Dié lesers gaan ‘HomeMakers Fair’ bywoon

(Foto: Verskaf)

Die Johannesburg Homemakers Fair word van 1 tot 3 Maart weer by die Kyalami Grand Prix-baan en internasionale konferensiesentrum aangebied.

Baie geluk aan die volgende Maroela Media-lesers wat elkeen ʼn stel dubbelkaartjies gewen het om die geleentheid by te woon:

Hettie van Tonder, Lorainne Stander, Bianca Havenga, Jaco Haasbroek, Anton Gibhard, Cara Opperman, Frikkie de Jager, Welma de Beer, Sarie Strijdom, Anje Janse van Rensburg, Hein Holtzhausen, Tina Olivier, Tertius Engelbrecht, Annette de Beer, Bets van den Berg, André Booyens, Zelda Schrieber, Nella Bester, Edward Hamet en Charles Muller.

Lees meer oor die skou wat propvol opwindende uitstallers en verskaffers in die huisverbeteringsbedryf is hier op Maroela Media.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.