Grafiek: Verbruikersprysinflasie vir September 2019

Foto: Pixabay

Statistieke Suid-Afrika het vandeesweek die jongste verbruikersprysinflasiesyfers bekendgemaak. Verbruikerspryse het met 4,1% in September 2019 gestyg. Dit is laer as die styging van 4,3% in Augustus.

Die volgende grafiek toon die verhouding tussen produsentprysinflasie en verbruikersprysinflasie aan:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Susan du Toit ·

Ek is bewus daarvan dat die oor Groete meerderheid van kruideniersware die halaal teken dra. Alhoewel SA bekend is dat ongeveer 80%+ SAners hulself verklaar as Christengelowiges word ons geforseer om n ander geloof finansieel te ondersteun! En niemand praat daarvan nie. Hoe is dit moontlik? Ek praat van R3.5 miljard wins wat deur die ☪️ geloof gemaak word in een jaar. Waarom word die publiek so uitgebuit deur groot supermarkte soos PicknPay, Checkers, Spar ens? Ons as verbruikers wil n verduideliking en deursigtigheid hê en die praktyk moet onmiddellik gestop word deur wie ookal daarvoor verantwoordelik is. Dankie by voorbaat.

Arak ·

My voorstel sou wees, gaan koop by ‘n Boeremark as dit ‘n opsie is; ek koop baie van my kos daar. Dit is nie altyd goedkoper as die groothandel nie, maar ek vind dat die kwaliteit oor die algemeen baie goed is en ek is bly om my eie mense te ondersteun. Dit is ook tipies nie halaal nie.

Willie ·

Ek stem saam jou want die bedighede moet n persentasie asn die islam betaal. Dit wil ook voorkom dat die geld dan aangewend word om die ooeloee teen die christen te finansier.

Pampoen ·

Die 13% elektrisiteit, water, riolering en erfbelasting is nie ingereken nie. So ook nie die 25% verhoging in versekering, mediese kostes en nog baie ander prysverhogings nie. So wie wil Statistiek Suid-Afrika nou eintlik bluf?

Johanna Botha ·

So betaal ons almal n oorsterse tax met die gehalaal waarvan die fondse nie geaudit is en mointlik vir oorlog gebruik word …halaal moet uit die waarde ketting en na winkels wat vir die minderheid bedien so ook die kosher wat niks met niemand te make het nie

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.