Finansiële aanwysers

Jongste ontledings

sien alle ontledings


Sakeliga Logo

Die volgende uitgesoekte aanwysers is deur ETM Macro Advisors en Sakeliga saamgestel. Hierdie grafieke gee ’n blik op noemenswaardige makro-ekonomiese onderwerpe wat die sakesektor raak. Die grafieke word op ’n gereelde grondslag met die jongste toepaslike inligting bygewerk.

Klik op ’n grafiek om ’n groter weergawe te sien.