Sluit aan by die finansiële revolusie

(Foto verskaf)

Is jy gereed? Jy het die lig gesien. Nou is dit tyd om daardie sprong te neem in die toekoms van geld en in kripto te belê. Daar is egter ʼn paar belangrike punte wat jy in gedagte moet hou voor jy ʼn belegging maak.

In die eerste plek moet jy deeglik navorsing doen. Daar is ʼn magdom inligting oor kripto-geldeenhede, so dit is moeilik om te weet wie jy kan vertrou. Voor jy inteken op ʼn kripto-geldeenheid-ruiltransaksie, moet jy hierdie vrae beantwoord:

  • Het die maatskappy ‘n bewese rekord?
  • Bied hulle veilige sleutelberging en tweefaktorverifiëring (2FV)?
  • Respekteer hulle jou data?
  • Steun beleggers van wêreldgehalte die maatskappy?

As die antwoorde op een van hierdie vrae nie beskikbaar is nie, moet jy eerder ʼn maatskappy nader wat meer deursigtig is.

ʼn Betroubare platform: Meer as 3 miljoen mense wêreldwyd vertrou Luno om hul kripto- en persoonlike inligting veilig te hou.

Veilige kliëntedata: Luno se enkripsiesagteware verseker dat kliëntedata en -kommunikasie privaat gehou word deur die inligting veilig te stoor volgens bepalings teen geldwassery (AML) en “ken jou kliënt” (KYC).

Luno se belofte aan jou: Luno sal nooit jou inligting met derdepartye deel nie, behalwe in die beperkte omstandighede wat in die vertroulikheidsbeleid uiteengesit word.

Erkende beleggers: Luno word ondersteun deur die grootste en invloedrykste organisasies ter wêreld, waaronder Naspers, Balderton Capital, Rand Merchant Investment Holdings, Ventura Capital en Digital Currency Group.

Koop R100 se Bitcoin met die promosiekode BLACKFRIDAY en ontvang ʼn bykomende R100 se Bitcoin GRATIS (bepalings en voorwaardes geld).

Begin nou met jou GRATS Bitcoin Wallet.
Kyk na die regstreekse Bitcoin tot Rand-prys

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.