Bokser Chris van Heerden se boodskap aan matrieks

Foto: Pixabay

‘n Boodskap al die pad uit Los Angeles van die Suid-Afrikaanse bokskampioen, Chris van Heerden vir al die matrieks: Dis ‘n moeilike, maar opwindende tyd in jou lewe. Jy het wat dit vat om die eksamen deur te kom, en jou toekoms lê oop voor jou! Luister wat sê die man wat al ‘n hele paar houe in sy lewe gevat het!

Dié video is deel van ‘n reeks om matrikulante aan te moedig en te motiveer tydens die eindeksamen.

Terloops, om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word. “Maroela Matrieks” is beskikbaar vir Android– en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.