Maroela Media is jou gebalanseerde en betroubare nuusbron. Om dié diens aan jou te lewer, verg tyd, geld en harde werk. Die tyd en harde werk is nie die probleem nie, maar advertensie-inkomste op die internet is onder groot druk. Daarom het ons jou hulp nodig. Maak ʼn bydrae en help ons om te skryf oor dit wat jy wil lees.
Jou bydrae, hoe groot of klein ook al, help ons bou aan die Maroela-gemeenskap – jou gebalanseerde en betroubare nuusbron.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie.
Jy kan baie maklik Maroela Media finansieel ondersteun. Laat weet ons as iemand jou kan bel om ʼn debietorder te voltooi óf vul die onderstaande vorm in as jy sommer self ʼn betaling deur die webwerf wil opstel.
Voltooi die vorm
Eenmalige en herhalende betalings word deur PayFast se webwerf, met opgeskerpte sekuriteit, hanteer.
Bankbesonderhede
Naam: Maroela Media
Bank: FNB
Takkode: 250 655
Rekeningnommer: 62 336 080 445
Verwysing: Donasie (en jou naam)
E-pos: [email protected]
Van ons lesers se terugvoer
Maroela is ʼn heerlik verfrissende nuusbron en boonop goeie geselskap met al die ander stories en dinge. Dankie daarvoor! -Melanie
Dankie vir die groot verskeidenheid nuus wat julle deel, asook die goeie Afrikaans waarin dit geskryf word. Doen so voort. -Ena
Knap gedaan! Dankie dat julle ook plek het vir Christenskap en stof tot nadenke op hierdie nuusblad. -Henri
Dankie vir die ongesifte waarheid sonder propaganda en agenda in keurige Afrikaans. Mag dit altyd so aan ons gebring word. -Madeleine
Hallo Maroela Media. Vandag wil ek vir julle net baie dankie sê. Ek lees so baie negatiewe berigte op sosialenetwerke. Hou asseblief aan met julle positiewe, betroubare inligting. -Alet
Tops! Ek is so opgewonde as ek ʼn nuwe resep by Maroela kry… Ek het twee dae gelede Maroela se super sjokoladekoek gebak. Mmm… uit die boonste rakke! Dankie Maroela vir jul tops resepte! Ek voel soos ʼn sjef agter die potte met ʼn Maroela-resep byderhand. -Meraai
Baie dankie Maroela dat ons nuus in Afrikaans, gratis kan lees. -Retha
Baie dankie vir ‘n baie puik Afrikaanse nuusmedia, ek geniet elke deel van hierdie digitalenuusblad. Hou so aan en ek wens en vertrou dat julle van krag tot krag sal gaan. Aan elkeen wat ‘n bydrae lewer om hierdie media vir ons as lesers daar te stel en om die inhoud so betroubaar moontlik aan te bied, wil ek net sê baie dankie – dit word opreg waardeer! -Albert
Puik!! Al nuuskanaal wat ek daagliks volg. -Riette
Dankie vir wat julle vir Afrikaans doen … ek voel tuis by Maroela Media! -De Villiers