees scrambled to safety in mountain vastnesses or were killed… Refugees known as Mfengu crowded in on the peoples of the Transkei… The impact of the Mfecane was felt far beyond South Africa, as peoples fled from Shaka’s armies as far as Tanzania and Malawi… and Barotseland in Zambia.”

Nog ʼn ander bron beskryf Difacane as “scattering, forced dispersal or forced migration, widespread chaos and warfare… Shaka caused a wave of warfare and disruption to sweep to other peoples. The movement of peoples caused many tribes to try to dominate those in new territories, leading to widespread warfare.” En dit het uitgeloop op die ontstaan van die onderverdelinge Matabele, Mfengo, Makololo en Lesotho.

Die eintlike volksmoordenaar was Mzilikazi. “Mfecane is used primarily to refer to Mzilikazi… During his reign… he ordered widespread kilings and devastation to remove all opposition… The whole region became nearly depopulated. Normal estimates for the death toll range from 1 million to 2 million.”

Dis maar ’n klein voorbeeld van die konflik tussen die swart bewoners van Afrika, wat vandag nog voortduur.

Lieg Zuma of is hy onkundig? En is oorlog “pret” vir hom?

Hierdie plasing is deur ʼn onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

TT Cloete

Meer oor die skrywer: TT Cloete

Prof. T.T. Cloete is onteenseglik een van die merkwaardige figure op die Afrikaanse literêre toneel. Hy is literator, kritikus, digter, dramaturg, prosaskrywer en psalmverwerker. (Uit: ttcloete.com)

Deel van: Meningsvormers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

37 Kommentare

jongste oudste gewildste
Bruno Stef

Dit is soos Goebbels gedurende die Nazi bewind in Duitsland gese het.Hy het verdraaide feite aan die Duitse Volk voorgehou as die waarheid en dit dikwels herhaal totdat dit aan die Duitse bevolking later as die waarheid aanvaar is.Die Russe is ook meesters op die gebied so Zuma het deeglike opleiding in disinformasie by die voorbeelde gekry.

DogEatDogWorld

Shaka is vermoor deur Dingaan. Wonder of Zuma kan onthou of weet wat by Bloedrivier gebeur het?

Gerhard

Alles waar, behalwe dat dit alles gebeur het ná ‘die ander’ hier aangekom het.

Willem van Nielerk

Baie interesant. Sou graag van Prof T T Cloete wou hoor wat verder suid in die geskiedenis gebeur het. Aan gesien die aankoms van die ANDER hoofsaaklik in die suide begin het. Het baie hier van op skool [1955-1958 ] geleer. Dit was egter nie so in detail nie. Ons het in die selfde tyd n’ bietjie van die Shakas en Dingaans geleer maar nie baie van die meer suidelike, van dag Oos Kaaap en verder tot in die Noord Kaap nie.

Stef

Die ANC (Zuma) speel die ewige eensnaar. Geskiedenis en ware feite tel vir die ANC/Afrikane geen punte nie, want hulle kan tog nie openlik toegee dat agterlikheid hul erfenis is nie. Onvermoe om tred te hou met wereld-ontwikkeling word verskans met blaam teenoor kolonialisme wat so onregverdiglik Afrika se zest gesteel het, Indien die historiese Afrikane dan op hul eie sulke vernuftige bouers/ontwikkelaars was (sien Zimbabwe Ruines, ander hisroriese erfenis via buitelandse intervensie, et al), om watter rede kan hulle dit nie vandag nadoen nie? Lei hulle aan genetiese geheueverlies? Toe ‘die ander’ volgens JZ almal se pret hier kom… Lees meer »