Grafiek: ’n Blik op rentekoerse

Argieffoto (Foto: nattanan23, Pixabay)

Tans heers daar groot debat oor rentekoerse en die Reserwebank se besluite daaroor.  Menings oor rentekoerse en rentekoersbesluite verskil hewig en verskillende ekonome en ontleders huldig uiteenlopende opinies daaroor.

Sonder om hier self die debatte te betree, glo ons dit mag nuttig wees vir lesers om ’n vinnige blik op rentekoerse sedert 1994 byderhand te hê. Die meegaande grafiek vertoon die repokoers en reële rentekoerse (repokoers minus VPI-inflasie) sedert 1994.

In die debatte moet die vlakke van die huidige rentekoerse nie uit die oog verloor word nie – rentekoerse is eintlik nog laag in vergelyking met historiese vlakke.

sakeliga-grafiek-reele-rentekoers-sedert-1994

Grafika: Sakeliga.

 

 

 

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 19:30 en 06:00.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.