Capital Legacy is een van die toonaangewende verskaffers van testamente en boedels in Suid-Afrika met meer as 370 000 kliënte en voorsiening van spesialisdekking vir regsonkostes van bykans R80 miljard.
Eduann Vorster, bemarkingsdirekteur by Capital Legacy, antwoord ʼn paar lesersnavrae. Het jy ook ʼn vraag? Gebruik die vorm onderaan dié artikel om jou vraag vir Ed te stuur.
- Lesersvraag: Watter persentasie vat Capital Legacy as julle die boedel hanteer?
Ed sê:
Die bedryfsnorm is 3,5% + BTW. Capital Legacy-kliënte met ʼn Legacy Protection Plan™ in plek word teen hierdie fooie gevrywaar.
Kontak ons gerus by capitallegacy.co.za vir meer inligting – ons bied gratis testament-konsultasies.
- Klik hier om te sien watter vrae Ed voorheen beantwoord het.
- Klik hier om vorige artikels deur Capital Legacy op Maroela Media te lees.
Het jy ook ʼn vraag?
Het jy ook ʼn vraag oor testamente, trusts of boedels? Voltooi hierdie vorm sodat Ed dit kan oorweeg vir ʼn volgende moontlike lesersnavraag.
Die vorm is gesluit.