Die reuk van boeretroos

Argieffoto (Foto: Melk Hagelslag/Pixabay)

Met die koel lug wat ons elke oggend en aand so stil-stil bekruip weet ons verseker dat herfs sy draai kom maak. Dit is asof ʼn varsheid jou vroegoggend wakker maak en ʼn koeligheid jou in die aand begin aanmoedig om vroeër rustig te raak.

Alhoewel elke seisoen net reg is vir lekker koffie, proe dit darem maar net anders wanneer dit so bietjie kouer begin raak op die stoep.

Hier is ons lys van moet-hê-produkte vir herfs:

Blikbekers in die Koöperasie

 

Oom Boet se boeretroos

 

Blikkantien-koffiestel in Die Koöperasie

En ietsie lekker vir die kombuis:

Maroela se ‘Aptyt’-resepteboek is beskikbaar in ons Koöperasie

Maroela se ‘Aptyt’-resepteboek is beskikbaar in ons Koöperasie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.