Redakteursbrief: Die lente in my tuin is Afrikaans

Foto: Susan Lombaard

[Lees hardop:]

Kraanvoëlblom
Katjiepiering
Leeubekkie
Driedagsblommetjie
Magrietjie
Ranonkel
Rankroos
Aster
Baba-sonneblom
Katstert
Hen-en-kuikens
Malva
Woestynrosie
Sterjasmyn

Knoffelblommetjie
Basiliekruid
Tiemie
Roosmaryn
Salie
Pietersielie
Kruisement

Lemoenbloeisel
Appelkoosboom
Appelliefie

Tamatierankie
Aspersieplant
Boontjiepit

Piet-my-vrou
Tortelduif
Houtkapper
Kwikstertjie

Die lente in my tuin is Afrikaans.

Groetnis
Susan Lombaard
Uitvoerende hoof: Maroela Media

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Jerry ·

Dit is voorwaar pragtige lente in Afrikaans in jou goedversorgde tuin. Dit stem n mens weer tot suiwere gedagtes. Dankie Susan!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.