DBV onder groot finansiële druk

Nasionale-DBV-takke

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) is onder groot finansiële druk en moes onlangs vyf takke se deure sluit. Een van dié takke is onder meer die DBV in Krugersdorp.

Chris Kuch, nasionale woordvoerder vir die DBV, sê die gemeenskap verkeer gewoonlik onder die wanindruk dat die DBV deur die regering gefinansier word. Dit is geensins die geval nie.

Minder DBV-takke beteken dat die organisasie se werklas oneweredig versprei sal word met té veel diere wat op een plek beland.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eliza-beth ·

Ag tog mense – die wat ook altyd kommentaar as diere mishandel word, ASSEBLIEF help hierdie organisasie. Laat ons asseblief saamstaan!! As jy nie wil geld gee nie, ‘n sak honde- en/of katkos kan help. Moenie ons diere vergeet – hulle kan nie self praat nie. En mense – steriliseer jou diere – dis jou PLIG!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.